Publicidade

Números 27

1 Then drew near the daughters of Zelophehad, the son of Hepher, the son of Gilead, the son of Machir, the son of Manasseh, of the families of Manasseh the son of Joseph; and these were the names of his daughters: Mahlah, Noah, and Hoglah, and Milcah, and Tirzah.2 And they stood before Moses, and before Eleazar the priest, and before the princes and the whole assembly, at the entrance of the tent of meeting, saying,3 Our father died in the wilderness, and he was not in the band of them that banded themselves together against Jehovah in the band of Korah; but he died in his own sin, and he had no sons.4 Why should the name of our father be taken away from his family, because he has no son? Give unto us a possession among the brethren of our father.5 And Moses brought their cause before Jehovah.6 And Jehovah spoke to Moses, saying,7 The daughters of Zelophehad speak right: thou shalt surely give them a possession of an inheritance among their father's brethren; and thou shalt cause the inheritance of their father to pass unto them.8 And unto the children of Israel shalt thou speak, saying, If a man die, and have no son, then ye shall cause his inheritance to pass unto his daughter.9 And if he have no daughter, ye shall give his inheritance unto his brethren.10 And if he have no brethren, ye shall give his inheritance unto his father's brethren.11 And if his father have no brethren, ye shall give his inheritance to his kinsman that is nearest to him in his family, and he shall possess it; and it shall be unto the children of Israel a statute of right, as Jehovah commanded Moses.12 And Jehovah said to Moses, Get thee up into this mount Abarim, and see the land that I have given unto the children of Israel.13 And when thou hast seen it, thou also shalt be gathered unto thy peoples, as Aaron thy brother was gathered,14 because ye rebelled against my word in the wilderness of Zin, in the strife of the congregation, as to hallowing me in the matter of the water before their eyes. (That is the water of Meribah at Kadesh in the wilderness of Zin.)15 And Moses spoke to Jehovah, saying,16 Let Jehovah, the God of the spirits of all flesh, set a man over the assembly,17 who may go out before them, and who may come in before them, and who may lead them out, and who may bring them in, that the assembly of Jehovah be not as sheep that have no shepherd.18 And Jehovah said to Moses, Take Joshua the son of Nun, a man in whom is the Spirit, and thou shalt lay thy hand upon him;19 and thou shalt set him before Eleazar the priest, and before the whole assembly; and give him commandment before their eyes.20 And thou shalt put of thine honour upon him, that the whole assembly of the children of Israel may obey him.21 And he shall stand before Eleazar the priest, who shall inquire for him, by the judgment of the Urim before Jehovah: at his word shall they go out, and at his word they shall come in, he, and all the children of Israel with him, even the whole assembly.22 And Moses did as Jehovah had commanded him; and he took Joshua and set him before Eleazar the priest, and before the whole assembly.23 And he laid his hands upon him, and gave him commandment, as Jehovah had said through Moses.

1 Daarna het nader gekom die dogters van Selofhad, die seun van Hefer, die seun van G¡lead, die seun van Magir, die seun van Manasse, van die geslagte van Manasse, die seun van Josef -- dit is die name van sy dogters: Magla, Noa en Hogla en Milka en Tirsa --2 en hulle het gaan staan voor Moses en die priester Ele sar en voor die owerstes en die hele vergadering, by die ingang van die tent van samekoms, en gesê:3 Ons vader het in die woestyn gesterwe, en hy het nie behoort by die bende van die wat teen die HERE vergader het in die bende van Korag nie, maar hy het om sy sonde ontwil gesterwe en geen seuns gehad nie.4 Waarom sou die naam van ons vader uit sy geslag weggeneem word, omdat hy geen seun gehad het nie? Gee ons 'n besitting onder die broers van ons vader.5 Toe bring Moses hulle regsaak voor die aangesig van die HERE.6 En die HERE het met Moses gespreek en gesê:7 Die dogters van Selofhad praat reg. Jy moet hulle sekerlik 'n erflike besitting onder die broers van hulle vader gee en die erfdeel van hulle vader op hulle laat oorgaan.8 En met die kinders van Israel moet jy spreek en sê: As iemand sterwe en geen seun het nie, moet julle sy erfdeel op sy dogter laat oorgaan.9 En as hy geen dogter het nie, moet julle sy erfdeel aan sy broers gee.10 En as hy geen broers het nie, moet julle sy erfdeel aan die broers van sy vader gee.11 En as sy vader geen broers het nie, moet julle sy erfdeel aan sy bloedverwant gee wat naaste aan hom is uit sy geslag, en die moet dit in besit neem. En dit moet vir die kinders van Israel 'n regsinsetting wees, soos die HERE Moses beveel het.12 Daarna het die HERE aan Moses gesê: Klim op hierdie gebergte Ab rim, en bekyk die land wat Ek aan die kinders van Israel gegee het.13 En as jy dit gesien het, sal jy ook by jou volksgenote versamel word soos jou broer A„ron versamel is;14 omdat julle in die woestyn Sin, toe die vergadering getwis het, teen my bevel wederstrewig gewees het om My by die water voor hulle oë te heilig. Dit is die water van M,riba by Kades, in die woestyn Sin.15 Toe het Moses met die HERE gespreek en gesê:16 Laat die HERE, die God van die geeste van alle vlees, 'n man oor die vergadering aanstel17 wat voor hulle uittrek en wat voor hulle intrek, en wat hulle uitlei en wat hulle inlei; sodat die vergadering van die HERE nie mag wees soos skape wat geen wagter het nie.18 Toe sê die HERE aan Moses: Neem vir jou Josua, die seun van Nun, 'n man in wie die Gees is; en lê hom die hand op,19 en stel hom voor die priester Ele sar en voor die hele vergadering, en gee hom 'n opdrag voor hulle oë;20 en lê op hom van jou hoogheid, sodat die hele vergadering van die kinders van Israel na hom kan luister.21 En hy moet voor die priester Ele sar staan, dat die vir hom die beslissing van die Urim kan vra voor die aangesig van die HERE; volgens sy uitspraak moet hulle uittrek en volgens sy uitspraak moet hulle intrek, hy en al die kinders van Israel saam met hom en die hele vergadering.22 En Moses het gedoen soos die HERE hom beveel het: hy het Josua geneem en hom voor die priester Ele sar en voor die hele vergadering gestel,23 en hy het hom die hande opgelê en hom 'n opdrag gegee soos die HERE deur die diens van Moses gespreek het.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-