Publicidade

Gênesis 32

AFR53
Visione di Giacobbe a Maanaim. Incontro di Giacobbe con suo fratello Esaù

1 Giacobbe continuò il suo cammino, e gli si fecero incontro degli angeli di Dio. 2 Appena Giacobbe li vide, disse: "Questo è l’accampamento di Dio"; e chiamò quel luogo Maanaim. 3 Giacobbe mandò davanti a dei messaggeri a Esaù suo fratello, nel paese di Seir, nella campagna di Edom. 4 E diede loro quest’ordine: "Direte così a Esaù, mio signore: Così dice il tuo servo Giacobbe: Io ho soggiornato presso Labano e sono rimasto fino ad ora; 5 ho buoi, asini, pecore, servi e serve; e lo mando a dire al mio signore, per trovare grazia agli occhi tuoi". 6 I messaggeri tornarono da Giacobbe, dicendo: "Siamo andati da tuo fratello Esaù, ed eccolo che ti viene incontro con quattrocento uomini". 7 Allora Giacobbe fu preso da grande paura e fu angosciato; divise in due schiere la gente che era con lui, le greggi, le mandrie, i cammelli, e disse: 8 "Se Esaù viene contro una delle schiere e la batte, la schiera che rimane potrà salvarsi". 9 Poi Giacobbe disse: "O Dio di Abraamo mio padre, Dio di mio padre Isacco! O Eterno, che mi dicesti: Torna al tuo paese e dai tuoi parenti e ti farò del bene, 10 io sono troppo piccolo per essere degno di tutta la benignità che hai usato e di tutta la fedeltà che hai dimostrato al tuo servo; poiché io passai questo Giordano con il mio bastone, e ora sono diventato due schiere. 11 Liberami, ti prego, dalle mani di mio fratello, dalle mani di Esaù; perché io ho paura di lui e temo che venga e mi assalga, non risparmiando madri bambini. 12 E tu dicesti: Certo, io ti farò del bene, e farò diventare la tua progenie come la sabbia del mare, la quale non si può contare per quanta ce n’è". 13 Egli passò qui quella notte; e di quello che aveva sotto mano prese qualcosa per fare un dono a suo fratello Esaù: 14 duecento capre e venti capri, duecento pecore e venti montoni, 15 trenta cammelle che allattavano con i loro piccoli, quaranta vacche e dieci tori, venti asine e dieci puledri. 16 E li consegnò ai suoi servi, gregge per gregge separatamente, e disse ai suoi servi: "Passate davanti a me, e fate in modo che vi sia qualche intervallo fra gregge e gregge". 17 E diede quest’ordine al primo: "Quando mio fratello Esaù ti incontrerà e ti chiederà: Di chi sei? Dove vai? A chi appartiene questo gregge che va davanti a te?. 18 Tu risponderai: Al tuo servo Giacobbe, è un dono inviato al mio signore Esaù; ecco, egli stesso viene dietro a noi". 19 Diede lo stesso ordine al secondo, al terzo, e a tutti quelli che seguivano le greggi, dicendo: "In questo modo parlerete a Esaù, quando lo troverete, 20 e direte: Ecco il tuo servo Giacobbe, che viene egli stesso dietro a noi". Perché diceva: "Io lo placherò con il dono che mi precede, e, dopo, vedrò la sua faccia; forse, mi farà una buona accoglienza". 21 Così il dono andò davanti a lui, ed egli passò la notte nell’accampamento. 22 Quella stessa notte si alzò, prese le sue due mogli, le sue due serve, i suoi undici figli, e passò il guado di Iabboc. 23 Li prese, fece loro passare il torrente, e lo fece passare a tutto quello che possedeva.

Giacobbe lotta con l’angelo a Peniel

24 Giacobbe rimase solo, e un uomo lottò con lui fino all’apparire dell’alba. 25 E quando quest’uomo vide che non lo poteva vincere, gli toccò la giuntura dell’anca; e la giuntura dell’anca di Giacobbe fu slogata, mentre quello lottava con lui. 26 L’uomo disse: "Lasciami andare, perché spunta l’alba". E Giacobbe: "Non ti lascerò andare prima che tu mi abbia benedetto!". 27 E l’altro gli disse: "Qual è il tuo nome?", egli rispose: "Giacobbe". 28 E quello disse: "Il tuo nome non sarà più Giacobbe, ma Israele, poiché tu hai lottato con Dio e con gli uomini, e hai vinto". 29 Giacobbe allora gli disse: "Ti prego, palesami il tuo nome". E quello rispose: "Perché chiedi il mio nome?". 30 E lo benedisse . E Giacobbe chiamò quel luogo Peniel, "perché", disse, "ho visto Dio faccia a faccia, e la mia vita è stata risparmiata". 31 Il sole sorgeva appena egli ebbe passato Peniel; e Giacobbe zoppicava dall’anca. 32 Per questo, fino a oggi, gli Israeliti non mangiano il nervo della coscia che passa per la giuntura dell’anca, perché quell’uomo aveva toccato la giuntura dell’anca di Giacobbe, al punto del nervo della coscia.

Jakob worstel met die Engel, word versoen met Esau en kom in Sigem aan.

1 JAKOB het ook verder gereis, en die engele van God het hom ontmoet.

2 Toe hy hulle sien, Jakob: Dit is 'n leër van God! En hy het die plek Mahanáim genoem.

3 En Jakob het boodskappers uitgestuur voor hom uit na sy broer Esau in die land Seïr, die landstreek van Edom,

4 en aan hulle bevel gegee met die woorde: So moet julle aan my heer, aan Esau, : So Jakob, u dienaar ek het as vreemdeling vertoef by Laban en daar gebly tot nou toe;

5 en ek het beeste en esels, kleinvee en slawe en slavinne verwerf, en my heer dit laat weet, sodat ek guns mag vind in u .

6 En die boodskappers het na Jakob teruggekom en gesê: Ons het by u broer Esau gekom, en hy trek u alreeds tegemoet en vierhonderd man saam met hom.

7 Toe het Jakob baie bevrees en benoud geword, en hy het die mense wat by hom was, sowel as die kleinvee en beeste en kamele in twee laers verdeel;

8 want hy het gedink: As Esau op die een laer afkom en dit verslaan, sal die laer wat oorbly, vryraak.

9 En Jakob het gesê: o God van my vader Abraham en God van my vader Isak, o Here, wat my beveel het: Gaan terug na jou land en na jou familie, en Ek sal aan jou goed doen

10 ek is te gering vir al die gunste en al die trou wat U aan u kneg bewys het; want ek het met my staf oor hierdie Jordaan getrek en nou twee laers geword.

11 Red my tog uit die hand van my broer, uit die hand van Esau, want ek is bang vir hom, dat hy sal kom en my doodslaan, die moeder saam met die kinders.

12 U het tog self gesê: Ek sal sekerlik aan jou goed doen en jou nageslag maak soos die sand van die see wat vanweë die menigte nie getel kan word nie.

13 En hy het die nag daar oorgebly en van wat in sy besit was, 'n geskenk geneem vir sy broer Esau:

14 tweehonderd bokooie en twintig bokke, tweehonderd skaapooie en twintig ramme,

15 dertig kameelkoeie wat in die melk was, met hulle kalfies, veertig koeie en tien bulle, twintig eselinne en tien jong esels;

16 en hy het hulle aan sy dienaars afgegee, elke trop afsonderlik, en aan sy dienaars gesê: Trek voor my uit, en laat 'n plek oop tussen trop en trop.

17 Daarop gee hy aan die eerste een bevel en : As my broer Esau jou teëkom en jou vra: Aan wie behoort jy, en waarheen gaan jy, en wie s’n is die goed daar voor jou?

18 dan moet jy antwoord: U dienaar Jakob s’n. Dit is 'n geskenk wat hy aan my heer Esau stuur; en kyk, hy self kom ook agter ons aan.

19 En hy het ook bevel gegee aan die tweede en aan die derde en aan almal wat agter die troppe geloop het, en gesê: Net so moet julle Esau antwoord as julle hom kry

20 julle moet : Kyk, ook u dienaar Jakob kom agter ons aan. Want hy het gedink: Laat ek hom versoen met die geskenk wat voor my uit gaan, en daarna sy aangesig sien miskien sal hy my in guns aanneem.

21 So het die geskenk dan voor hom uit gegaan, maar hy self het dié nag in die laer gebly.

22 En hy het dieselfde nag opgestaan en sy twee vroue en sy twee slavinne en sy elf kinders geneem en deur die drif van die Jabbok getrek:

23 hy het hulle geneem en hulle deur die rivier laat trek, ook laat deurtrek wat aan hom behoort het.

24 Maar Jakob het alleen agtergebly, en 'n Man het met hom geworstel tot dagbreek.

25 En toe Hy sien dat Hy hom nie kon oorwin nie, slaan Hy hom op sy heupbeen, sodat die heupbeen van Jakob uit lit geraak het in die worsteling met Hom.

26 Toe Hy: Laat My gaan, want die dag het gebreek. Maar hy antwoord: Ek sal U nie laat gaan nie tensy dat U my seën.

27 En Hy vra hom: Hoe is jou naam? En hy antwoord: Jakob.

28 Toe Hy: Jy sal nie meer Jakob genoem word nie, maar Israel; want jy het geworstel met God en met die mense en het oorwin.

29 Daarop vra Jakob en : Maak tog u Naam bekend! En Hy antwoord: Waarom vra jy tog na my Naam? En Hy het hom daar geseën.

30 Toe noem Jakob die plek Pniël; want, het hy gesê, ek het God gesien van aangesig tot aangesig, en tog is my lewe gered.

31 En die son het vir hom opgegaan net toe hy Pniël verby was; en hy was mank aan sy heup.

32 Daarom eet die kinders van Israel die heupsening, wat aan die heupbeen is, tot vandag toe nie, omdat Hy Jakob op die heupbeen, aan die heupsening, geslaan het.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-