Publicidade

Isaías 3

AFR53
O juízo sobre Judá e Jerusalém

1 Porque, eis que o Senhor,

o Senhor dos Exércitos,

tirará de Jerusalém

e de Judá o sustento e o apoio;

a todo o sustento de pão

e a todo o sustento de água;

2 O poderoso, e o homem de guerra,

o juiz, e o profeta,

e o adivinho, e o ancião,

3 O capitão de cinquenta, e o homem respeitável,

e o conselheiro, e o sábio entre os artífices,

e o eloquente orador.

4 E dar-lhes-ei meninos

por príncipes,

e crianças governarão sobre eles.

5 E o povo será oprimido;

um será contra o outro,

e cada um contra

o seu próximo;

o menino se atreverá

contra o ancião,

e o vil contra o nobre.

6 Quando alguém pegar

de seu irmão na casa de seu pai, dizendo:

Tu tens roupa,

nosso governador,

e toma sob a tua

mão esta ruína;

7 Naquele dia levantará este a sua voz,

dizendo: Não posso ser médico,

nem tampouco em minha casa pão,

ou roupa alguma;

não me haveis de constituir governador

sobre o povo.

8 Porque Jerusalém está

arruinada, e Judá caída;

porque a sua língua

e as suas obras são

contra o Senhor,

para provocarem os

olhos da sua glória.

9 O aspecto do seu rosto

testifica contra eles;

e publicam os seus pecados,

como Sodoma;

não os dissimulam. Ai

da sua alma! Porque

fazem mal a si mesmos.

10 Dizei ao justo

que bem lhe irá;

porque comerão do

fruto das suas obras.

11 Ai do ímpio! Mal lhe irá;

porque se lhe fará o

que as suas mãos fizeram.

12 Os opressores do

meu povo são crianças,

e mulheres dominam

sobre ele;

ah, povo meu! Os

que te guiam te enganam,

e destroem o caminho

das tuas veredas.

13 O Senhor se levanta

para pleitear,

e põe-se de

para julgar os povos.

14 O Senhor entrará em juízo

contra os anciãos do seu povo,

e contra os seus príncipes;

é que fostes vós

que consumistes esta vinha;

o espólio do pobre

está em vossas casas.

15 Que tendes vós,

que esmagais o meu povo

e moeis as faces dos

pobres? Diz o Senhor Deus

dos Exércitos.

O juízo contra as filhas de Sião

16 Diz ainda mais o Senhor:

Porquanto as filhas de

Sião se exaltam,

e andam com o pescoço erguido,

lançando olhares impudentes;

e quando andam,

caminham saltitando,

fazendo um tilintar com os seus pés;

17 Portanto o Senhor fará

tinhoso o alto da

cabeça das filhas de Sião,

e o Senhor porá a

descoberto a sua nudez,

18 Naquele dia tirará o Senhor os ornamentos dos pés, e as toucas, e adornos em forma de lua,

19 Os pendentes, e os braceletes, as estolas,

20 Os gorros, e os ornamentos das pernas, e os cintos e as caixinhas de perfumes, e os brincos,

21 Os anéis, e as joias do nariz,

22 Os vestidos de festa, e os mantos, e os xales, e as bolsas.

23 Os espelhos, e o linho finíssimo, e os turbantes, e os véus.

24 E será que em lugar de

perfume haverá mau cheiro;

e por cinto uma corda;

e em lugar de encrespadura

de cabelos, calvície;

e em lugar de veste

luxuosa, pano de saco;

e queimadura em

lugar de formosura.

25 Teus homens

cairão à espada

e teus poderosos

na peleja.

26 E as suas portas gemerão

e prantearão;

e ela, desolada,

se assentará no chão.

Almeida Corrigida Fiel | acf ©️ 1994, 1995, 2007, 2011 Sociedade Bíblica Trinitariana do Brasil (SBTB). Todos os direitos reservados. Texto bíblico utilizado com autorização. Saiba mais sobre a SBTB. A Missão da SBTB é: Uma cópia da Bíblia Fiel ®️ para cada pessoa. Ajude-nos a cumprir nossa Missão!

1 WANT kyk, die Here Here van die leërskare sal uit Jerusalem en uit Juda wegneem die stut en die steun, elke stut van brood en elke stut van water,

2 die held en die krygsman, die regter en die profeet en die waarsêer en die oudste;

3 die owerste oor vyftig en die aansienlike en die raadsman en die knap ambagsman en die ervare besweerder.

4 En Ek sal seuns hulle vorste maak, en moedswilliges sal oor hulle heers.

5 En die mense sal mekaar verdruk, man teen man, en die een teen die ander; die seun sal die grysaard, die veragtelike sal die agbare stormloop.

6 As 'n man sy broer aangryp in die huis van sy vader en : Jy het 'n kleed, jy moet owerste oor ons wees, en laat hierdie ingestorte puinhoop onder jou toesig wees

7 dan sal hy in dié dag uitroep en : Ek kan geen geneesheer wees nie, en in my huis is geen brood en geen kleed nie; maak my nie 'n owerste van die volke nie.

8 Want Jerusalem het gestruikel, en Juda het geval; want hulle tong en hulle dade is teen die Here om sy , vol heerlikheid, te trotseer.

9 Die uitdrukking van hulle gesig getuig teen hulle, en hul sonde maak hulle bekend, soos Sodom, sonder om iets weg te steek. Wee oor hulle siel, want hulle doen hulself kwaad aan!

10 van die regverdige dat dit met hom goed sal gaan; want die vrug van hul handelinge sal hulle eet.

11 Wee die goddelose! Met hom gaan dit sleg; want wat sy hande gewerk het, sal hom aangedoen word.

12 Die drywers van my volk is kinders, en vroue heers oor hulle. o My volk, jou leiers is verleiers, en die weg wat jou pad moes wees, het hulle tot 'n dwaalweg gemaak.

13 Die Here staan daar om 'n regstryd te voer: Hy tree op om die volke te vonnis.

14 Die Here gaan na die gereg met die oudstes en die vorste van sy volk. Ja, júlle het die wingerd afgewei; wat aan die arm man ontroof is, is in julle huise.

15 Wat is dit met julle dat julle my volk vertrap en die ellendiges mishandel? spreek die Here Here van die leërskare.

16 Verder het die Here gesê: Omdat die dogters van Sion trots is en loop met uitgerekte nek en met die lok, wegstap met trippelgang en hulle voetringe laat rinkel,

17 daarom sal die Here die skedel van die dogters van Sion skurf maak, en die Here sal hulle skaamte ontbloot.

18 In dié dag sal die Here wegneem die sieraad van die voetringe en die sonnetjies en die maantjies;

19 die oorversiersels en die armbande en die sluiers;

20 die hoofversiersels en die voetkettinkies en die pronkgordels en die reukflessies en die towermiddels;

21 die vingerringe en die neusringe;

22 die feesklere en die manteltjies en die tjalies en die handsakkies;

23 die handspieëltjies en die hemde en die tulbande en die wye mantels.

24 Dan sal daar in plaas van balsemgeur mufheid wees, en in plaas van 'n gordel 'n tou, en in plaas van gevlegte hare kaalheid, en in plaas van 'n pronkgewaad 'n roukleed, brandmerk in plaas van skoonheid.

25 Jou manne, o Sion, sal deur die swaard val en jou helde in die oorlog.

26 En sy poorte sal klaag en treur, en hy sal uitgeskud op die aarde sit.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-05_19-25-13-