Publicidade

Números 8

1 And Jehovah spoke to Moses saying,2 Speak unto Aaron, and say unto him, When thou lightest the lamps, the seven lamps shall give light over against the candlestick.3 And Aaron did so; he lighted the lamps thereof over against the candlestick, as Jehovah had commanded Moses.4 And this was the work of the candlestick: {it was} of beaten gold; from its base to its flowers was it beaten work; according to the form which Jehovah had shewn Moses, so had he made the candlestick.5 And Jehovah spoke to Moses, saying,6 Take the Levites from among the children of Israel, and cleanse them.7 And thus shalt thou do unto them, to cleanse them: sprinkle upon them water of purification from sin; and they shall pass the razor over all their flesh, and shall wash their garments, and make themselves clean.8 And they shall take a young bullock and its oblation of fine flour mingled with oil; and another young bullock shalt thou take for a sin-offering.9 And thou shalt bring the Levites before the tent of meeting; and thou shalt gather together the whole assembly of the children of Israel.10 And thou shalt bring the Levites before Jehovah; and the children of Israel shall put their hands upon the Levites.11 And Aaron shall offer the Levites as a wave-offering before Jehovah from the children of Israel, and they shall perform the service of Jehovah.12 And the Levites shall lay their hands upon the heads of the bullocks, and thou shalt offer the one for a sin-offering, and the other for a burnt-offering, to Jehovah, to make atonement for the Levites.13 And thou shalt set the Levites before Aaron, and before his sons, and offer them as a wave-offering to Jehovah.14 And thou shalt separate the Levites from among the children of Israel, that the Levites may be mine.15 And afterwards shall the Levites come in to do the service of the tent of meeting. And thou shalt cleanse them, and offer them as a wave-offering.16 For they are wholly given unto me from among the children of Israel; instead of every one that breaketh open the womb, instead of every firstborn among the children of Israel, have I taken them unto me.17 For all the firstborn among the children of Israel are mine, both of man and beast; on the day that I smote every firstborn in the land of Egypt, I hallowed them to myself.18 And I have taken the Levites instead of all the firstborn among the children of Israel.19 And I have given the Levites as a gift to Aaron and to his sons, from among the children of Israel, to perform the service of the children of Israel in the tent of meeting, and to make atonement for the children of Israel; that there be no plague among the children of Israel, when the children of Israel draw near to the sanctuary.20 And Moses and Aaron, and all the assembly of the children of Israel, did to the Levites according to all that Jehovah had commanded Moses concerning the Levites: so did the children of Israel to them.21 And the Levites purified themselves from sin, and they washed their garments; and Aaron offered them as a wave-offering before Jehovah; and Aaron made atonement for them to cleanse them.22 And afterwards the Levites came in to perform their service in the tent of meeting before Aaron, and before his sons; as Jehovah had commanded Moses concerning the Levites, so did they to them.23 And Jehovah spoke to Moses, saying,24 This is that which concerneth the Levites: from twenty-five years old and upward shall he come to labour in the work of the service of the tent of meeting.25 And from fifty years old he shall retire from the labour of the service, and shall serve no more;26 but he shall minister with his brethren in the tent of meeting, and keep the charge, but he shall not serve {in} the service. Thus shalt thou do unto the Levites with regard to their charges.

1 En die HERE het met Moses gespreek en gesê:2 Spreek met A„ron en sê vir hom: As jy die lampe opsteek, moet die sewe lampe aan die voorkant van die kandelaar lig gee.3 En A„ron het so gedoen: aan die voorkant van die kandelaar het hy die lampe opgesteek soos die HERE Moses beveel het.4 En dit was die maaksel van die kandelaar: dryfwerk uit goud; selfs sy voetstuk en sy blomme was dryfwerk; volgens die beeltenis wat die HERE aan Moses getoon het, so het hy die kandelaar gemaak.5 En die HERE het met Moses gespreek en gesê:6 Neem die Leviete onder die kinders van Israel uit en reinig hulle.7 En so moet jy met hulle doen om hulle te reinig: Sprinkel op hulle water van ontsondiging; en hulle moet 'n skeermes oor hulle hele liggaam laat gaan en hulle klere was en hulleself reinig.8 Daarna moet hulle 'n jong bul neem en die spysoffer wat daarby behoort: fynmeel met olie gemeng; en 'n ander jong bul moet jy as sondoffer neem.9 En jy moet die Leviete voor die tent van samekoms laat nader kom en die hele vergadering van die kinders van Israel versamel.10 Dan moet jy die Leviete voor die aangesig van die HERE laat nader kom, en die kinders van Israel moet hulle hande op die Leviete lê.11 En A„ron moet die Leviete as beweegoffer beweeg voor die aangesig van die HERE namens die kinders van Israel, sodat hulle daar kan wees om die dienswerk van die HERE te verrig.12 En die Leviete moet hulle hande op die kop van die bulle lê; en berei jy een as sondoffer en een as brandoffer vir die HERE, om vir die Leviete versoening te doen.13 Dan moet jy die Leviete stel voor A„ron en sy seuns en hulle as beweegoffer aan die HERE beweeg.14 En jy moet die Leviete onder die kinders van Israel uit afsonder, dat die Leviete myne kan wees.15 En daarna moet die Leviete inkom om die tent van samekoms te bedien. So moet jy hulle dan reinig en hulle as beweegoffer beweeg.16 Want hulle is heeltemal aan My gegee onder die kinders van Israel uit, in die plek van alles wat die moederskoot open -- al die eersgeborenes uit die kinders van Israel -- het Ek hulle vir My geneem.17 Want al die eersgeborenes onder die kinders van Israel is myne, van mense en van diere; op die dag toe Ek al die eersgeborenes in Egipteland getref het, het Ek hulle vir My geheilig.18 En Ek het die Leviete in die plek van al die eersgeborenes onder die kinders van Israel geneem19 en die Leviete gegee -- hulle is gegee aan A„ron en sy seuns onder die kinders van Israel uit om die dienswerk van die kinders van Israel in die tent van samekoms te verrig en om vir die kinders van Israel versoening te doen, sodat daar geen plaag mag wees onder die kinders van Israel as die kinders van Israel na die heiligdom aankom nie.20 En Moses en A„ron en die hele vergadering van die kinders van Israel het met die Leviete gedoen net soos die HERE Moses aangaande die Leviete beveel het; so het die kinders van Israel met hulle gedoen.21 En die Leviete het hulleself ontsondig en hulle klere gewas, en A„ron het hulle beweeg as beweegoffer voor die aangesig van die HERE; en A„ron het versoening vir hulle gedoen om hulle te reinig.22 En daarna het die Leviete gekom om hulle dienswerk in die tent van samekoms voor A„ron en sy seuns te verrig; soos die HERE Moses aangaande die Leviete beveel het, so het hulle met hulle gedoen.23 En die HERE het met Moses gespreek en gesê:24 Dit is die saak wat die Leviete betref: Van vyf en twintig jaar oud en daarbo moet hy kom om sy plig te vervul by die dienswerk van die tent van samekoms.25 Maar van vyftig jaar oud moet hy vry wees van diensplig en nie meer dien nie --26 hy kan sy broers in die tent van samekoms behulpsaam wees om die diens waar te neem, maar dienswerk moet hy nie verrig nie. So moet jy met die Leviete doen insake hulle ampspligte.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-