1 And Israel abode in Shittim; and the people began to commit fornication with the daughters of Moab.2 And they invited the people to the sacrifices of their gods; and the people ate, and bowed down to their gods.3 And Israel joined himself to Baal-Peor; and the anger of Jehovah was kindled against Israel.4 And Jehovah said to Moses, Take all the heads of the people, and hang them up to Jehovah before the sun, that the fierce anger of Jehovah may be turned away from Israel.5 And Moses said to the judges of Israel, Slay every one his men that have joined themselves to Baal-Peor.6 And behold, a man of the children of Israel came and brought a Midianitish woman to his brethren, in the sight of Moses, and in the sight of the whole assembly of the children of Israel, who were weeping before the entrance of the tent of meeting.7 And Phinehas, the son of Eleazar, the son of Aaron the priest, saw it, and rose up from among the assembly, and took a javelin in his hand,8 and he went after the man of Israel into the tent-chamber, and thrust both of them through, the man of Israel and the woman through her belly. And the plague was stayed from the children of Israel.9 And those that died in the plague were twenty-four thousand.10 And Jehovah spoke to Moses, saying,11 Phinehas, the son of Eleazar, the son of Aaron the priest, hath turned my wrath away from the children of Israel, in that he was jealous with my jealousy among them, so that I consumed not the children of Israel in my jealousy.12 Therefore say, Behold, I give unto him my covenant of peace!13 And he shall have it, and his seed after him, the covenant of an everlasting priesthood; because he was jealous for his God, and made atonement for the children of Israel.14 And the name of the man of Israel that was slain, who was slain with the Midianitish woman, was Zimri, the son of Salu, the prince of a father's house of the Simeonites.15 And the name of the Midianitish woman that was slain was Cozbi, the daughter of Zur; he was tribal head of a father's house in Midian.16 And Jehovah spoke to Moses, saying,17 Harass the Midianites, and smite them,18 for they have harassed you with their wiles, wherewith they have beguiled you in the matter of Peor, and in the matter of Cozbi, the daughter of a prince of Midian, their sister, who was slain on the day of the plague because of the matter of Peor.
1 Toe Israel in Sittim gebly het, het die volk begin hoereer met die dogters van die Moabiete --2 die het die volk na die offers van hulle gode uitgenooi; en die volk het geëet en hulle neergebuig voor hulle gode.3 So het Israel hom dan gekoppel aan Ba„l-Peor, en die toorn van die HERE het teen Israel ontvlam.4 Toe sê die HERE vir Moses: Neem al die hoofde van die volk en hang die oortreders op in die volle son vir die HERE, sodat die toorngloed van die HERE van Israel afgewend kan word.5 Daarop het Moses aan die rigters in Israel gesê: Slaan elkeen sy manne dood wat hulle aan Baäl-Peor gekoppel het.6 En daar het 'n man gekom, een uit die kinders van Israel, en 'n Midianitiese vrou na sy volksgenote gebring, voor die oë van Moses en voor die oë van die hele vergadering van die kinders van Israel, terwyl hulle ween by die ingang van die tent van samekoms.7 Toe P¡nehas, die seun van Ele sar, die seun van die priester A„ron, dit sien, het hy uit die vergadering uit opgestaan en 'n spies in sy hand geneem8 en agter die Israelitiese man aan gegaan in die tent en hulle twee deurboor, die Israelitiese man en die vrou, in haar onderlyf. Daarna het die plaag onder die kinders van Israel opgehou.9 En die wat deur die plaag gesterf het, was vier en twintig duisend.10 Toe het die HERE met Moses gespreek en gesê:11 P¡nehas, die seun van Ele sar, die seun van die priester A„ron, het my grimmigheid van die kinders van Israel afgewend deurdat hy my ywer onder hulle geywer het, sodat Ek die kinders van Israel in my ywer nie verteer het nie.12 Daarom spreek: Kyk, Ek sluit met hom my vredeverbond,13 en dit sal vir hom en sy nageslag n hom die verbond van ewige priesterskap wees, omdat hy vir sy God geywer en versoening vir die kinders van Israel gedoen het.14 En die naam van die Israelitiese man wat verslaan is, wat saam met die Midianitiese vrou verslaan is, was Simri, die seun van Salu, owerste van 'n familie van die Simeoniete.15 En die naam van die Midianitiese vrou wat verslaan is, was Kosbi, die dogter van Sur. Hy was stamhoof van 'n familie in M¡dian.16 Verder het die HERE met Moses gespreek en gesê:17 Behandel die Midianiete as vyand en verslaan hulle,18 want hulle het julle as vyand behandel deur hulle liste wat hulle teen julle bedink het in die saak van Peor en in die saak van Kosbi, die dogter van die vors van M¡dian, hulle landgenoot, wat op die dag van die plaag weens Peor verslaan is.