Publicidade

Gênesis 12

AFR53
Vocazione di Abramo. Abramo in Canaan

1 L’Eterno disse ad Abramo: "Vattene dal tuo paese e dai tuoi parenti e dalla casa di tuo padre, e vanel paese che io ti mostrerò: 2 e io farò di te una grande nazione, ti benedirò e renderò grande il tuo nome e tu sarai fonte di benedizione: 3 benedirò quelli che ti benediranno e maledirò chi ti maledirà e in te saranno benedette tutte le famiglie della terra". 4 E Abramo se ne andò, come l’Eterno gli aveva detto, e Lot andò con lui. Abramo aveva settantacinque anni quando partì da Caran. 5 E Abramo prese Sarai sua moglie e Lot, figlio di suo fratello, e tutti i beni che possedevano e le persone che avevano acquistate in Caran, e partirono per andarsene nel paese di Canaan; e giunsero nel paese di Canaan. 6 E Abramo traversò il paese fino alla località di Sichem, fino alla quercia di More. A quel tempo i Cananei erano nel paese. 7 L’Eterno apparve ad Abramo e disse: "Io darò questo paese alla tua progenie". Ed egli costruì un altare all’Eterno che gli era apparso. 8 E di si spostò verso la montagna a oriente di Betel, e piantò le sue tende, avendo Betel a occidente e Ai a oriente; e costruì un altare all’Eterno e invocò il nome dell’Eterno. 9 Poi Abramo partì, proseguendo da un accampamento all’altro, verso il meridione.

Abramo in Egitto

10 Ora venne nel paese una carestia; e Abramo scese in Egitto per soggiornarvi, perché la fame era grave nel paese. 11 E come stava per entrare in Egitto, disse a Sarai sua moglie: "Ecco, io so che tu sei una donna di bell’aspetto; 12 e avverrà che quando gli Egiziani ti avranno vista, diranno: Lei è sua moglie; e uccideranno me, ma a te lasceranno la vita. 13 Didunque che sei mia sorella, perché io sia trattato bene grazie a te, e la vita mia sia conservata per amor tuo". 14 E avvenne che quando Abramo fu giunto in Egitto, gli Egiziani osservarono che la donna era molto bella. 15 E i prìncipi del Faraone la videro e ne fecero le lodi al Faraone; e la donna fu condotta in casa del Faraone. 16 Ed egli fece del bene ad Abramo per amore di lei; e Abramo ebbe pecore, buoi, asini, servi, serve, asine e cammelli. 17 Ma l’Eterno colpì Faraone e la sua casa con grandi piaghe, a motivo di Sarai, moglie di Abramo. 18 Allora Faraone chiamò Abramo e disse: "Che mi hai fatto? perché non mi hai detto che era tua moglie? perché hai detto: 19 È mia sorella? Così io l’ho presa per moglie. Ora dunque eccoti tua moglie; prenditela e vattene!". 20 E Faraone diede alla sua gente ordini relativi ad Abramo, ed essi fecero partire lui, sua moglie, e tutto quello che egli possedeva.

Roeping van Abram. Hy kom in Kanaän. Sy trek na Egipte.

1 EN die Here het aan Abram gesê: Gaan jy uit jou land en uit jou familie en uit jou vader se huis, na die land wat Ek jou sal wys.

2 En Ek sal jou 'n groot nasie maak en jou seën en jou naam so groot maak, dat jy 'n seën sal wees.

3 En Ek sal seën diegene wat jou seën, en hom vervloek wat jou vervloek; en in jou sal al die geslagte van die aarde geseën word.

4 Toe het Abram weggetrek soos die Here hom gesê het, en Lot het saam met hom getrek. En Abram was vyf-en-sewentig jaar oud by sy vertrek uit Haran.

5 En Abram het Sarai, sy vrou, en Lot, sy broerskind, geneem en al hulle besittings wat hulle bymekaargemaak en die slawe wat hulle in Haran verwerf het, en hulle het uitgetrek om na die land Kanaän te gaan en in die land Kanaän gekom.

6 En Abram het deur die land getrek na die plek Sigem, tot by die terpentynboom More. Die Kanaäniete was toe in die land.

7 Daarop verskyn die Here aan Abram en : Aan jou nageslag sal Ek hierdie land gee. Toe bou hy daar 'n altaar vir die Here wat aan hom verskyn het.

8 En daarvandaan het hy verder versit na die gebergte oos van Bet-el en sy tent opgeslaan tussen Bet-el aan die weste- en Ai aan die oostekant, en daar vir die Here 'n altaar gebou en die Naam van die Here aangeroep.

9 Daarna het Abram al verder na die Suidland weggetrek.

10 En daar was hongersnood in die land, sodat Abram na Egipte afgetrek het om daar as vreemdeling te vertoef; want die hongersnood was swaar in die land.

11 En toe hy op die punt staan om Egipte in te trek, het hy met sy vrou Sarai gespreek: Kyk, ek weet dat jy 'n vrou is mooi van aansien.

12 As die Egiptenaars jou nou sien, sal hulle : Dit is sy vrou en hulle sal my doodmaak en jou laat lewe.

13 tog jy is my suster, dat dit met my goed kan gaan ter wille van jou en ek om jou ontwil in die lewe kan bly.

14 Toe Abram dan in Egipte gekom het, sien die Egiptenaars dat die vrou baie mooi was.

15 Ook het die vorste van Farao haar gesien en haar by Farao geprys. En die vrou is na die paleis van Farao geneem.

16 En hy het goed gedoen aan Abram om haar ontwil, sodat hy kleinvee en beeste en esels, slawe en slavinne, eselinne en kamele in besit gekry het.

17 Maar die Here het Farao en sy huis met groot plae besoek ter wille van Sarai, die vrou van Abram.

18 Daarop laat Farao Abram roep en hy : Wat het jy my nou aangedoen? Waarom het jy my nie te kenne gegee dat sy jou vrou is nie?

19 Waarom het jy gesê: Sy is my suster sodat ek haar vir my as vrou geneem het? Daar is jou vrou dan nou; neem haar en gaan weg.

20 En Farao het aan enkele manne aangaande hom bevel gegee, en hulle het hom weggebring met sy vrou en sy hele besitting.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-