1 'n Bedevaartslied. Toe die HERE die lot van Sion verander het, was ons soos die wat droom.2 Toe is ons mond gevul met gelag en ons tong met gejubel; toe het hulle onder die heidene gesê: Die HERE het groot dinge aan hierdie mense gedoen.3 Die HERE het groot dinge aan ons gedoen: ons was bly!4 o HERE, verander ons lot soos waterstrome in die Suidland.5 Die wat met trane saai, sal met gejubel maai.6 Hy loop aldeur en ween en dra die saadkoring; hy sal sekerlik kom met gejubel en sy gerwe dra.
1 Kai Siono belaisvius vedė Viešpats namo, buvome tarsi sapne.2 Mūsų burnos buvo pilnos juoko, liežuviaigiedojimo. Pagonys kalbėjo: "Jiems Viešpats didelių dalykų padarė".3 Viešpats didelių dalykų mums padarė, todėl mes džiaugiamės.4 Parvesk, Viešpatie, mūsų ištremtuosius kaip upelius pietuose.5 Kurie ašarodami sėja, tie su džiaugsmu pjaus.6 Verkia žmogus, į dirvą berdamas sėklą, bet su džiaugsmu grįžta, nešdamas pėdus.