Publicidade

Isaías 52

AFR53
O Senhor salvará Jerusalém

1 Desperta, desperta, veste-te

da tua fortaleza, ó Sião;

veste-te das tuas roupas formosas,

ó Jerusalém, cidade santa,

porque nunca mais entrará em ti

nem incircunciso nem imundo.

2 Sacode-te do , levanta-te,

e assenta-te, ó Jerusalém:

solta-te das cadeias

de teu pescoço,

ó cativa filha de Sião.

3 Porque assim diz o Senhor: Por nada fostes vendidos; também sem dinheiro sereis resgatados.

4 Porque assim diz o Senhor Deus: O meu povo em tempos passados desceu ao Egito, para peregrinar , e a Assíria sem razão o oprimiu. 5 E agora, que tenho eu que fazer aqui, diz o Senhor, pois o meu povo foi tomado sem nenhuma razão? Os que dominam sobre ele dão uivos, diz o Senhor; e o meu nome é blasfemado incessantemente o dia todo. 6 Portanto o meu povo saberá o meu nome; pois, naquele dia, saberá que sou eu mesmo o que falo: Eis-me aqui.

7 Quão formosos são,

sobre os montes,

os pés do que anuncia as boas novas,

que faz ouvir a paz,

do que anuncia o bem,

que faz ouvir a salvação,

do que diz a Sião:

O teu Deus reina!

8 Eis a voz dos teus atalaias! Eles alçam a voz,

juntamente exultam;

porque olho a olho verão,

quando o Senhor

fizer Sião voltar.

9 Clamai cantando,

exultai juntamente,

desertos de Jerusalém;

porque o Senhor consolou o seu povo,

remiu a

Jerusalém.

10 O Senhor desnudou o seu santo braço perante os olhos

de todas as nações;

e todos os confins

da terra verão a salvação

do nosso Deus.

11 Retirai-vos, retirai-vos,

saí daí, não toqueis coisa imunda;

saí do meio dela,

purificai-vos,

os que levais os vasos do Senhor.

12 Porque vós

não saireis apressadamente,

nem ireis fugindo;

porque o Senhor irá diante

de vós, e o Deus

de Israel será a

vossa retaguarda.

A aflição e o triunfo do Servo do Senhor

13 Eis que o meu servo procederá

com prudência;

será exaltado, e elevado,

e mui sublime.

14 Como pasmaram muitos

à vista dele,

pois o seu parecer estava tão desfigurado,

mais do que o

de outro qualquer,

e a sua figura mais

do que a dos outros filhos

dos homens.

15 Assim borrifará muitas nações,

e os reis fecharão as suas bocas por causa dele;

porque aquilo que

não lhes foi anunciado verão,

e aquilo

que eles

não ouviram

entenderão.

Almeida Corrigida Fiel | acf ©️ 1994, 1995, 2007, 2011 Sociedade Bíblica Trinitariana do Brasil (SBTB). Todos os direitos reservados. Texto bíblico utilizado com autorização. Saiba mais sobre a SBTB. A Missão da SBTB é: Uma cópia da Bíblia Fiel ®️ para cada pessoa. Ajude-nos a cumprir nossa Missão!

1 ONTWAAK, ontwaak, beklee jou met sterkte, o Sion, trek jou sierlike klere aan, o Jerusalem, heilige stad! Want in jou sal verder geen onbesnedene of onreine meer kom nie.

2 Skud jou los uit die stof, staan op, sit neer, o Jerusalem! Maak los die bande aan jou hals, o gevangene, dogter van Sion!

3 Want so die Here: Vir niks is julle verkoop, julle sal ook sonder geld gelos word.

4 Want so die Here Here: In vroeër dae het my volk afgetrek na Egipte om daar as vreemdeling te vertoef, en Assur het hom sonder rede verdruk.

5 Maar nou, wat vind Ek hier? spreek die Here; want my volk is vir niks weggeneem, sy oorheersers maak geraas, spreek die Here, en my Naam word gedurigdeur die hele dag gelaster.

6 Daarom sal my volk my Naam leer ken; daarom sal hulle weet op dié dag dat dit Ek is wat spreek: Hier is Ek!

Die terugkeer.

7 HOE lieflik is op die berge die voete van hom wat die goeie boodskap bring, wat vrede laat hoor, wat goeie tyding bring, wat verlossing uitroep; wat aan Sion : Jou God is Koning!

8 Hoor! Jou wagte! Hulle verhef die stem, hulle jubel almal saam; want hulle sien vlak voor hulle hoe die Here terugkeer na Sion.

9 Breek uit, jubel almal saam, puinhope van Jerusalem! Want die Here het sy volk getroos, Jerusalem verlos.

10 Die Here het sy heilige arm ontbloot voor die van al die nasies, en al die eindes van die aarde sal sien die heil van onse God.

11 Vertrek, vertrek, gaan weg daarvandaan, raak nie aan wat onrein is nie; gaan uit hulle midde uit, reinig julle, draers van die heilige voorwerpe van die Here!

12 Want julle sal nie baie haastig weggaan en nie soos vlugtelinge vertrek nie; want die Here trek voor julle uit, en die God van Israel is julle agterhoede.

Die Kneg van die Here word verneder en verhoog.

13 KYK, my Kneg sal voorspoedig wees, Hy sal hoog en verhewe, ja, baie hoog word.

14 Soos baie hulle oor U verstom het so misvormd was sy voorkoms, geen mens meer nie, en sy gestalte was nie soos dié van 'n mensekind nie

15 so sal Hy baie nasies laat opspring, konings sal hulle mond oor Hom toehou; want wat aan hulle nie vertel is nie, sien hulle; en wat hulle nie gehoor het nie, word hulle gewaar.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-05_19-25-13-