Publicidade

Gênesis 45

AFR53
Giuseppe si fa conoscere ai suoi fratelli

1 Allora Giuseppe non poté più contenersi davanti a tutti gli astanti, e gridò: "Fate uscire tutti dalla mia presenza!". Nessuno rimase con Giuseppe quando egli si fece riconoscere dai suoi fratelli. 2 Alzò la voce piangendo; gli Egiziani lo udirono, e lo udì la casa del Faraone. 3 Allora Giuseppe disse ai suoi fratelli: "Io sono Giuseppe; mio padre vive egli tuttora?". Ma i suoi fratelli non gli potevano rispondere, perché erano atterriti alla sua presenza. 4 E Giuseppe disse ai suoi fratelli: "Su, avvicinatevi a me!". Quelli si avvicinarono, ed egli disse: "Io sono Giuseppe, vostro fratello, che voi vendeste perché fosse condotto in Egitto. 5 Ma ora non vi rattristate, vi dispiaccia di avermi venduto perché io fossi portato qua; poiché Dio mi ha mandato qui prima di voi per conservarvi in vita. 6 Infatti, sono due anni che la carestia è nel paese; e ce ne saranno altri cinque, durante i quali non ci sarà aratura mèsse. 7 Ma Dio mi ha mandato davanti a voi, perché sia conservato di voi un residuo sulla terra, e per salvarvi la vita con una grande liberazione. 8 Non siete dunque voi che mi avete mandato qua, ma è Dio; egli mi ha stabilito come padre del Faraone, signore di tutta la sua casa, e governatore di tutto il paese d’Egitto. 9 Affrettatevi a risalire da mio padre, e ditegli: Così dice tuo figlio Giuseppe: Dio mi ha stabilito signore di tutto l’Egitto; scendi da me, non tardare; 10 tu abiterai nel paese di Goscen e sarai vicino a me: tu e i tuoi figli, i figli dei tuoi figli, le tue greggi, i tuoi armenti, e tutto quello che possiedi. 11 E qui io ti sostenterò (perché ci saranno ancora cinque anni di carestia), in modo che tu non sia ridotto alla miseria: tu, la tua famiglia, e tutto quello che possiedi. 12 Ed ecco, voi vedete con i vostri occhi, e mio fratello Beniamino vede con gli occhi suoi, che è proprio la bocca mia che vi parla. 13 Raccontate dunque a mio padre tutta la mia gloria in Egitto, e tutto quello che avete visto; e fate in modo che mio padre scenda presto qua". 14 E gettandosi al collo di Beniamino, suo fratello, pianse; e Beniamino pianse sul suo collo. 15 Baciò pure tutti i suoi fratelli, piangendo. E, dopo questo, i suoi fratelli si misero a parlare con lui.

Faraone favorisce i piani di Giuseppe

16 Il rumore della cosa si sparse nella casa del Faraone, e si disse: "Sono arrivati i fratelli di Giuseppe". Il che piacque al Faraone e ai suoi servitori. 17 Così Faraone disse a Giuseppe: "Diai tuoi fratelli: Fate questo: caricate le vostre bestie e andate, tornate al paese di Canaan; 18 prendete vostro padre e le vostre famiglie, e venite da me; io vi darò del meglio del paese d’Egitto, e voi mangerete il grasso del paese. 19 Tu hai l’ordine di dire loro: Fate questo: Prendete nel paese di Egitto dei carri per i vostri piccoli e per le vostre mogli; conducete vostro padre e venite. 20 E non vi rincresca di lasciare le vostre cose; perché il meglio di tutto il paese d’Egitto sarà vostro". 21 I figli d’Israele fecero così, e Giuseppe diede loro dei carri, secondo l’ordine del Faraone, e diede loro delle provviste per il viaggio. 22 A tutti diede un abito di ricambio per ciascuno; ma a Beniamino diede trecento sicli d’argento e cinque cambi di vestiti; 23 e a suo padre mandò questo: dieci asini carichi delle migliori cose d’Egitto, dieci asine cariche di grano, di pane e di viveri, per suo padre, durante il viaggio. 24 Così congedò i suoi fratelli, e questi partirono; ed egli disse loro: "Non ci siano, durante il viaggio, delle discussioni fra voi". 25 Ed essi risalirono dall’Egitto e giunsero nel paese di Canaan da Giacobbe loro padre. 26 E gli riferirono ogni cosa, dicendo: "Giuseppe vive tuttora, ed è il governatore di tutto il paese d’Egitto". Ma il suo cuore rimase freddo, perché egli non credeva loro. 27 Essi gli ripeterono tutte le parole che Giuseppe aveva detto loro; ed egli vide i carri che Giuseppe aveva mandato per portarlo via; allora lo spirito di Giacobbe loro padre si ravvivò, e Israele disse: 28 "Basta; mio figlio Giuseppe vive tuttora; io andrò e lo vedrò prima di morire".

Josef maak hom aan sy broers bekend.

1 TOE kon Josef hom nie langer bedwing voor almal wat by hom gestaan het nie, en hy roep: Laat almal van my af weggaan! En daar het niemand by hom gestaan toe Josef hom aan sy broers bekend gemaak het nie.

2 Daarop bars hy in trane uit, sodat die Egiptenaars en ook die huis van Farao dit gehoor het.

3 En Josef vir sy broers: Ek is Josef! Leef my vader nog? Maar sy broers kon hom nie antwoord nie, want hulle was verskrik voor hom.

4 Verder Josef vir sy broers: Kom tog nader na my. En toe hulle nader kom, hy: Ek is julle broer Josef vir wie julle na Egipte verkoop het.

5 Maar wees nou nie bedroef nie, en laat daar geen ontstemming by julle wees dat julle my hierheen verkoop het nie. Want om lewens te behou, het God my voor julle uit gestuur.

6 Want daar was nou twee jaar hongersnood in die land, en daar is nog vyf jaar waarin nie geploeg of geoes sal word nie.

7 Maar God het my voor julle uit gestuur om vir julle 'n oorblyfsel op die aarde te verseker en om julle in die lewe te hou tot 'n groot verlossing.

8 Júlle het my dan nou nie hierheen gestuur nie, maar God; en Hy het my 'n raadsman van Farao gemaak en 'n gebieder oor sy hele huis en 'n regeerder in die hele Egipteland.

9 Trek gou op na my vader en vir hom: So spreek u seun Josef: God het my 'n gebieder oor die hele Egipteland gemaak. Kom af na my, moenie versuim nie!

10 En u kan in die land Gosen woon en naby my wees, u en u kinders en u kindskinders en u kleinvee en u beeste en alles wat u besit.

11 En ek sal u daar onderhou, want daar sal nog vyf jaar hongersnood wees; sodat u nie verarm nie, u en u huis en alles wat aan u behoort.

12 En kyk, julle sien dit, en die van my broer Benjamin, dat dit my mond is wat met julle spreek.

13 Vertel my vader dan van al my heerlikheid in Egipte en van alles wat julle gesien het, en bring my vader gou hierheen af.

14 Toe val hy sy broer Benjamin om die hals en ween; en ook Benjamin het aan sy hals geween.

15 En hy het al sy broers gesoen en aan hulle hals geween; en daarna het sy broers met hom gespreek.

16 Toe die gerug in die huis van Farao gehoor word dat Josef se broers gekom het, was dit goed in die van Farao en van sy dienaars.

17 En Farao het met Josef gespreek: aan jou broers: Doen dit, laai julle diere en trek weg na die land Kanaän.

18 En gaan haal julle vader en julle huisgesinne en kom na my toe, dan sal ek julle die beste van Egipteland gee; en eet die vettigheid van die land.

19 kry dan bevel doen dit: Neem vir julle uit Egipteland waens vir julle kinders en julle vroue, en vervoer julle vader en kom.

20 En julle hoef geen spyt te oor julle huisraad nie, want die beste van die hele Egipteland is julle s’n.

21 Die seuns van Israel het toe so gedoen; en Josef het vir hulle waens verskaf volgens die bevel van Farao en hulle padkos gegee vir die reis.

22 Hy het aan hulle almal, man vir man, 'n stel nuwe klere gegee; maar aan Benjamin het hy driehonderd sikkels silwer en vyf stel nuwe klere gegee.

23 En net so het hy ook aan sy vader gestuur tien esels, gelaai met die beste goed van Egipte, en tien eselinne, gelaai met koring en brood en voedsel vir sy vader op die reis.

24 Daarop het hy sy broers weggestuur, en hulle het vertrek; en hy het aan hulle gesê: Moenie vir mekaar kwaad word op die pad nie.

25 En hulle het opgetrek uit Egipte en in die land Kanaän aangekom by hulle vader Jakob.

26 Toe hulle hom vertel: Josef lewe nog en dat hy regeerder is in die hele Egipteland het sy hart beswyk, want hy het hulle nie geglo nie.

27 Maar toe hulle hom al die woorde van Josef te kenne gee wat hy met hulle gespreek het, en hy die waens sien wat Josef gestuur het om hom te vervoer, het die gees van Jakob, hulle vader, lewendig geword.

28 En Israel het gesê: Dit is genoeg! My seun Josef lewe nog! Ek sal gaan en hom sien voordat ek sterwe.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-