Publicidade

Números 36

1 And the chief fathers of families of the sons of Gilead, the son of Machir, the son of Manasseh, of the families of the sons of Joseph, came near, and spoke before Moses, and before the princes, the chief fathers of the children of Israel:2 and they said, Jehovah commanded my lord to give the land for an inheritance by lot to the children of Israel; and my lord was commanded by Jehovah to give the inheritance of Zelophehad our brother to his daughters.3 Now if they be married to any of the sons of the {other} tribes of the children of Israel, then shall their inheritance be taken from the inheritance of our fathers, and shall be added to the inheritance of the tribe to which they shall belong; and it shall be taken from the lot of our inheritance.4 And when the jubilee of the children of Israel shall come, then shall their inheritance be added to the inheritance of the tribe to which they shall belong; and their inheritance shall be taken away from the inheritance of the tribe of our fathers.5 And Moses commanded the children of Israel according to the word of Jehovah, saying, The tribe of the sons of Joseph hath said well.6 This is the thing which Jehovah hath commanded concerning the daughters of Zelophehad, saying, Let them marry whom they please; only they shall marry one of the tribe of their father,7 that no inheritance of the children of Israel pass from tribe to tribe; for every one of the children of Israel shall keep to the inheritance of the tribe of his fathers.8 And every daughter that possesseth an inheritance among the tribes of the children of Israel, shall be married to one of the family of the tribe of her father, that the children of Israel may possess every one the inheritance of his fathers,9 and the inheritance shall not pass from one tribe to another tribe; for each of the tribes of the children of Israel shall keep to his inheritance.10 Even as Jehovah had commanded Moses, so did the daughters of Zelophehad;11 and Mahlah, Tirzah, and Hoglah, and Milcah, and Noah, the daughters of Zelophehad, were married unto their uncles' sons.12 To those that were of the families of the sons of Manasseh the son of Joseph were they married; and their inheritance remained in the tribe of the family of their father.13 These are the commandments and the ordinances which Jehovah commanded through Moses to the children of Israel, in the plains of Moab, by the Jordan of Jericho.

1 En die familiehoofde van die geslag van die kinders van G¡lead, die seun van Magir, die seun van Manasse, uit die geslagte van Josef se kinders, het nader gekom en voor Moses en die owerstes, die familiehoofde van die kinders van Israel, gespreek2 en gesê: Die HERE het aan my heer bevel gegee om die land deur die lot as erfenis aan die kinders van Israel te gee; ook het my heer van die HERE bevel ontvang om die erfdeel van ons broer Selofhad aan sy dogters te gee.3 As hulle nou die vroue word van een van die seuns uit die ander stamme van die kinders van Israel, dan word hulle erfdeel van ons vaders se erfdeel weggeneem en gevoeg by die erfdeel van die stam waarby hulle sal behoort; so sal dan die erfdeel wat ons deur die lot aangewys is, ingekort word.4 En as die jubeljaar vir die kinders van Israel aanbreek, dan word hulle erfdeel gevoeg by die erfdeel van die stam waarby hulle sal behoort; so sal dan hulle erfdeel van die erfdeel van ons vaders se stam weggeneem word.5 Toe het Moses die kinders van Israel volgens die bevel van die HERE gelas en gesê: Die stam van die kinders van Josef praat reg.6 Dit is die saak wat die HERE aangaande die dogters van Selofhad beveel het deur te sê: Laat hulle die vroue word van hom wat goed is in hulle oë; hulle moet net trou in 'n geslag van die stam van hulle vader,7 sodat die erfdeel van die kinders van Israel nie van stam tot stam oorgaan nie; want die kinders van Israel moet elkeen die erfdeel van die stam van sy vaders vashou.8 En elke dogter wat 'n erfdeel kry, uit die stamme van die kinders van Israel, moet die vrou word van een uit die geslag van die stam van haar vader, sodat die kinders van Israel elkeen die erfdeel van sy vaders kan erwe.9 So sal dan 'n erfdeel nie van een stam na 'n ander stam oorgaan nie; want die stamme van die kinders van Israel moet elkeen sy erfdeel vashou.10 Soos die HERE Moses beveel het, so het die dogters van Selofhad gedoen:11 Magla, Tirsa en Hogla en Milka en Noa, die dogters van Selofhad, het die vroue geword van die seuns van hulle ooms;12 hulle het die vroue geword van manne uit die geslagte van die kinders van Manasse, die seun van Josef. So het dan hulle erfdeel gebly in die stam van die geslag van hulle vader.13 Dit is die gebooie en die verordeninge wat die HERE deur die diens van Moses die kinders van Israel beveel het, in die vlaktes van Moab by die Jordaan van J,rigo.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-