Publicidade

Isaías 42

AFR53
O Servo de Deus

1 Eis aqui o meu servo,

a quem sustenho,

o meu eleito,

em quem se compraz a minha alma;

pus o meu espírito sobre ele;

ele trará justiça

aos gentios.

2 Não clamará, não se exaltará,

nem fará ouvir a sua voz na praça.

3 A cana trilhada não quebrará,

nem apagará o pavio

que fumega;

com verdade trará justiça.

4 Não faltará,

nem será quebrantado,

até que ponha

na terra a justiça;

e as ilhas aguardarão

a sua lei.

5 Assim diz Deus, o Senhor,

que criou os céus,

e os estendeu, e espraiou a terra,

e a tudo quanto produz;

que a respiração ao povo

que nela está,

e o espírito aos que andam nela.

6 Eu, o Senhor,

te chamei em justiça,

e te tomarei pela mão,

e te guardarei,

e te darei por aliança

do povo,

e para luz dos gentios.

7 Para abrir os olhos dos cegos,

para tirar da prisão os presos,

e do cárcere os

que jazem em trevas.

8 Eu sou o Senhor;

este é o meu nome;

a minha glória, pois,

a outro não darei,

nem o meu louvor às imagens

de escultura.

9 Eis que as primeiras coisas se cumpriram,

e as novas eu vos anuncio,

e, antes

que venham à luz,

vo-las faço

ouvir.

Cântico de louvor pela salvação da nação

10 Cantai ao Senhor um cântico novo,

e o seu louvor desde a extremidade da terra;

vós os

que navegais

pelo mar,

e tudo quanto nele;

vós, ilhas,

e seus

habitantes.

11 Alcem a voz o deserto

e as suas cidades, com as aldeias

que Quedar habita;

exultem os que habitam nas rochas,

e clamem do cume dos montes.

12 Deem a glória ao Senhor,

e anunciem o seu louvor

nas ilhas.

13 O Senhor sairá

como poderoso,

como homem de guerra despertará o zelo;

clamará,

e fará grande ruído,

e prevalecerá

contra seus inimigos.

14 Por muito tempo me calei;

estive em silêncio,

e me contive;

mas agora darei gritos

como a que está de parto,

e a todos os assolarei

e juntamente devorarei.

15 Os montes e outeiros tornarei

em deserto,

e toda a sua erva farei secar,

e tornarei os rios em ilhas,

e as lagoas secarei.

16 E guiarei os cegos

pelo caminho que nunca conheceram,

lhes farei caminhar

pelas veredas que não conheceram;

tornarei as trevas

em luz perante eles,

e as coisas tortas farei direitas. Estas coisas lhes farei,

e nunca

os desampararei.

17 Tornarão atrás

e confundir-se-ão

de vergonha os que confiam

em imagens de escultura,

e dizem às imagens

de fundição:

Vós sois nossos deuses.

Lamentação pela cegueira de Israel

18 Surdos, ouvi, e vós,

cegos, olhai, para

que possais ver.

19 Quem é cego,

senão o meu servo,

ou surdo

como o meu mensageiro,

a quem envio?

E quem é cego

como o que é perfeito,

e cego como o servo

do Senhor?

20 Tu vês muitas coisas,

mas não as guardas;

ainda

que tenhas os ouvidos abertos,

nada ouves.

21 O Senhor se agradava dele por amor

da sua justiça;

engrandeceu-o pela lei,

e o fez glorioso.

22 Mas este é um povo roubado

e saqueado;

todos estão enlaçados em cavernas,

e escondidos em cárceres;

são postos por presa,

e ninguém que os livre;

por despojo, e ninguém diz:

Restitui.

23 Quem entre vós

que ouça isto,

que atenda e ouça o

que de ser depois?

24 Quem entregou a Jacó por despojo,

e a Israel aos roubadores? Porventura

não foi o Senhor,

aquele contra quem pecamos,

e nos caminhos do qual

não queriam andar,

não dando ouvidos à sua lei?

25 Por isso derramou

sobre eles a indignação

da sua ira, e a força

da guerra,

e lhes pôs labaredas em redor;

porém nisso não atentaram;

e os queimou, mas

não puseram nisso o coração.

Almeida Corrigida Fiel | acf ©️ 1994, 1995, 2007, 2011 Sociedade Bíblica Trinitariana do Brasil (SBTB). Todos os direitos reservados. Texto bíblico utilizado com autorização. Saiba mais sobre a SBTB. A Missão da SBTB é: Uma cópia da Bíblia Fiel ®️ para cada pessoa. Ajude-nos a cumprir nossa Missão!

Die Kneg van die Here.

1 DAAR is my Kneg wat Ek ondersteun, my Uitverkorene in wie my siel 'n welbehae het. Ek het my Gees op Hom gelê; Hy sal die reg na die nasies uitbring.

2 Hy sal nie skreeu of uitroep of sy stem op die straat laat hoor nie.

3 Die geknakte riet sal Hy nie verbreek en die dowwe lamppit nie uitblus nie; met getrouheid sal Hy die reg uitbring.

4 Hy sal nie dof brand of geknak word, totdat Hy die reg op aarde gegrond het nie; en die eilande wag op sy leer.

5 So God, die Here, wat die hemele geskape en hulle uitgesprei het, die aarde uitgespan het saam met wat daaruit voortkom, wat aan die aardbewoners die asem gee en die gees aan wie daarop wandel:

6 Ek, die Here, het U geroep in geregtigheid, en Ek vat u hand en behoed U en gee U as 'n verbond van die volk, as 'n lig van die nasies,

7 om blinde te open; om gevangenes uit die kerker uit te lei, uit die gevangenis diegene wat in die duisternis sit.

Die Here trek uit om sy volk te verlos.

8 EK is die Here, dit is my Naam; en my eer sal Ek aan geen ander gee, of ook my lof aan die gesnede beelde nie.

9 Kyk, die vorige dinge het gekom, en nuwe dinge verkondig Ek; voordat hulle uitspruit, laat Ek julle dit hoor.

10 Sing tot eer van die Here 'n nuwe lied, sy lof van die einde van die aarde af julle wat op die see vaar, en alles wat daarin is, eilande en bewoners daarvan.

11 Laat die woestyn en sy stede uitroep, die dorpe waar Kedar woon! Laat die rotsbewoners jubel, van die top van die berge af skreeu!

12 Laat hulle aan die Here die eer gee en sy lof in die eilande verkondig!

13 Die Here sal uittrek soos 'n held; Hy sal die ywer opwek soos 'n krygsman; Hy sal die strydkreet aanhef, ja uitskreeu, teen sy vyande Hom as held openbaar.

14 Ek het baie lank geswyg, My stil gehou, My bedwing. Ek sal uitskreeu soos een wat baar, Ek sal hard asemhaal en hyg tegelykertyd.

15 Ek sal berge en heuwels woes maak en al hulle plante laat verdroog; en Ek sal riviere tot eilande maak en waterplasse laat opdroog.

16 En Ek sal blindes lei op 'n weg wat hulle nie ken nie, hulle laat loop op paaie wat vir hulle onbekend is; Ek sal die duisternis lig maak voor hulle uit en die hobbelagtige plekke gelyktes. Dit is die dinge wat Ek doen en nie nalaat nie.

17 Maar die wat op gesnede beelde vertrou, wat aan gegote beelde : Julle is ons gode dié sal agteruitwyk, diep beskaamd staan.

'n Sondige volk en 'n genadige God.

18 HOOR, julle dowes, en kyk, julle blindes, om te kan sien.

19 Wie is blind buiten my kneg en doof soos my boodskapper wat Ek stuur? Wie is blind soos die vertroude vriend, en blind soos die kneg van die Here?

20 Jy het wel baie dinge gesien, maar daar geen ag op gegee nie; die ore oop gehad, maar jy hoor nie.

21 Dit het die Here behaag ter wille van sy geregtigheid om die onderwysing groot en heerlik te maak.

22 En tog is dit 'n beroofde en geplunderde volk; hulle is almal gebonde in kerkers, verborge in gevangenisse; hulle het 'n buit geword sonder dat iemand red, 'n plundering sonder dat iemand : Gee terug!

23 Wie onder julle luister na hierdie dinge? Wie merk op, hoor dit ook vir die toekoms?

24 Wie het Jakob oorgegee as 'n plundering en Israel aan die berowers? Is dit nie die Here teen wie ons gesondig het nie? En hulle wou in sy weë nie wandel nie en het na sy wet nie geluister nie.

25 Daarom het Hy oor hulle uitgestort die gloed van sy toorn en die geweld van die oorlog; en dit het hulle rondom aan die brand gesteek, maar hulle het dit nie bemerk nie; en dit het hulle gebrand, maar hulle het dit nie ter harte geneem nie.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-05_19-25-13-