Publicidade

Gênesis 23

AFR53
Morte di Sara e sua sepoltura nella grotta di Macpela

1 Gli anni della vita di Sara furono centoventisette: questi furono gli anni della vita di Sara. 2 Sara morì a Chiriat-Arba, che è Ebron, nel paese di Canaan; e Abraamo venne a fare lutto per Sara e a piangerla. 3 Poi Abraamo si staccò dalla salma e parlò ai figli di Chet, dicendo: 4 "Io sono straniero e di passaggio fra voi; datemi la proprietà di un sepolcro fra voi, in modo che io seppellisca il mio morto e lo tolga dalla mia vista". 5 E i figli di Chet risposero ad Abraamo dicendogli: 6 "Ascoltaci, signore, tu sei fra noi un principe di Dio; seppellisci il tuo morto nel migliore dei nostri sepolcri, nessuno di noi ti rifiuterà il suo sepolcro perché tu seppellisca il tuo morto". 7 Abraamo si alzò, s’inchinò davanti al popolo del paese, davanti ai figli di Chet, e parlò loro dicendo: 8 "Se piace a voi che io tolga il mio morto dalla mia vista e lo seppellisca, ascoltatemi, e intercedete per me presso Efron figlio di Zoar 9 perché mi ceda la sua grotta di Macpela che è all’estremità del suo campo, e me la dia per il suo prezzo intero, come sepolcro di mia proprietà fra di voi". 10 Efron sedeva in mezzo ai figli di Chet; ed Efron, l’Ittita, rispose ad Abraamo in presenza dei figli di Chet, di tutti quelli che entravano per la porta della sua città, dicendo: 11 "No, mio signore, ascoltami! Io ti dono il campo e ti dono la grotta che si trova in esso; te ne faccio dono, alla presenza dei figli del mio popolo; seppellisci il tuo morto". 12 E Abraamo s’inchinò davanti al popolo del paese, 13 e parlò a Efron in presenza del popolo del paese, dicendo: "Ascoltami! Io ti darò il prezzo del campo; accettalo da me, e io seppellirò la salma". 14 Ed Efron rispose ad Abraamo, dicendogli: 15 "Signor mio, ascoltami! Un pezzo di terreno di quattrocento sicli d’argento, che cos’è fra me e te? Seppellisci dunque il tuo morto". 16 E Abraamo diede ascolto a Efron; e Abraamo pesò a Efron il prezzo che egli aveva detto alla presenza dei figli di Chet, quattrocento sicli d’argento, di buona moneta commerciale. 17 Così il campo di Efron che era a Macpela di fronte a Mamre, il campo con la grotta che c’era, e tutti gli alberi che erano nel campo e in tutti i confini intorno, 18 furono assicurati come proprietà di Abraamo, alla presenza dei figli di Chet e di tutti quelli che entravano per la porta della città di Efron. 19 Dopo questo, Abraamo seppellì Sara sua moglie nella grotta del campo di Macpela di fronte a Mamre, che è Ebron, nel paese di Canaan. 20 E il campo e la grotta che c’era, furono assicurati ad Abraamo, dai figli di Chet, come sepolcro di sua proprietà.

Dood van Sara en haar begrafnis.

1 EN die lewensdae van Sara was honderd-sewen-en-twintig jaar. Dit was die lewensjare van Sara.

2 En Sara het gesterwe in Kirjat-Arba, dit is Hebron, in die land Kanaän; en Abraham het gekom om oor Sara te rouklaag en haar te beween.

3 Daarna het Abraham opgestaan, van sy dode af weg, en met die seuns van Het gespreek en gesê:

4 Ek is 'n vreemdeling en bywoner onder julle. Gee my 'n graf as besitting by julle, dat ek my dode van my af weg kan begrawe.

5 Toe antwoord die seuns van Het vir Abraham en aan hom:

6 Luister na ons, my heer! U is 'n vors van God onder ons. Begraaf u dode in die beste graf wat ons het; niemand van ons sal u sy graf weier om u dode te begrawe nie.

7 Toe staan Abraham op en buig hom voor die volk van die land, voor die seuns van Het;

8 en hy het met hulle gespreek en gesê: As julle dit goedvind dat ek my dode van my af weg begrawe, luister dan na my en doen vir my 'n goeie woord by Efron, die seun van Sohar,

9 dat hy aan my gee die spelonk van Magpéla wat aan hom behoort, wat aan die end van sy stuk grond ; laat hy dit vir die volle som aan my gee, dat ek 'n graf onder julle mag besit.

10 En Efron het tussen die seuns van Het gesit. Toe antwoord Efron, die Hetiet, vir Abraham voor die ore van die seuns van Het, van almal wat in die poort van sy stad ingegaan het:

11 Nee, my heer, luister na my. Die stuk grond gee ek aan u; ook die spelonk wat daarin is, dit gee ek aan u; voor die van die seuns van my volk gee ek dit aan u; begraaf u dode.

12 Daarop het Abraham hom voor die volk van die land neergebuig

13 en met Efron gespreek voor die ore van die volk van die land: Ja, as dit u is, ag, luister na my! Ek gee die geld vir die stuk grond; neem dit van my aan, dat ek my dode daar kan begrawe.

14 En Efron het Abraham geantwoord en aan hom gesê:

15 My heer, luister na my. 'n Stuk land van vierhonderd sikkels silwer wat is dit tussen my en u? Begraaf maar u dode.

16 Toe luister Abraham na Efron, en Abraham het aan Efron die geld afgeweeg waarvan hy gespreek het voor die ore van die seuns van Het vierhonderd sikkels silwer gangbaar by die koopman.

17 So het dan die stuk grond van Efron wat in Magpéla teenoor Mamre , die stuk grond en die spelonk wat daarin is, en al die bome op die stuk grond wat op die ganse gebied daarvan rondom staan,

18 die eiendom van Abraham geword voor die van die seuns van Het, voor almal wat in die poort van sy stad ingegaan het.

19 Daarna het Abraham toe sy vrou Sara begrawe in die spelonk van die stuk grond van Magpéla, oostelik van Mamre, dit is Hebron, in die land Kanaän.

20 So is dan die stuk grond en die spelonk wat daarin was, deur die seuns van Het aan Abraham afgestaan om dit as graf in eiendom te besit.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-