Publicidade

Isaías 54

AFR53
O porvir glorioso de Sião

1 Canta alegremente,

ó estéril, que não deste à luz;

rompe em cântico,

e exclama com alegria,

tu que não tiveste dores de parto;

porque mais são os filhos

da mulher solitária,

do que os filhos

da casada,

diz o Senhor.

2 Amplia o lugar da tua tenda,

e estendam-se as cortinas

das tuas habitações; não o impeças;

alonga as tuas cordas,

e fixa bem as tuas estacas.

3 Porque transbordarás

para a direita e

para a esquerda;

e a tua descendência possuirá os gentios

e fará

que sejam habitadas

as cidades assoladas.

4 Não temas, porque

não serás envergonhada;

e não te envergonhes,

porque não serás humilhada;

antes te esquecerás

da vergonha da tua mocidade,

e não te lembrarás mais

do opróbrio

da tua

viuvez.

5 Porque o teu Criador é o teu marido;

o Senhor dos Exércitos é o seu nome;

e o Santo

de Israel é o teu Redentor;

que é chamado o Deus

de toda

a terra.

6 Porque o Senhor te chamou

como a mulher desamparada

e triste de espírito;

como a mulher

da mocidade,

que fora desprezada,

diz o teu

Deus.

7 Por um breve momento te deixei,

mas com grandes

misericórdias

te recolherei;

8 Com um pouco

de ira escondi a minha face

de ti por um momento;

mas com benignidade eterna me compadecerei

de ti, diz o Senhor,

o teu Redentor.

9 Porque isto será para mim

como as águas de Noé;

pois jurei que as águas de Noé

não passariam mais sobre a terra;

assim jurei que

não me irarei mais contra ti,

nem te repreenderei.

10 Porque os montes se retirarão,

e os outeiros serão abalados;

porém a minha benignidade

não se apartará de ti,

e a aliança

da minha paz

não mudará,

diz o Senhor

que se compadece de ti.

11 Tu, oprimida,

arrojada com a tormenta

e desconsolada,

eis que eu assentarei as tuas pedras

com todo o ornamento,

e te fundarei

sobre as

safiras.

12 E farei os teus vitrais

de rubis, e as tuas portas

de carbúnculos,

e todos os teus termos

de pedras aprazíveis.

13 E todos os teus filhos serão ensinados

do Senhor; e a paz

de teus filhos será abundante.

14 Com justiça serás estabelecida;

estarás longe

da opressão,

porque não temerás;

e também do terror,

porque

não chegará a ti.

15 Eis que seguramente poderão vir a juntar-se

contra ti, mas não será por mim;

quem se ajuntar

contra ti cairá por causa de ti.

16 Eis que eu criei o ferreiro,

que assopra as brasas no fogo,

e que produz a ferramenta

para a sua obra;

também criei o assolador,

para destruir.

17 Toda a ferramenta preparada

contra ti não prosperará,

e toda a língua

que se levantar contra ti

em juízo tu a condenarás;

esta é a herança dos servos

do Senhor,

e a sua justiça que de mim procede,

diz o Senhor.

Almeida Corrigida Fiel | acf ©️ 1994, 1995, 2007, 2011 Sociedade Bíblica Trinitariana do Brasil (SBTB). Todos os direitos reservados. Texto bíblico utilizado com autorização. Saiba mais sobre a SBTB. A Missão da SBTB é: Uma cópia da Bíblia Fiel ®️ para cada pessoa. Ajude-nos a cumprir nossa Missão!

Die toekoms van Sion.

1 JUBEL, onvrugbare, wat nie gebaar het nie! Breek uit in gejubel en juig, jy wat geen weë gehad het nie! Want die kinders van die eensame is meer as die kinders van die getroude, die Here.

2 Maak die plek van jou tent wyd, en laat hulle die doeke van jou tentwonings oopspan. Verhinder dit nie! Maak jou lyne lank en slaan jou penne styf in.

3 Want jy sal regs en links uitbreek, en jou nageslag sal nasies in besit neem en verwoeste stede bevolk.

4 Wees nie bevrees nie, want jy sal nie beskaamd staan nie; en vrees geen skande nie, want jy sal nie nodig om te bloos nie; maar jy sal die skande van jou jonkheid vergeet en aan die smaad van jou weduweeskap nie meer dink nie.

5 Want jou Maker is jou Man; Here van die leërskare is sy Naam; en die Heilige van Israel is jou Verlosser. Hy sal die God van die hele aarde genoem word.

6 Want soos 'n verlate vrou en 'n bedroefde van gees het die Here jou geroep, en soos 'n vrou uit die jeugtyd as sy versmaad was, jou God.

7 Vir 'n klein oomblik het Ek jou verlaat, maar met groot ontferminge sal Ek jou vergader.

8 In 'n uitstorting van toorn het Ek vir 'n oomblik my aangesig vir jou verberg, maar met ewige goedertierenheid ontferm Ek My oor jou, die Here, jou Verlosser.

9 Soos in die dae van Noag is dit vir My: soos Ek gesweer het dat die waters van Noag nie meer oor die aarde sou gaan nie, so het Ek gesweer dat Ek nie op jou toornig sal wees of jou sal dreig nie.

10 Want berge mag wyk en heuwels wankel, maar my goedertierenheid sal van jou nie wyk en my vredeverbond nie wankel nie, die Here, jou Ontfermer.

11 Jy, ellendige, deur storm gejaagde, ongetrooste! Kyk, Ek jou stene in sierklei, en Ek grondves jou in saffiere;

12 en jou borswerings maak Ek van robyne en jou poorte van karbonkels en jou hele ringmuur van edelgesteentes.

13 En al jou kinders sal deur die Here geleer wees, en die vrede van jou kinders sal groot wees.

14 Deur geregtigheid sal jy bevestig word; wees ver van verdrukking, want jy hoef nie bevrees te wees nie; en ver van verskrikking, want dit sal nie by jou kom nie.

15 As hulle ook die aanval begin dit is nie uit My nie; wie jou aanval, sal oor jou val.

16 Kyk, Ék het die smid geskape wat die koolvuur aanblaas en 'n wapen voortbring volgens sy ambag; ook het Ék die verderwer geskape om te verniel.

17 Elke wapen wat teen jou gesmee word, sal niks uitrig nie; en elke tong wat teen jou opstaan in die gereg, sal jy weerlê. Dit is die erfdeel van die knegte van die Here en hulle geregtigheid wat uit My is, spreek die Here.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-05_19-25-13-