Publicidade

Gênesis 18

AFR53
Abraamo visitato dagli angeli

1 L’Eterno apparve ad Abraamo alle querce di Mamre, mentre questi sedeva all’ingresso della sua tenda durante il caldo del giorno. 2 Abraamo alzò gli occhi, ed ecco che scorse tre uomini, i quali stavano davanti a lui; appena li vide, corse loro incontro dall’ingresso della tenda, si prostrò fino a terra e disse: 3 "Signor mio, se ho trovato grazia davanti a te, non passare senza fermarti dal tuo servo! 4 Su, lasciate che si porti un podi acqua, lavatevi i piedi e riposatevi sotto quest’albero. 5 Io andrò a prendere un pezzo di pane, e vi fortificherete il cuore; poi, continuerete il vostro cammino; poiché per questo siete passati dal vostro servo". E quelli dissero: "Facome hai detto". 6 Allora Abraamo andò in fretta nella tenda da Sara, e le disse: "Prendi subito tre misure di fior di farina, impastala, e fadelle schiacciate". 7 Poi Abraamo corse alla mandria, prese un vitello tenero e buono, e lo diede a un servo, il quale si affrettò a prepararlo. 8 Prese del burro, del latte e il vitello che era stato preparato, e li pose davanti a loro; ed egli se ne stette in piedi presso di loro sotto l’albero. E quelli mangiarono.

Isacco promesso ad Abraamo e a Sara

9 Poi essi gli dissero: "Dov’è Sara tua moglie?", ed egli rispose: "È nella tenda". 10 E l’altro: "Tornerò certamente da te fra un anno; ed ecco, Sara tua moglie avrà un figlio". Sara ascoltava all’ingresso della tenda, che era dietro a lui. 11 Ora Abraamo e Sara erano vecchi, molto avanti negli anni, e Sara non aveva più i corsi ordinari delle donne. 12 E Sara rise dentro di , dicendo: "Vecchia come sono, avrei io tali piaceri? E anche il mio signore è vecchio!". 13 Ma l’Eterno disse ad Abraamo: "Perché mai ha riso Sara, dicendo: Partorirei io per davvero, vecchia come sono?. 14 C’è qualcosa che sia troppo difficile per l’Eterno? Al tempo fissato, fra un anno, tornerò, e Sara avrà un figlio". 15 Allora Sara negò, dicendo: "Non ho riso", perché ebbe paura. Ma egli disse: "Invece hai riso!".

Annuncio della distruzione di Sodoma e intercessione di Abraamo

16 Poi quegli uomini si alzarono e volsero gli sguardi verso Sodoma; e Abraamo andava con loro per congedarli. 17 L’Eterno disse: "Nasconderò io ad Abraamo quello che sto per fare, 18 dato che Abraamo deve diventare una nazione grande e potente e in lui saranno benedette tutte le nazioni della terra? 19 Poiché io l’ho prescelto affinché ordini ai suoi figli, e dopo di alla sua casa, che si attengano alla via dell’Eterno per praticare la giustizia e l’equità, in modo che l’Eterno mandi a effetto, in favore di Abraamo, quello che gli ha promesso". 20 L’Eterno disse: "Siccome il grido che sale da Sodoma e Gomorra è grande e siccome il loro peccato è molto grave, 21 io scenderò e vedrò se hanno interamente agito secondo il grido che è pervenuto a me; e, se così non è, lo saprò". 22 E quegli uomini, partiti di , si avviarono verso Sodoma; ma Abraamo rimase ancora davanti all’Eterno. 23 E Abraamo si avvicinò e disse: "Farai tu perire il giusto insieme con l’empio? 24 Forse ci sono cinquanta giusti nella città; farai tu perire anche quelli? o non perdonerai tu a quel luogo per amore dei cinquanta giusti che vi sono? 25 Lungi da te fare una cosa simile! Far morire il giusto con l’empio, in modo che il giusto sia trattato come l’empio! Lungi da te! Il giudice di tutta la terra non farà egli giustizia?". 26 L’Eterno disse: "Se trovo nella città di Sodoma cinquanta giusti, perdonerò a tutto il luogo per amor loro". 27 E Abraamo riprese e disse: "Ecco, prendo l’ardire di parlare al Signore, benché io non sia che polvere e cenere; 28 forse, a quei cinquanta giusti ne mancheranno cinque; distruggerai tu tutta la città per cinque di meno?". E l’Eterno: "Se ve ne trovo quarantacinque, non la distruggerò". 29 Abraamo continuò a parlargli e disse: "Forse, se ne troveranno quaranta". E l’Eterno: "Non lo farò, per amor dei quaranta". 30 E Abraamo disse: "Non si adiri il Signore, e io parlerò. Forse, se ne troveranno trenta". E l’Eterno: "Non lo farò, se ne trovo trenta". 31 E Abraamo disse: "Ecco, prendo l’ardire di parlare al Signore; forse, se ne troveranno venti". E l’Eterno: "Non la distruggerò per amore dei venti". 32 E Abraamo disse: "Non si adiri il Signore, e io parlerò ancora questa volta soltanto. Forse, se ne troveranno dieci". E l’Eterno: "Non la distruggerò per amore dei dieci". 33 E appena l’Eterno ebbe finito di parlare ad Abraamo, se ne andò. E Abraamo tornò alla sua dimora.

Abraham tree op as voorbidder vir Sodom.

1 DAARNA het die Here aan hom verskyn by die terpentynbome van Mamre terwyl hy by die ingang van die tent sit op die warmste van die dag.

2 Toe hy sy opslaan en kyk, staan daar drie manne voor hom. En toe hy hulle sien, loop hy hulle tegemoet van die ingang van die tent af en buig hom na die aarde toe.

3 En hy : My heer, as ek nou genade in u gevind het, gaan dan tog nie by u kneg verby nie.

4 Laat hulle tog 'n bietjie water bring, en was u voete, en en rus onder die boom.

5 En laat ek 'n stukkie brood gaan haal, en versterk u hart daarna kan u verder gaan want daarom het u by u kneg aangekom. En hulle antwoord: Doen soos u gesê het.

6 Toe loop Abraham haastig in die tent na Sara en : Maak gou, knie drie mate meel, die beste, en maak roosterkoeke.

7 Daarop loop Abraham na die beeste en vang 'n jong, mooi kalf en gee dit aan die dienaar, wat dit gou klaargemaak het.

8 En hy neem dikmelk en soetmelk en die kalf wat hy klaargemaak het, en sit dit aan hulle voor, terwyl hy self by hulle onder die boom bly staan; en hulle het geëet.

9 Toe hulle vir hom: Waar is Sara, u vrou? En hy antwoord: Daar in die tent.

10 En Hy : Ek sal oor 'n jaar sekerlik weer na jou toe kom dan sal jou vrou Sara 'n seun . En Sara het geluister by die ingang van die tent wat agter Hom was.

11 Maar Abraham en Sara was oud, ver op hulle dae; dit het met Sara nie meer volgens die reël van die vroue gegaan nie.

12 En Sara het by haarself gelag en gedink: Sal ek wellus nadat ek oud geword het en my heer oud is?

13 Toe die Here vir Abraham: Waarom het Sara daar gelag en gedink: Sou ek ook werklik baar nou dat ek oud geword het?

14 Sou iets vir die Here te wonderbaar wees? Hierdie tyd, oor 'n jaar, sal Ek na jou terugkom, en Sara sal 'n seun .

15 Maar Sara het dit ontken en gesê: Ek het nie gelag nie want sy was bang. Maar Hy : Nee, maar jy het gelag.

16 Toe staan die manne daarvandaan op, en hulle het gekyk na die kant van Sodom; en Abraham het saam met hulle gegaan om hulle weg te bring.

17 Daarop die Here: Sal Ek vir Abraham verberg wat Ek gaan doen,

18 terwyl Abraham tog sekerlik 'n groot en magtige nasie sal word en al die nasies van die aarde in hom geseën sal word?

19 Want Ek het hom verkies, dat hy aan sy kinders en sy huis hom bevel sou gee dat hulle die weg van die Here moet hou om geregtigheid en reg te doen; sodat die Here oor Abraham kan bring wat Hy oor hom gespreek het.

20 Verder het die Here gesê: Die geroep oor Sodom en Gomorra is waarlik groot, en hulle sonde is waarlik baie swaar.

21 Ek wil neerdaal en sien of hulle werklik gehandel het soos die geroep oor hulle is wat by My gekom het; en so nie, Ek wil dit weet.

22 Toe het die manne daarvandaan weggedraai en na Sodom gegaan, maar Abraham het nog bly staan voor die aangesig van die Here.

23 En Abraham het nader gekom en gesê: Sal U ook die regverdige saam met die goddelose ombring?

24 Miskien is daar vyftig regverdiges binne-in die stad; sal U hulle ook ombring en die plek nie spaar ter wille van die vyftig regverdiges wat daarin is nie?

25 Laat dit ver van U wees om so iets te doen: om die regverdige saam met die goddelose om te bring, sodat die regverdige gelyk is met die goddelose. Laat dit ver van U wees! Sal die Regter van die ganse aarde geen reg doen nie?

26 Toe die Here: As Ek in Sodom vyftig regverdiges vind binne-in die stad, dan sal Ek die hele plek spaar om hulle ontwil.

27 En Abraham antwoord en : Kyk tog, ek het dit gewaag om met die Here te spreek alhoewel ek stof en as is.

28 Miskien sal daar aan die vyftig regverdiges vyf ontbreek; sal U ter wille van vyf die hele stad verwoes? En Hy antwoord: Ek sal dit nie verwoes as Ek daar vyf-en-veertig vind nie.

29 En hy het nog verder met Hom gespreek en gesê: Miskien sal daar veertig gevind word. En Hy antwoord: Ek sal dit ter wille van die veertig nie doen nie.

30 Verder hy: Laat die Here tog nie toornig wees nie, en mag ek nog iets . Miskien sal daar dertig gevind word. En Hy antwoord: Ek sal dit nie doen as Ek daar dertig vind nie.

31 Toe hy: Kyk tog, ek het dit gewaag om met die Here te spreek. Miskien sal daar twintig gevind word. En Hy antwoord: Ek sal dit ter wille van die twintig nie verwoes nie.

32 Toe hy: Laat die Here tog nie toornig wees nie en laat my net hierdie keer mag spreek. Miskien sal daar tien gevind word. En Hy antwoord: Ek sal dit ter wille van die tien nie verwoes nie.

33 En die Here het weggegaan toe Hy opgehou het om met Abraham te spreek, en Abraham het na sy woonplek teruggekeer.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-