1 And Jehovah spoke to Moses, saying,2 Command the children of Israel, and say unto them, When ye come into the land of Canaan, this shall be the land that shall fall to you for an inheritance, the land of Canaan according to the borders thereof.3 Then your south side shall be from the wilderness of Zin alongside of Edom, and your southern border shall be from the end of the salt sea eastward;4 and your border shall turn from the south of the ascent of Akrabbim, and pass on to Zin, and shall end southward at Kadesh-barnea, and shall go on to Hazar-Addar, and pass on to Azmon.5 And the border shall turn from Azmon unto the torrent of Egypt, and shall end at the sea.6 And as west border ye shall have the great sea, and {its} coast. This shall be your west border.7 And this shall be your north border: from the great sea ye shall mark out for you mount Hor;8 from mount Hor ye shall mark out the entrance to Hamath, and the end of the border shall be toward Zedad;9 and the border shall go to Ziphron, and shall end at Hazar-enan. This shall be your north border.10 And ye shall mark out for you as eastern border from Hazar-enan to Shepham:11 and the border shall go down from Shepham to Riblah, on the east side of Ain; and the border shall descend, and shall strike upon the extremity of the sea of Chinnereth eastward;12 and the border shall go down to the Jordan, and shall end at the salt sea. This shall be your land according to the borders thereof round about.13 And Moses commanded the children of Israel, saying, This is the land which ye shall take for yourselves as inheritance by lot, which Jehovah commanded to give to the nine tribes, and to the half tribe.14 For the tribe of the children of the Reubenites according to their fathers' houses, and the tribe of the children of the Gadites according to their fathers' houses, have received, and half the tribe of Manasseh have received their inheritance;15 the two tribes and the half tribe have received their inheritance on this side the Jordan of Jericho eastward, toward the sun-rising.16 And Jehovah spoke to Moses, saying,17 These are the names of the men who shall divide the land unto you: Eleazar the priest, and Joshua the son of Nun.18 And ye shall take one prince of every tribe, to divide the land.19 And these are the names of the men: for the tribe of Judah, Caleb the son of Jephunneh;20 and for the tribe of the children of Simeon, Samuel the son of Ammihud;21 for the tribe of Benjamin, Elidad the son of Chislon;22 and for the tribe of the children of Dan, a prince, Bukki the son of Jogli;23 for the children of Joseph: for the tribe of the children of Manasseh, a prince, Hanniel the son of Ephod,24 and for the tribe of the children of Ephraim, a prince, Kemuel the son of Shiphtan;25 and for the tribe of the children of Zebulun, a prince, Elizaphan the son of Pharnach;26 and for the tribe of the children of Issachar, a prince, Phaltiel the son of Azzan;27 and for the tribe of the children of Asher, a prince, Ahihud the son of Shelomi;28 and for the tribe of the children of Naphtali, a prince, Phedahel the son of Ammihud.29 These are they whom Jehovah commanded to distribute to the children of Israel their inheritance in the land of Canaan.
1 Verder het die HERE met Moses gespreek en gesê:2 Gee bevel aan die kinders van Israel en sê vir hulle: As julle in die land Kana„n kom, sal dit die land wees wat aan julle as erfdeel sal val; die land Kana„n volgens sy grense.3 Julle suidekant dan moet van die woestyn Sin af langs Edom wees; en julle suidelike grens moet aan die oostekant van die einde van die Soutsee af wees;4 en julle grens moet suid van Skerpioennek swaai en oorloop na Sin toe, totdat dit doodloop suid van Kades-Barn,a; dan moet dit aanloop na Hasar-Addar en oor na Asmon toe.5 Verder moet die grens swaai van Asmon af na die spruit van Egipte toe, sodat dit by die see doodloop.6 Aangaande die westelike grens, dit moet vir julle die Groot See saam met sy gebied wees; dit moet julle westelike grens wees.7 En dit moet julle noordelike grens wees: van die Groot See af moet julle jul grenslyn trek na die berg Hor.8 Van die berg Hor af moet julle die grenslyn trek tot by die ingang na Hamat; en die grens moet doodloop by Sedad.9 Dan moet die grens aanloop na Sifron toe, en dit moet doodloop by Hasar-Enan. Dit moet julle noordelike grens wees.10 Verder moet julle as jul oostelike grens die lyn trek van Hasar-Enan af na Sefam toe.11 En die grens moet afloop van Sefam af na Ribla toe, oos van Ajin; dan moet die grens afloop en skrams oor die hange van die meer Kinn,ret gaan, aan die oostekant.12 Verder moet die grens afloop na die Jordaan totdat dit doodloop by die Soutsee. Dit moet vir julle die land wees volgens sy grense rondom.13 En Moses het aan die kinders van Israel bevel gegee en gesê: Dit is die land wat julle deur die lot as erfdeel sal verwerwe, wat die HERE beveel het om aan die nege stamme en aan die halwe stam te gee.14 Want die stam van die kinders van die Rubeniete volgens hulle families en die stam van die kinders van die Gadiete volgens hulle families en die halwe stam van Manasse het al ontvang -- hulle het hul erfdeel ontvang.15 Die twee stamme en die halwe stam het hulle erfdeel aan die oostekant van die Jordaan van J,rigo, teen sonop, ontvang.16 Verder het die HERE met Moses gespreek en gesê:17 Dit is die name van die manne wat vir julle die land as erfenis moet verdeel: die priester Ele sar en Josua, die seun van Nun.18 Daarby moet julle uit elke stam een owerste neem om die land as erfenis te verdeel.19 En dit is die name van die manne: van die stam van Juda -- Kaleb, die seun van Jefunne;20 en van die stam van S¡meon se kinders -- S,muel, die seun van Ammihud;21 van die stam van Benjamin -- El¡dad, die seun van Kislon;22 en van die stam van Dan se kinders as owerste -- Bukki, die seun van Jogli;23 van die kinders van Josef: van die stam van Manasse se kinders as owerste -- H nniël, die seun van Efod;24 en van die stam van Efraim se kinders as owerste -- K,muel, die seun van Siftan;25 en van die stam van S,bulon se kinders as owerste -- El¡safan, die seun van Parnag;26 en van die stam van Issaskar se kinders as owerste -- P ltiël, die seun van Assan;27 en van die stam van Aser se kinders as owerste -- Ah¡hud, die seun van Selomi;28 en van die stam van N ftali se kinders as owerste -- Ped el, die seun van Ammihud.29 Dit is hulle aan wie die HERE bevel gegee het om die erfenis vir die kinders van Israel in die land Kanaän te verdeel.