Publicidade

Números 33

1 These are the journeys of the children of Israel, who went forth out of the land of Egypt according to their armies under the hand of Moses and Aaron.2 And Moses wrote their goings out according to their journeys by the commandment of Jehovah; and these are their journeys according to their goings out.3 They journeyed from Rameses in the first month, on the fifteenth day of the first month. On the morrow after the passover the children of Israel went out with a high hand in the sight of all the Egyptians.4 And the Egyptians buried those whom Jehovah had smitten among them, all the firstborn; and upon their gods Jehovah executed judgments.5 And the children of Israel removed from Rameses, and encamped in Succoth.6 And they removed from Succoth and encamped in Etham, which is at the end of the wilderness.7 And they removed from Etham, and turned back to Pi-hahiroth, which is opposite Baal-Zephon, and encamped before Migdol.8 And they removed from before Hahiroth, and passed through the midst of the sea into the wilderness, and went three days' journey in the wilderness of Etham, and encamped in Marah.9 And they removed from Marah, and came to Elim; and in Elim were twelve springs of water, and seventy palm-trees, and they encamped there.10 And they removed from Elim, and encamped by the Red sea.11 And they removed from the Red sea, and encamped in the wilderness of Sin.12 And they removed from the wilderness of Sin, and encamped in Dophkah.13 And they removed from Dophkah, and encamped in Alush.14 And they removed from Alush, and encamped at Rephidim, where there was no water for the people to drink.15 And they removed from Rephidim, and encamped in the wilderness of Sinai.16 And they removed from the wilderness of Sinai, and encamped at Kibroth-hattaavah.17 And they removed from Kibroth-hattaavah, and encamped at Hazeroth.18 And they removed from Hazeroth, and encamped in Rithmah.19 And they removed from Rithmah, and encamped at Rimmon-perez.20 And they removed from Rimmon-perez, and encamped in Libnah.21 And they removed from Libnah, and encamped at Rissah.22 And they removed from Rissah, and encamped in Kehelathah.23 And they removed from Kehelathah, and encamped in mount Shapher.24 And they removed from mount Shapher, and encamped in Haradah.25 And they removed from Haradah, and encamped in Makheloth.26 And they removed from Makheloth, and encamped at Tahath.27 And they removed from Tahath, and encamped at Terah.28 And they removed from Terah, and encamped in Mithcah.29 And they removed from Mithcah, and encamped in Hashmonah.30 And they removed from Hashmonah, and encamped in Moseroth.31 And they removed from Moseroth, and encamped in Bene-Jaakan.32 And they removed from Bene-Jaakan, and encamped at Hor-hagidgad.33 And they removed from Hor-hagidgad, and encamped in Jotbathah.34 And they removed from Jotbathah, and encamped at Abronah.35 And they removed from Abronah, and encamped at Ezion-geber.36 And they removed from Ezion-geber, and encamped in the wilderness of Zin, which is Kadesh.37 And they removed from Kadesh, and encamped in mount Hor, in the border of the land of Edom.38 And Aaron the priest went up mount Hor by the commandment of Jehovah, and died there, in the fortieth year after the children of Israel came out of the land of Egypt, in the fifth month, on the first of the month.39 And Aaron was a hundred and twenty-three years old when he died on mount Hor.40 And the Canaanite, the king of Arad who dwelt in the south in the land of Canaan, heard of the coming of the children of Israel.41 And they removed from mount Hor, and encamped in Zalmonah.42 And they removed from Zalmonah, and encamped in Punon.43 And they removed from Punon, and encamped in Oboth.44 And they removed from Oboth, and encamped in Ijim-Abarim, in the border of Moab.45 And they removed from Ijim, and encamped in Dibon-Gad.46 And they removed from Dibon-Gad, and encamped in Almon-Diblathaim.47 And they removed from Almon-Diblathaim, and encamped in the mountains of Abarim, before Nebo.48 And they removed from the mountains of Abarim, and encamped in the plains of Moab by the Jordan of Jericho.49 And they encamped by the Jordan, from Beth-jeshimoth unto Abel-Shittim, in the plains of Moab.50 And Jehovah spoke to Moses in the plains of Moab by the Jordan of Jericho, saying,51 Speak unto the children of Israel, and say unto them, When ye pass over Jordan into the land of Canaan,52 then ye shall dispossess all the inhabitants of the land from before you, and ye shall destroy all their figured images, and all their molten images shall ye destroy, and all their high places shall ye lay waste;53 and ye shall take possession of the land, and dwell therein, for to you have I given the land to possess it.54 And ye shall take for yourselves the land as an inheritance by lot according to your families: to the many ye shall increase their inheritance, and to the few thou shalt diminish their inheritance: where the lot falleth to him, there shall be each man's {inheritance}; according to the tribes of your fathers shall ye take for yourselves the inheritance.55 But if ye will not dispossess the inhabitants of the land from before you, those that ye let remain of them shall be thorns in your eyes, and pricks in your sides, and they shall harass you in the land wherein ye dwell.56 And it shall come to pass that I will do unto you as I thought to do unto them.

1 Dit is die trekke van die kinders van Israel wat uit Egipteland uitgetrek het volgens hulle leërafdelings, onder leiding van Moses en A„ron.2 Volgens die bevel van die HERE het Moses die plekke opgeskrywe vanwaar hulle van plek tot plek verder getrek het; en dit is hulle plekke vanwaar hulle al verder getrek het.3 Hulle het van Ra„mses af opgebreek in die eerste maand, op die vyftiende dag van die eerste maand; op die dag n die pasga het die kinders van Israel deur 'n hoë hand voor die oë van al die Egiptenaars uitgetrek,4 terwyl die Egiptenaars besig was om die te begrawe wat die HERE onder hulle verslaan het, al die eersgeborenes; ook het die HERE aan hulle gode strafgerigte voltrek.5 Toe die kinders van Israel van Raämses af opgebreek het, het hulle laer opgeslaan in Sukkot.6 En hulle het van Sukkot af opgebreek en laer opgeslaan in Etam wat aan die kant van die woestyn lê.7 En hulle het van Etam af opgebreek en weggedraai na Pi-H girot wat oos van Baäl-Sefon lê; en hulle het laer opgeslaan voor Migdol.8 En hulle het van Pi-H girot af opgebreek en dwarsdeur die see gegaan na die woestyn toe; en hulle het drie dagreise ver die woestyn van Etam ingetrek en laer opgeslaan in Mara.9 En hulle het van Mara af opgebreek en by Elim gekom; en in Elim was twaalf waterfonteine en sewentig palmbome, en hulle het daar laer opgeslaan.10 En hulle het van Elim af opgebreek en laer opgeslaan by die Skelfsee.11 En hulle het van die Skelfsee af opgebreek en laer opgeslaan in die woestyn Sin.12 En hulle het uit die woestyn Sin opgebreek en laer opgeslaan in Dofka.13 En hulle het van Dofka af opgebreek en laer opgeslaan in Alus.14 En hulle het van Alus af opgebreek en laer opgeslaan in R fidim; maar daar was geen water vir die volk om te drink nie.15 En hulle het van R fidim af opgebreek en laer opgeslaan in die woestyn Sinai.16 En hulle het uit die woestyn Sinai opgebreek en laer opgeslaan in Kibrot-Hatt äwa.17 En hulle het van Kibrot-Hatt äwa af opgebreek en laer opgeslaan in H serot.18 En hulle het van H serot af opgebreek en laer opgeslaan in Ritma.19 En hulle het van Ritma af opgebreek en laer opgeslaan in Rimmon-Peres.20 En hulle het van Rimmon-Peres af opgebreek en laer opgeslaan in Libna.21 En hulle het van Libna af opgebreek en laer opgeslaan in Rissa.22 En hulle het van Rissa af opgebreek en laer opgeslaan in Kehel ta.23 En hulle het van Kehel ta af opgebreek en laer opgeslaan by die berg Sefer.24 En hulle het van die berg Sefer af opgebreek en laer opgeslaan in H rada.25 En hulle het van H rada af opgebreek en laer opgeslaan in M khelot.26 En hulle het van M khelot af opgebreek en laer opgeslaan in Tahat.27 En hulle het van Tahat af opgebreek en laer opgeslaan in Terag.28 En hulle het van Terag af opgebreek en laer opgeslaan in Mitka.29 En hulle het van Mitka af opgebreek en laer opgeslaan in Hasmona.30 En hulle het van Hasmona af opgebreek en laer opgeslaan in Moserot.31 En hulle het van Moserot af opgebreek en laer opgeslaan in B,ne-J äkan.32 En hulle het van B,ne-J äkan af opgebreek en laer opgeslaan in Hor-H ggidgad.33 En hulle het van Hor-H ggidgad af opgebreek en laer opgeslaan in Jotb ta.34 En hulle het van Jotb ta af opgebreek en laer opgeslaan in Abrona.35 En hulle het van Abrona af opgebreek en laer opgeslaan in seon-Geber.36 En hulle het van seon-Geber af opgebreek en laer opgeslaan in die woestyn Sin, dit is Kades.37 En hulle het van Kades af opgebreek en laer opgeslaan by die berg Hor, aan die kant van die land Edom.38 Toe het die priester A„ron volgens die bevel van die HERE op die berg Hor geklim en daar gesterwe, in die veertigste jaar n die uittog van die kinders van Israel uit Egipteland, in die vyfde maand, op die eerste van die maand.39 En A„ron was honderd drie en twintig jaar oud toe hy op die berg Hor gesterf het.40 En die Kana„niet, die koning van Arad, wat in die Suidland in die land Kana„n gewoon het, het gehoor dat die kinders van Israel aankom.41 En hulle het van die berg Hor af opgebreek en laer opgeslaan in S lmona.42 En hulle het van S lmona af opgebreek en laer opgeslaan in Punon.43 En hulle het van Punon af opgebreek en laer opgeslaan in Obot.44 En hulle het van Obot af opgebreek en laer opgeslaan in Ijje-Ha„b rim, by die grens van Moab.45 En hulle het van Ijjim af opgebreek en laer opgeslaan in Dibon-Gad.46 En hulle het van Dibon-Gad af opgebreek en laer opgeslaan in Almon-Diblataim.47 En hulle het van Almon-Diblataim af opgebreek en laer opgeslaan in die gebergte Ab rim, voor Nebo.48 En hulle het van die gebergte Ab rim af opgebreek en laer opgeslaan in die vlaktes van Moab, by die Jordaan van J,rigo.49 En hulle het laer opgeslaan by die Jordaan van Bet-Haj,simot af tot by Abel-Hassittim, in die vlaktes van Moab.50 En die HERE het met Moses gespreek in die vlaktes van Moab, by die Jordaan van J,rigo, en gesê:51 Spreek met die kinders van Israel en sê vir hulle: As julle deur die Jordaan in die land Kana„n intrek,52 moet julle al die bewoners van die land voor julle uit verdrywe en hulle beeldhouwerk verniel; ook moet julle al hulle gegote beelde verniel en al hulle hoogtes verwoes.53 En julle moet die land in besit neem en daarin woon; want Ek het die land aan julle gegee om dit te besit.54 En julle moet die land deur die lot as erfdeel verwerwe, volgens julle geslagte; vir die wat baie is, moet julle hulle erfdeel groot maak, en vir die wat min is, moet jy hulle erfdeel klein maak. Waar die lot vir iemand val, moet dit sy deel wees; volgens julle vaderlike stamme moet julle dit as erfdeel verwerwe.55 Maar as julle die bewoners van die land nie voor julle uit verdrywe nie, sal die wat julle van hulle laat oorbly, soos dorings in julle oë wees en soos angels in julle sye, en hulle sal julle beveg in die land waar julle in woon.56 En soos Ek gedink het om aan hulle te doen, sal Ek aan julle doen.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-