Publicidade

Isaías 47

AFR53
A ruína da Babilônia

1 Desce, e assenta-te no ,

ó virgem filha de Babilônia;

assenta-te no chão;

não trono,

ó filha dos caldeus,

porque nunca mais serás chamada a tenra

nem a

delicada.

2 Toma a , e mói a farinha;

remove o teu véu,

descalça os pés,

descobre as pernas

e passa os rios.

3 A tua vergonha se descobrirá,

e ver-se-á o teu opróbrio;

tomarei vingança,

e não pouparei a homem algum.

4 O nosso redentor cujo nome é o Senhor

dos Exércitos,

é o Santo de Israel.

5 Assenta-te calada,

e entra nas trevas,

ó filha dos caldeus,

porque nunca mais serás chamada senhora

de reinos.

6 Muito me agastei

contra o meu povo,

profanei a minha herança,

e os entreguei na tua mão;

porém não usaste

com eles de misericórdia,

e até

sobre os velhos fizeste

muito pesado o teu jugo.

7 E disseste: Eu serei senhora

para sempre; até agora

não te importaste

com estas coisas,

nem te lembraste do fim delas.

8 Agora, pois, ouve isto,

tu que és dada a prazeres,

que habitas tão segura,

que dizes no teu coração:

Eu o sou, e fora de mim

não outra;

não ficarei viúva,

nem conhecerei a perda de filhos.

9 Porém ambas estas coisas virão

sobre ti num momento,

no mesmo dia, perda de filhos e viuvez;

em toda a sua plenitude virão

sobre ti, por causa

da multidão das tuas feitiçarias,

e da grande abundância

dos teus muitos

encantamentos.

10 Porque confiaste

na tua maldade e disseste:

Ninguém me pode ver;

a tua sabedoria

e o teu conhecimento,

isso te fez desviar,

e disseste no teu coração:

Eu sou, e fora de mim

não outra.

11 Portanto sobre ti virá o mal,

sem que saibas a sua origem,

e tal destruição cairá

sobre ti,

sem que a possas evitar;

e virá

sobre ti

de repente desolação

que não

poderás

conhecer.

12 Deixa-te estar

com os teus encantamentos,

e com a multidão

das tuas feitiçarias,

em que trabalhaste desde a tua mocidade,

a ver se podes tirar proveito,

ou se

porventura

te podes

fortalecer.

13 Cansaste-te na multidão

dos teus conselhos;

levantem-se

pois agora os agoureiros dos céus,

os que contemplavam os astros,

os prognosticadores das luas novas,

e salvem-te do que

de vir sobre ti.

14 Eis que serão como a pragana,

o fogo os queimará;

não poderão salvar a sua vida

do poder das chamas;

não haverá brasas,

para se aquentar,

nem fogo

para se assentar junto dele.

15 Assim serão

para contigo aqueles

com quem trabalhaste,

os teus negociantes desde a tua mocidade;

cada qual irá vagueando

pelo seu caminho;

ninguém te

salvará.

Almeida Corrigida Fiel | acf ©️ 1994, 1995, 2007, 2011 Sociedade Bíblica Trinitariana do Brasil (SBTB). Todos os direitos reservados. Texto bíblico utilizado com autorização. Saiba mais sobre a SBTB. A Missão da SBTB é: Uma cópia da Bíblia Fiel ®️ para cada pessoa. Ajude-nos a cumprir nossa Missão!

Val van die trotse Babel.

1 KOM af en sit in die stof, jonkvrou, dogter van Babel! Sit op die grond sonder troon, dogter van die Chaldeërs! Want jy sal nie langer genoem word die vertroetelde en verwénde nie.

2 Neem die handmeul en maal meel; slaan jou sluier op, tel die kleed op, ontbloot die been, trek deur die riviere!

3 Laat jou skaamte ontbloot word, ja, jou skande gesien word! Ek sal wraak neem en geen mens verskoon nie.

4 Ons Verlosser sy Naam is Here van die leërskare, die Heilige van Israel.

5 Sit doodstil, en gaan in die duisternis, dogter van die Chaldeërs! want jy sal nie langer genoem word gebiedster van die koninkryke nie.

6 Ek was toornig op my volk, Ek het my erfdeel ontheilig en hulle in jou hand oorgegee: jy het hulle geen barmhartigheid bewys nie, op die grysaard het jy jou juk baie swaar laat druk

7 en gesê: Ek sal in ewigheid wees, gebiedster vir altyd; jy het hierdie dinge nie ter harte geneem nie, aan die einde daarvan nie gedink nie.

8 Hoor dan nou dit, wellustige wat so veilig sit, wat in jou hart : Dit is ek en niemand anders nie! Ek sal nie as weduwee sit of kinderloosheid ken nie.

9 Hierdie twee dinge sal dan in 'n oomblik, op een dag, oor jou kom: kinderloosheid en weduweeskap; in volle maat sal hulle jou oorval, ondanks die veelheid van jou towerye, ondanks die groot menigte van jou besweringe.

10 En jy het op jou boosheid vertrou, jy het gesê: Niemand sien my nie! Jou wysheid en jou kennis het jou verlei, sodat jy in jou hart gesê het: Ek is dit, en niemand anders nie!

11 Daarom oorval 'n onheil jou wat jy nie sal weet om te besweer nie; en 'n onheil val op jou wat jy nie kan versoen nie, en skielik oorval jou 'n verwoesting sonder dat jy dit weet.

12 Tree tog op met jou besweringe en met die menigte van jou towerye waarmee jy jou vermoei het van jou jeug af; miskien kan jy iets uitrig, miskien kan jy skrik aanjaag!

13 Jy het jou vermoei met die menigte van jou planne; laat hulle tog optree en jou red die wat die hemel indeel, die sterrekykers wat elke maand laat weet wat oor jou sal kom.

14 Kyk, hulle het geword soos stoppels, vuur het hulle verbrand; hulle kan hulself nie red uit die mag van die vlam nie dit is geen kool om by warm te word nie, geen vuur om daarvoor te sit nie!

15 Dit het jy aan hulle jou koopmans met wie jy jou vermoei het van jou jeug af; elkeen dwaal sy eie koers; niemand is daar wat jou red nie.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-05_19-25-13-