Pular para o conteúdo
Publicidade

Ehekiera 35

AFR53

He Whakawātanga kei runga i a Maunga Heira

1 I puta mai anō te kupu a Ihowā ki ahau, i mea: 2 "E te tama a te tangata, anga atu tōu mata ki Maunga Heira, poropititia te reira, 3 mea atu hoki ki a ia, Ko te kupu tēnei a te Ariki, a Ihowā: Nanā, hei hoariri ahau mōu, e Maunga Heira; ā, ka totoro atu tōku ringa ki a koe, ka ururua rawa koe i ahau, ka meinga hoki hei mīharotanga. 4 Ko ōu ka tūhea i ahau, ā hei ururua koe, ā, ka mōhio koe ko Ihowā ahau.

5 "te mea he mauāhara mau tonu tōu, ā, kua tukua e koe ngā tama a Īharaira ki te kaha o te hoari i te o rātou aituā, i te o te i te mutunga. 6 reira, e ora ana ahau, e ai te Ariki, Ihowā, ka mahia koe e ahau hei mea te toto, ka whāia anō koe e te toto; kīhai koe i kino ki te toto, ka whāia koe e te toto. 7 Heoi, ka meinga e ahau a Maunga Heira hei mātakitakinga, hei ururua; ā, ka hātepea atu e ahau te tangata e tika ana reira, te tangata anō e hoki mai ana. 8 Ā, ka whakakīia e ahau ōna maunga ki ōna tūpāpaku; ā, ko te hunga e patua ki te hoari, ka hinga ki ōu pukepuke, ki ōu awaawa, ki ōu rerenga wai katoa. 9 Ka ururua koe i ahau ā ake ake; e kore anō ōu e nohoia, ā, ka mōhio koutou ko Ihowā ahau.

10 ", kua mea koe, Ko ēnei iwi e rua, ko ēnei whenua e rua mōku, tātou tonu hoki,i te mea kei reira nei anō a Ihowā 11 reira, e ora ana ahau, e ai te Ariki, Ihowā, ko tāku mahi ka rite ki tōu riri, ki tōu hae, i hae ai koe i a koe i mauāhara ki a rātou; ā, ka whakakitea atu ahau ki a rātou, ina rite i ahau te whakawā mōu. 12 , ka mōhio koe ko Ihowā ahau, ā, kua rangona e ahau āu kohukohu katoa i kōrerotia e koe ngā maunga o Īharaira, i a koe i , Kua ururua, kua hōmai hei kai tātou.13 Ā, kua whakakake mai ō koutou māngai ki ahau, kua whakamaha i ā koutou kupu mōku; kua rongo ahau. 14 Ko te kupu tēnei a te Ariki, a Ihowā: Ā te e koa ai te whenua katoa, ka ururua koe i ahau. 15 I koa koe ki te kāinga o te whare o Īharaira, kua ururua , ka pēnā anō ahau ki a koe. Ka ururua koe, e Maunga Heira, e Ēroma katoa, āe , katoa; ā, ka mōhio rātou ko Ihowā ahau."

Wraak oor Edom.

1 VERDER het die woord van die Here tot my gekom en gesê:

2 Mensekind, rig jou aangesig teen die berg Seïr en profeteer teen hom.

3 En vir hom: So spreek die Here Here: Kyk, Ek het dit teen jou, o berg Seïr! En Ek sal my hand teen jou uitstrek en jou 'n wildernis en 'n woesteny maak.

4 Ek sal jou stede 'n puinhoop maak, en jy self sal 'n wildernis word; en jy sal weet dat Ek die Here is.

5 Omdat jy 'n ewige vyandskap koester en die kinders van Israel in die mag van die swaard oorgelewer het in die tyd van hulle onheil, in die tyd van uiteindelike afrekening,

6 daarom, so waar as Ek leef, spreek die Here Here, gewis, Ek sal jou tot bloed maak, en bloed sal jou vervolg; omdat jy bloed nie gehaat het nie, sal bloed jou vervolg.

7 En Ek sal die berg Seïr 'n woesteny en wildernis maak, en uit hom uitroei die wat deurtrek en wat terugkom.

8 En Ek sal sy berge vol maak met die wat uit hom verslaan is; jou heuwels en jou dale en al jou klowe die wat verslaan is deur die swaard, sal daarin val.

9 Ewige wildernisse sal Ek jou maak, en jou stede sal nie bewoon word nie; en julle sal weet dat Ek die Here is.

10 Omdat jy : Die twee nasies daar en die twee lande sal myne wees, en ons sal dit in besit neem terwyl tog die Here daar gewees het

11 daarom, so waar as Ek leef, spreek die Here Here, Ek sal handel volgens jou toorn en jou naywer waarmee jy uit jou haat teen hulle gehandel het; en Ek sal onder hulle bekend word as Ek jou oordeel.

12 En jy sal weet dat Ek, die Here, al jou lasterlike woorde gehoor het wat jy teen die berge van Israel gespreek het deur te : Hulle woes, hulle is aan ons gegee tot spys.

13 So het julle dan jul groot gehou teen My met julle mond en julle woorde teen My opgehoop; Ek het dit gehoor.

14 So die Here Here: Tot vreugde van die hele aarde sal Ek jou 'n wildernis maak.

15 Soos jy vrolik was oor die erfdeel van die huis van Israel, omdat dit verwoes is, so sal Ek met jou maak: jy sal 'n wildernis word, o berg Seïr en die hele Edom, almal saam. En hulle sal weet dat Ek die Here is.

Veja também