Pular para o conteúdo
Publicidade

Tiuteronomi 24

AFR53

Te Wehenga me te Mārena anō

1 Ki te tango te tangata i te wahine, ā, ka mārena i a ia, , ki te kore ia e manakohia e ia, te mea kua kitea e ia tētahi ōna, me tuhituhi e ia he pukapuka whakarere ki a ia, ka hoatu ki tōna ringa, ā, ka tono atu i a ia ki waho o tōna whare. 2 Ā, ka puta ia i tōna whare, ka āhei ia te haere ā, ka riro hei wahine tētahi atu. 3 Ā, ki te kino muri tahu ki a ia, ā, ka tuhituhia e ia he pukapuka whakarere ki a ia, ka hoatu hoki ki tōna ringa, ka tono atu anō hoki i a ia i roto i tōna whare (ki te mate rānei muri tahu i tango nei i a ia hei wahine māna); 4 e kore e āhei i te tahu tuatahi, nāna nei ia i tono atu, te tango anō i a ia hei wahine māna i muri i tōna whakapokenga; he mea whakarihariha hoki tēnā ki te aroaro o Ihowā. Kaua anō hoki e mea kia whai hara te whenua i hoatu nei e Ihowā, e tōu Atua, ki a koe hei kāinga tupu.

He Ture Momo

5 Ki te tango te tangata i te wahine hou, kaua ia e haere ki te whawhai, kaua anō hoki tētahi mahi e whakaritea māna. Me noho noa ia i tōna whare kia kotahi tau, whakahari ai i te ngākau o tāna wahine i tango ai.

6 Kaua e tangohia e te tangata raro kōhatu, runga kōhatu rānei o te mira, hei taunaha. He tango hoki tēnā i te oranga o te tangata hei taunaha.

7 Ki te mau tētahi tangata e tāhae ana i tētahi o ōna tēina o ngā tama a Īharaira, hei pononga māna, hei hoko rānei māna, me mate taua tāhae. Ā, ka whakakorea atu e koe te kino i roto i a koe.

8 Kia mahara, i ngā pānga mai o te repera, kia whakaritea mārietia, kia mahia ngā mea katoa e ako ai ngā tohunga, ngā Rīwaiti, ki a koutou; kia mahara kia mahia tāku i whakahau ai ki a rātou. 9 Maharatia Ihowā, tōu Atua, i mea ai ki a Miriama i te ara, i koutou haerenga mai i Īhipa.

10 Ki te whakatārewa atu koe i tētahi mea ki tōu hoa, kaua e haere ki roto ki tōna whare ki te tiki atu i tāna taunaha. 11 Me atu koe i waho, ā, te tangata i a ia nei tāu mea, e kawe mai te taunaha ki a koe ki waho. 12 Otiia, mehemea he rawakore taua tangata, kei moe koe me te takoto tahi mai tāna taunaha; 13 me tino whakahoki atu e koe te taunaha ki a ia ina toene te , kia moe ai ia i roto i tōna kākahu, ā, ka manaaki i a koe. Ā, ka waiho hei tika mōu ki te aroaro o Ihowā, o tōu Atua.

14 Kei tūkinotia e koe te kaimahi, he rawakore, he mate, ahakoa ōu tuākana, ōu tāngata iwi rānei i tōu whenua, i roto i ōu kūwaha. 15 Me hoatu e koe tōna utu i tōna , kei te me te takoto anō taua mea; he rawakore hoki ia, ā, e ōkaka ana tōna ngākau ki taua mea. Kei karanga ia ki a Ihowā tōu kino, ā, ka waiho hei hara mōu.

16 E kore e whakamatea ngā mātua te o ngā tamariki, e kore anō hoki e whakamatea ngā tamariki te o ngā mātua; tōna ake hara anō e whakamatea ai tēnā tangata, tēnā.

17 Kei whakapeaua kētia e koe te whakawā te manene, te pani rānei; kaua anō hoki e tangohia te kākahu o te pouaru hei taunaha. 18 Engari kia mahara he pononga koe i Īhipa, ā, Ihowā, tōu Atua, koe i whakaora mai i reira; koia ahau i whakahau ai i a koe ki te mea i tēnei mea.

19 Ka kotia e koe āu hua i tāu māra, ā, ka wareware tētahi paihere i te māra, kei hoki koe ki te tiki; waiho te manene, te pani, te pouaru; kia manaakitia ai koe e Ihowā, e tōu Atua, i ngā meatanga katoa a ōu ringa. 20 E tāia e koe tāu ōriwa, kaua e hoki anō ki ngā manga ketu ai; waiho te manene, te pani, te pouaru. 21 E whakia e koe ngā karepe o tāu māra wāina, kaua e hamua i muri i a koe; waiho te manene, te pani, te pouaru. 22 Me mahara anō hoki koe he pononga koe i te whenua o Īhipa; koia ahau i whakahau ai i a koe kia mea i tēnei mea.

Die skeibrief en die hertrou.

1 AS 'n man 'n vrou neem en met haar trou, en as sy dan geen guns in sy vind nie, omdat hy iets skandeliks aan haar ontdek het, en hy haar 'n skeibrief skrywe en in haar hand gee en haar uit sy huis wegstuur,

2 en sy uit sy huis uittrek en weggaan en 'n ander man s’n word,

3 en dié laaste man haar haat en haar 'n skeibrief skrywe en in haar hand gee en haar uit sy huis wegstuur, of as dié laaste man sterwe wat haar vir hom as vrou geneem het

4 dan mag haar eerste man wat haar weggestuur het, haar nie weer neem, dat sy sy vrou word nadat sy onrein geword het nie; want dit is 'n gruwel voor die aangesig van die Here, en jy mag op die land wat die Here jou God jou as erfenis sal gee, geen skuld laai nie.

5 As 'n man pas getroud is, hoef hy nie op kommando uit te trek nie, en hulle moet hom in geen enkele opsig iets oplê nie; een jaar lank moet hy vry wees vir sy huis en aan sy vrou wat hy geneem het, vreugde verskaf.

Pande, menseroof en melaatsheid.

6 NIEMAND mag die handmeul of die boonste maalklip as pand neem nie, want hy neem die lewe as pand.

7 As iemand betrap word wat 'n persoon uit sy broers, uit die kinders van Israel, steel en hom hard behandel en hom verkoop, dan moet dié dief sterwe. So moet jy dan die kwaad uit jou midde uitroei.

8 Neem jou in ag by die plaag van melaatsheid om baie noukeurig te handel volgens alles wat die Levitiese priesters julle sal leer; soos ek hulle beveel het, moet julle dit sorgvuldig hou.

9 Dink aan wat die Here jou God op die pad, by julle uittog uit Egipte, aan Mirjam gedoen het.

10 As jy aan jou naaste enigiets leen, mag jy in sy huis nie ingaan om sy pand te gaan haal nie;

11 buite moet jy bly staan, en die man aan wie jy geleen het, moet die pand vir jou buitentoe uitbring.

12 En as hy 'n arm man is, moet jy met sy pand nie gaan slaap nie.

13 Jy moet hom sekerlik teen sonsondergang die pand teruggee, dat hy in sy kleed kan slaap en jou kan seën; en dit sal geregtigheid vir jou wees voor die aangesig van die Here jou God.

14 Jy mag 'n arm en behoeftige dagloner uit jou broers of uit jou vreemdelinge wat in jou land in jou poorte is, nie verdruk nie.

15 Op die dag self moet jy sy loon gee, sodat die son oor hom nie ondergaan nie want hy is arm en sy siel verlang daarna dat hy nie teen jou tot die Here roep en dit sonde in jou word nie.

16 Die vaders mag nie vir die kinders, en die kinders mag nie vir die vaders gedood word nie; elkeen moet vir sy eie sonde gedood word.

Barmhartigheid teenoor die weduwee, wese en vreemdelinge.

17 JY mag die reg van vreemdeling en wees nie verdraai nie en die kleed van 'n weduwee nie as pand neem nie.

18 Maar jy moet daaraan dink dat jy 'n slaaf was in Egipte en die Here jou God jou daaruit verlos het; daarom beveel ek jou om hierdie saak te doen.

19 As jy jou oes op jou land insamel en 'n gerf op die land vergeet, mag jy nie omdraai om dit te gaan haal nie; vir die vreemdeling, die wees en die weduwee moet dit wees, dat die Here jou God jou kan seën in al die werk van jou hande.

20 As jy jou olywe afslaan, moet jy nie agter jou in die takke rond soek nie; vir die vreemdeling, die wees en die weduwee moet dit wees.

21 As jy jou wingerd oes, moet jy agter jou nie skoon afoes nie; vir die vreemdeling, die wees en die weduwee moet dit wees.

22 En jy moet daaraan dink dat jy 'n slaaf was in Egipteland; daarom beveel ek jou om hierdie saak te doen.

Veja também