Publicidade

Gênesis 29

AFR53
Giacobbe presso Labano. Lea e Rachele

1 Poi Giacobbe si mise in cammino e andò nel paese degli Orientali. 2 Guardò, e vide un pozzo in un campo; ed ecco tre greggi di pecore, accovacciate vicino, perché a quel pozzo si abbeveravano le greggi; e la pietra sulla bocca del pozzo era grande. 3 si radunavano tutte le greggi; i pastori rotolavano la pietra dalla bocca del pozzo, abbeveravano le pecore, poi rimettevano al posto la pietra sulla bocca del pozzo. 4 Giacobbe disse ai pastori: "Fratelli miei, di dove siete?". Essi risposero: "Siamo di Caran". 5 Ed egli disse loro: "Conoscete Labano, figlio di Naor?". Ed essi: "Lo conosciamo". 6 Egli disse: "Sta bene?", e quelli: "Sta bene; ed ecco Rachele, sua figlia, che viene con le pecore". 7 Ed egli disse: "Ecco, è ancora pieno giorno e non è tempo di radunare il bestiame; abbeverate le pecore e portatele al pascolo". 8 Quelli risposero: "Non possiamo, finché tutte le greggi siano radunate; allora si rotola la pietra dalla bocca del pozzo, e abbeveriamo le pecore". 9 Mentre egli parlava ancora con loro, giunse Rachele con le pecore di suo padre; poiché era lei a pascolarle. 10 Quando Giacobbe vide Rachele figlia di Labano, fratello di sua madre, e le pecore di Labano fratello di sua madre, si avvicinò, rotolò la pietra dalla bocca del pozzo, e abbeverò il gregge di Labano fratello di sua madre. 11 Allora Giacobbe baciò Rachele, alzò la voce, e pianse. 12 Giacobbe fece sapere a Rachele che era parente di suo padre, e che era figlio di Rebecca. E lei corse a dirlo a suo padre. 13 Appena Labano ebbe udito le notizie di Giacobbe figlio di sua sorella, gli corse incontro, l’abbracciò, lo baciò, e lo portò a casa sua. Giacobbe raccontò a Labano tutte queste cose; 14 e Labano gli disse: "Tu sei proprio mie ossa e mia carne!". Ed egli abitò con lui per un mese. 15 Poi Labano disse a Giacobbe: "Dovrai servirmi per nulla perché sei mio parente? Dimmi quale deve essere il tuo salario". 16 Ora Labano aveva due figlie: la maggiore si chiamava Lea, e la minore Rachele. 17 Lea aveva gli occhi delicati, ma Rachele era avvenente e di bell’aspetto. 18 Giacobbe amava Rachele, e disse a Labano: "Io ti servirò sette anni, per Rachele tua figlia minore". 19 Labano rispose: "È meglio che io la dia a te piuttosto che a un altro uomo; resta con me". 20 Giacobbe servì sette anni per Rachele; e gli sembrarono pochi giorni, per l’amore che le portava. 21 Poi Giacobbe disse a Labano: "Dammi mia moglie, poiché il mio tempo è compiuto, e io andrò da lei". 22 Allora Labano radunò tutta la gente del luogo e fece un convito. 23 Ma, la sera, prese sua figlia Lea e la condusse da Giacobbe, il quale si unì a lei. 24 Labano diede la sua serva Zilpa come serva per Lea, sua figlia. 25 L’indomani mattina, ecco che era Lea. Allora Giacobbe disse a Labano: "Che mi hai fatto? Non è per Rachele che io ti ho servito? Perché dunque mi hai ingannato?". 26 Labano rispose: "Non è usanza da noi dare la minore prima della maggiore. Finisci la settimana di questa; 27 e ti daremo anche l’altra, per il servizio che presterai da me altri sette anni". 28 Giacobbe fece così, e finì la settimana di quel matrimonio; poi Labano gli diede in moglie Rachele sua figlia. 29 E Labano diede la sua serva Bila come serva per Rachele, sua figlia. 30 Giacobbe si unì pure a Rachele, e amò Rachele più di Lea, e servì Labano altri sette anni.

I quattro figli di Lea: Ruben, Simeone, Levi e Giuda

31 L’Eterno, vedendo che Lea era odiata, la rese fertile; ma Rachele era sterile. 32 Lea concepì e partorì un figlio, che chiamò Ruben; perché disse: "L’Eterno ha visto la mia afflizione; e ora mio marito mi amerà". 33 Poi concepì di nuovo e partorì un figlio, e disse: "L’Eterno ha udito che io ero odiata, e perciò mi ha dato anche questo figlio". E lo chiamò Simeone. 34 E concepì di nuovo e partorì un figlio, e disse: "Questa volta, mio marito sarà ben unito a me, poiché gli ho partorito tre figli". Per questo fu chiamato Levi. 35 E concepì di nuovo e partorì un figlio, e disse: "Questa volta celebrerò l’Eterno". Perciò lo chiamò Giuda. E cessò di avere figli.

Jakob werk vir Laban. Hy trou met Lea en Ragel. Sy vroue het baie seuns, en hy word ryk.

1 TOE lig Jakob sy voete op en gaan na die land van die kinders van die Ooste.

2 En meteens sien hy 'n put in die veld en drie troppe kleinvee wat daarby , want uit dié put het hulle die vee laat drink; en daar was 'n groot klip op die opening van die put.

3 En as al die troppe daar bymekaarkom, rol hulle die klip weg van die opening van die put en laat die vee drink; daarna sit hulle die klip weer op die opening van die put op sy plek.

4 Toe Jakob vir hulle: My broers, waar is julle vandaan? En hulle antwoord: Ons kom van Haran.

5 En hy vra hulle: Ken julle vir Laban, die seun van Nahor? En hulle antwoord: Ons ken hom.

6 Verder hy vir hulle: Gaan dit goed met hom? En hulle antwoord: Dit gaan goed; en daar kom sy dogter Ragel aan met die vee.

7 En hy : Kyk, die dag is nog lank; dit is nie tyd om die vee bymekaar te maak nie. Laat die vee drink, en gaan heen, laat hulle wei.

8 Toe antwoord hulle: Ons kan nie voordat al die troppe bymekaar is nie; dan rol hulle die klip weg van die opening van die put, en ons laat die vee drink.

9 Terwyl hy nog met hulle praat, kom Ragel met die kleinvee van haar vader aan, want sy het hulle opgepas.

10 Toe Jakob Ragel sien, die dogter van Laban, sy moeder se broer, en die vee van Laban, sy moeder se broer, loop Jakob nader en rol die klip weg van die opening van die put, en hy laat die vee drink van Laban, sy moeder se broer.

11 En Jakob het Ragel gesoen en sy stem verhef en geween.

12 En Jakob het Ragel vertel dat hy haar vader se broer en die seun van Rebekka was. Daarop het sy geloop en dit aan haar vader vertel.

13 Toe Laban die tyding hoor van Jakob, die seun van sy suster, loop hy hom tegemoet en omhels hom en soen hom en bring hom in sy huis. En hy het aan Laban al hierdie dinge vertel.

14 Toe Laban vir hom: Waarlik, jy is my been en my vlees. En hy het by hom 'n volle maand gebly.

15 Daarop het Laban aan Jakob gevra: Sou jy my verniet dien, omdat jy my broer is? my wat jou loon moet wees.

16 En Laban het twee dogters gehad die naam van die oudste was Lea, en die naam van die jongste Ragel.

17 En Lea het dowwe gehad, maar Ragel was skoon van gestalte en mooi van aansien.

18 En Jakob het Ragel liefgehad, daarom het hy gesê: Ek sal u sewe jaar dien vir Ragel, u jongste dogter.

19 Toe antwoord Laban: Dit is beter dat ek haar aan jou gee as dat ek haar aan 'n ander man gee. Bly by my.

20 So het Jakob dan sewe jaar gedien vir Ragel; en hulle was in sy soos 'n paar dae, omdat hy haar liefgehad het.

21 Toe Jakob vir Laban: Gee tog my vrou, want my dienstyd is om, dat ek by haar kan ingaan.

22 Daarop het Laban al die manne van die plek versamel en 'n maaltyd berei.

23 Maar in die aand het hy sy dogter Lea geneem en haar na hom gebring; en hy het by haar ingegaan.

24 En Laban het aan haar sy slavin Silpa gegee, naamlik aan sy dogter Lea, as slavin.

25 En die anderdagmôre daar was dit Lea! Daarom het hy aan Laban gesê: Wat het u my nou aangedoen? Was ek nie vir Ragel by u in diens nie? Waarom het u my dan bedrieg?

26 En Laban antwoord: Dit is hier by ons nie die gewoonte om die jongste voor die oudste weg te gee nie.

27 Hou die volle bruilofsweek met haar; dan sal ons jou die ander een ook gee vir die diens wat jy nóg sewe jaar by my moet volbring.

28 En Jakob het so gedoen: hy het die volle bruilofsweek met haar gehou. Toe gee hy sy dogter Ragel aan hom as vrou.

29 En Laban het aan sy dogter Ragel sy slavin Bilha gegee as slavin vir haar.

30 En hy het ook by Ragel ingegaan en Ragel ook meer liefgehad as Lea. En hy was by hom nóg sewe jaar in diens.

31 En toe die Here sien dat Lea die nie-geliefde was, het Hy haar skoot geopen; maar Ragel was onvrugbaar.

32 En Lea het bevrug geword en 'n seun gebaar en hom Ruben genoem; want sy het gesê: Gewis, die Here het my ellende aangesien, want nou sal my man my liefhê.

33 En sy het weer bevrug geword en 'n seun gebaar en gesê: Gewis, die Here het gehoor dat ek die nie-geliefde is en my hierdie een ook gegee. En sy het hom Símeon genoem.

34 En sy het weer bevrug geword en 'n seun gebaar en gesê: Nou eindelik sal my man aan my geheg wees, omdat ek vir hom drie seuns gebaar het. Daarom het sy hom Levi genoem.

35 En sy het weer bevrug geword en 'n seun gebaar en gesê: Dié keer sal ek die Here loof. Daarom het sy hom Juda genoem. En sy het opgehou met baar.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-