1 And these are the generations of Aaron and Moses in the day that Jehovah spoke with Moses on mount Sinai.2 And these are the names of the sons of Aaron: Nadab the firstborn, and Abihu, Eleazar and Ithamar.3 These are the names of the sons of Aaron, the anointed priests, who were consecrated to exercise the priesthood.4 And Nadab and Abihu died before Jehovah when they offered strange fire before Jehovah in the wilderness of Sinai, and they had no sons; and Eleazar and Ithamar exercised the priesthood in the presence of Aaron their father.5 And Jehovah spoke to Moses, saying,6 Bring the tribe of Levi near, and present them before Aaron the priest, that they may minister unto him;7 and they shall keep his charge, and the charge of the whole assembly, before the tent of meeting, to do the service of the tabernacle.8 And they shall keep all the utensils of the tent of meeting, and the charge of the children of Israel, to do the service of the tabernacle.9 And thou shalt give the Levites to Aaron and to his sons: they are wholly given to him out of the children of Israel.10 And Aaron and his sons shalt thou appoint that they may attend to their priest's office; and the stranger that cometh near shall be put to death.11 And Jehovah spoke to Moses, saying,12 And I, behold, I have taken the Levites from among the children of Israel instead of every firstborn that breaketh open the womb among the children of Israel, and the Levites shall be mine;13 for every firstborn is mine. On the day that I smote all the firstborn in the land of Egypt, I hallowed unto me all the firstborn in Israel, both of man and beast; mine shall they be: I am Jehovah.14 And Jehovah spoke to Moses in the wilderness of Sinai, saying,15 Number the sons of Levi according to their fathers' houses, after their families; every male from a month old and upward shalt thou number them.16 And Moses numbered them, according to the commandment of Jehovah, -as he had been commanded.17 And these are the sons of Levi by their names: Gershon, and Kohath, and Merari.18 And these are the names of the sons of Gershon according to their families: Libni and Shimei.19 And the sons of Kohath according to their families: Amram and Izhar, Hebron and Uzziel.20 And the sons of Merari according to their families: Mahli and Mushi. These are the families of the Levites according to their fathers' houses.21 Of Gershon, the family of the Libnites, and the family of the Shimites: these are the families of the Gershonites.22 Those that were numbered of them, according to the number of all the males, from a month old and upward, those that were numbered of them were seven thousand five hundred.23 The families of the Gershonites encamped behind the tabernacle westward.24 And the prince of the father's house of the Gershonites was Eliasaph the son of Lael.25 And the charge of the sons of Gershon in the tent of meeting was: the tabernacle and the tent, its covering, and the curtain of the entrance to the tent of meeting.26 And the hangings of the court, and the curtain of the entrance to the court, which surrounds the tabernacle and the altar, and the cords thereof for all its service.27 And of Kohath, the family of the Amramites, and the family of the Izharites, and the family of the Hebronites, and the family of the Uzzielites: these are the families of the Kohathites.28 According to the number of all the males, from a month old and upward, there were eight thousand six hundred, who kept the charge of the sanctuary.29 The families of the sons of Kohath encamped on the side of the tabernacle southward.30 And the prince of the father's house of the families of the Kohathites was Elizaphan the son of Uzziel.31 And their charge was the ark, and the table, and the candlestick, and the altars, and the utensils of the sanctuary with which they ministered, and the curtain, and all that belongs to its service.32 And the prince of princes of the Levites was Eleazar the son of Aaron the priest: he had the oversight of them that kept the charge of the sanctuary.33 Of Merari was the family of the Mahlites, and the family of the Mushites: these are the families of Merari.34 And those that were numbered of them, according to the number of all the males, from a month old and upward, were six thousand two hundred.35 And the prince of the father's house of the families of Merari was Zuriel the son of Abihail. They encamped on the side of the tabernacle northward.36 And the charge of the sons of Merari consisted in the oversight of the boards of the tabernacle, and its bars, and its pillars, and its bases, and all its furniture, and all that belongs to its service,37 and the pillars of the court round about, and their bases, and their pegs, and their cords.38 And those who encamped before the tabernacle eastward, before the tent of meeting toward the sunrising, were Moses, and Aaron and his sons, who kept the charge of the sanctuary for the charge of the children of Israel; and the stranger that cometh near shall be put to death.39 All that were numbered of the Levites, whom Moses and Aaron numbered at the commandment of Jehovah, according to their families, all the males from a month old and upward, were twenty-two thousand.40 And Jehovah said to Moses, Number all the first-born males of the children of Israel from a month old and upward, and take the number of their names.41 And thou shalt take the Levites for me (I am Jehovah) instead of all the firstborn among the children of Israel; and the cattle of the Levites, instead of all the firstlings among the cattle of the children of Israel.42 And Moses numbered, as Jehovah had commanded him, all the firstborn among the children of Israel.43 And all the firstborn males, by the number of the names, from a month old and upward, according to their numbering, were twenty-two thousand two hundred and seventy-three.44 And Jehovah spoke to Moses, saying,45 Take the Levites instead of all the firstborn among the children of Israel, and the cattle of the Levites instead of their cattle; and the Levites shall be mine: I am Jehovah.46 And for those that are to be ransomed, the two hundred and seventy-three of the firstborn of the children of Israel, which are in excess over the Levites,47 thou shalt take five shekels apiece by the poll, according to the shekel of the sanctuary shalt thou take them, -twenty gerahs the shekel;48 and thou shalt give the money unto Aaron and unto his sons for those in excess among them who are to be ransomed.49 And Moses took the ransom-money from them that were over and above those who were ransomed by the Levites;50 of the firstborn of the children of Israel he took the money, a thousand three hundred and sixty-five {shekels}, according to the shekel of the sanctuary.51 And Moses gave the money of them that were ransomed to Aaron and to his sons, according to the commandment of Jehovah, -as Jehovah had commanded Moses.
1 En dit is die nakomelinge van A„ron en Moses op die dag toe die HERE met Moses op die berg Sinai gespreek het.2 En dit is die name van die seuns van A„ron: die eersgeborene Nadab, daarna Ab¡hu, Ele sar en Itamar.3 Dit is die name van die seuns van A„ron, die gesalfde priesters, wat hy aangestel het om die priesteramp te bedien.4 Maar Nadab en Ab¡hu het gesterwe voor die aangesig van die HERE toe hulle vreemde vuur voor die aangesig van die HERE in die woestyn Sinai gebring het, en hulle het geen kinders gehad nie; maar Ele sar en Itamar het die priesteramp bedien voor die oë van hulle vader A„ron.5 En die HERE het met Moses gespreek en gesê:6 Laat die stam van Levi nader kom, en stel hulle voor die priester A„ron, dat hulle hom kan dien.7 En hulle moet sy diens waarneem en die diens van die hele vergadering voor die tent van samekoms, om die dienswerk van die tabernakel te verrig.8 En hulle moet sorg vir al die gereedskap van die tent van samekoms en vir die diens van die kinders van Israel, om die dienswerk van die tabernakel te verrig.9 En jy moet die Leviete aan A„ron en sy seuns gee; hulle is heeltemal aan hom gegee uit die kinders van Israel.10 Maar A„ron en sy seuns moet jy aanstel, dat hulle hul priesteramp kan waarneem; en die onbevoegde wat nader kom, moet gedood word.11 En die HERE het met Moses gespreek en gesê:12 Kyk, Ek self het die Leviete geneem onder die kinders van Israel uit in die plek van al die eersgeborenes wat die moederskoot open, uit die kinders van Israel, dat die Leviete myne kan wees.13 Want al die eersgeborenes is myne: op die dag toe Ek al die eersgeborenes in Egipteland getref het, het Ek al die eersgeborenes in Israel vir My geheilig, mense sowel as diere; hulle moet myne wees. Ek is die HERE.14 En die HERE het met Moses gespreek in die woestyn Sinai en gesê:15 Tel die seuns van Levi volgens hulle families, volgens hulle geslagte; almal wat manlik is, van 'n maand oud en daarbo -- die moet jy tel.16 En Moses het hulle volgens die bevel van die HERE getel soos dit hom beveel is.17 En dit was die seuns van Levi volgens hulle name: Gerson en Kehat en Mer ri.18 En dit is die name van die seuns van Gerson volgens hulle geslagte: Libni en S¡me‹.19 En die seuns van Kehat volgens hulle geslagte: Amram en Jishar, Hebron en Ussiël.20 En die seuns van Mer ri volgens hulle geslagte: Magli en Musi. Dit is die geslagte van die Leviete volgens hulle families.21 Aan Gerson behoort die geslag van die Libniete en die geslag van die Sime‹ete. Dit is die geslagte van die Gersoniete.22 Hulle geteldes volgens die getal van almal wat manlik was, van 'n maand oud en daarbo -- hulle geteldes was sewe duisend vyf honderd.23 Die geslagte van die Gersoniete moet laer opslaan agter die tabernakel aan die westekant.24 En owerste oor die familie van die Gersoniete moet Âljasaf, die seun van Lael, wees.25 En die seuns van Gerson moet by die tent van samekoms versorg: die tabernakel en die tent, sy dekkleed en die bedekking vir die ingang van die tent van samekoms;26 en die behangsels van die voorhof en die bedekking vir die ingang van die voorhof wat rondom die tabernakel en die altaar is, en sy lyne -- alles wat by sy bediening behoort.27 En aan Kehat het behoort die geslag van die Amramiete en die geslag van die Jishariete en die geslag van die Hebroniete en die geslag van die Ussiëliete. Dit is die geslagte van die Kehatiete.28 Volgens die getal van almal wat manlik is, van 'n maand oud en daarbo, was daar agt duisend ses honderd wat die diens van die heiligdom waargeneem het.29 Die geslagte van die seuns van Kehat moet laer opslaan aan die kant van die tabernakel, aan die suidekant.30 En owerste oor die familie vir die geslagte van die Kehatiete moet wees El¡safan, die seun van Ussiël.31 En hulle moet versorg: die ark en die tafel en die kandelaar en die altare en die gereedskap van die heiligdom waarmee hulle diens doen, en die voorhangsel en alles wat by die bediening daarvan behoort.32 En die hoof van die owerstes van Levi moet wees Ele sar, die seun van A„ron, die priester, die opsigter oor die wat die diens van die heiligdom waarneem.33 Aan Mer ri het behoort die geslag van die Magliete en die geslag van die Musiete. Dit is die geslagte van Mer ri.34 En hulle geteldes volgens die getal van almal wat manlik is, van 'n maand oud en daarbo, was ses duisend twee honderd.35 En die owerste van die familie vir die geslagte van Mer ri moet wees Suriël, die seun van Abihail; hulle moet laer opslaan aan die kant van die tabernakel, aan die noordekant.36 En die toesig van die seuns van Mer ri -- wat hulle te besorg het -- moet wees oor die style van die tabernakel en sy dwarshoute en sy pilare en sy voetstukke en al die gereedskap sowel as die hele diens wat daarby behoort;37 en die pilare van die voorhof rondom en hulle voetstukke en hulle penne en hulle lyne.38 En die wat voor die tabernakel laer opslaan, aan die oostekant, voor die tent van samekoms, teen sonop, moet wees Moses en A„ron met sy seuns wat die diens van die heiligdom waarneem, naamlik die diens vir die kinders van Israel; en die onbevoegde wat nader kom, moet gedood word.39 Al die geteldes van die Leviete wat Moses en A„ron volgens die bevel van die HERE, volgens hulle geslagte getel het, almal wat manlik was, van 'n maand oud en daarbo, was twee en twintig duisend.40 En die HERE het aan Moses gesê: Tel al die manlike eersgeborenes van die kinders van Israel, van 'n maand oud en daarbo, en neem die getal van hulle name op.41 En jy moet vir My -- Ek is die HERE -- die Leviete neem in die plek van al die eersgeborenes onder die kinders van Israel, en die vee van die Leviete in die plek van al die eersgeborenes onder die vee van die kinders van Israel.42 En Moses het, soos die HERE hom beveel het, al die eersgeborenes onder die kinders van Israel getel.43 En al die manlike eersgeborenes volgens die getal name, van 'n maand oud en daarbo, volgens hulle geteldes, was twee en twintig duisend twee honderd drie en sewentig.44 En die HERE het met Moses gespreek en gesê:45 Neem die Leviete in die plek van al die eersgeborenes onder die kinders van Israel, en die vee van die Leviete in die plek van hulle vee, sodat die Leviete myne kan wees. Ek is die HERE.46 Wat aangaan die loskoping van die twee honderd drie en sewentig wat oor is bo die Leviete, uit die eersgeborenes van die kinders van Israel,47 moet jy per hoof vyf sikkels neem; volgens die sikkel van die heiligdom moet jy dit neem; die sikkel is twintig gera.48 En jy moet die geld as losprys van die wat onder hulle oor is, aan A„ron en sy seuns gee.49 Daarop het Moses die loskoopgeld geneem van die wat oor was bo die wat deur die Leviete losgekoop was;50 van die eersgeborenes van die kinders van Israel het hy die geld geneem, duisend drie honderd vyf en sestig sikkels volgens die sikkel van die heiligdom.51 En Moses het die loskoopgeld aan A„ron en sy seuns gegee volgens die bevel van die HERE, soos die HERE Moses beveel het.