1 神啊!求你搭救我;
耶和华啊!求你快来帮助我。
2 愿那些寻索我性命的,抱愧蒙羞;
愿那些喜悦我遭害的,退后受辱。
3 愿那些对我说:"啊哈!啊哈!"的,
都因羞愧退后。
4 愿所有寻求你的,
都因你欢喜快乐;
愿那些喜爱你救恩的,
常说:"要尊 神为大。"
5 至于我,我是困苦贫穷的;
神啊!求你快快到我这里来;
你是我的帮助,我的拯救;
耶和华啊!求你不要耽延。
Dawid bid God om hom gou te verlos.
1 VIR die musiekleier. 'n Psalm van Dawid, by die gedenkoffer.
2 o God, maak tog gou om my te red, o Here, om my te help!
3 Laat hulle wat my lewe soek, beskaamd staan en rooi van skaamte word; laat hulle wat behae het in my ongeluk, agteruitwyk en in die skande kom.
4 Laat hulle wat sê: Ha, ha! teruggaan vanweë hul beskaming.
5 Laat in U vrolik en bly wees almal wat U soek; en laat die liefhebbers van u heil altyddeur sê: Groot is God!
6 Maar ek is ellendig en behoeftig: o God, kom tog gou na my! U is my hulp en my redder; Here, vertoef tog nie!