Pular para o conteúdo
Publicidade

Salmos 131

AFR53

怀

原文作"往上行之歌"1

本节在《马索拉文本》包括细字标题

2

怀

3

Berusting.

1 'n BEDEVAARTSLIED. Van Dawid.

oHere, my hart is nie hoog en my nie trots nie; ook wandel ek nie in dinge wat vir my te groot en te wonderbaar is nie.

2 Waarlik, ek het my siel tot bedaring gebring en stilgemaak; soos 'n gespeende kind by sy moeder, soos 'n gespeende kind is my siel in my.

3 Wag op die Here, o Israel, van nou af tot in ewigheid!

Veja também