Publicidade

Salmos 49

1 Vir die musiekleier. Van die kinders van Korag. 'n Psalm.2 Hoor dit, alle volke, luister, alle bewoners van die wêreld,3 geringes sowel as aansienlikes, tesame ryk en arm!4 My mond sal louter wysheid spreek, en die oordenking van my hart is net verstand.5 Ek sal my oor neig tot 'n spreuk; ek sal my raaisel verklaar by die siter.6 Waarom sou ek vrees in dae van onheil, as die ongeregtigheid van my onderkruipers my omring --7 die wat vertrou op hulle vermoë en hulle beroem op die grootheid van hulle rykdom?8 Niemand kan ooit 'n broer loskoop nie; hy kan aan God sy losprys nie gee nie10 dat hy vir ewig sou voortlewe, die vernietiging nie sou sien nie.11 Want hy sien: wyse manne sterwe, die dwaas en die onverstandige kom tesame om en laat hulle vermoë aan ander na.12 Hulle binneste gedagte is: hul huise sal vir ewig wees, hul wonings van geslag tot geslag; hulle noem die lande na hul name.13 Maar die mens wat in aansien is, hou nie stand nie; hy is soos die diere wat vergaan.14 Dit is die weg van die wat op hulleself vertrou, en van hulle volgelinge wat in hul woorde 'n behae het. Sela.15 Soos skape word hulle bestem vir die doderyk; die dood is hulle herder, en die opregtes heers oor hulle in die môre ; en hulle gestalte is daar vir die doderyk om te verteer, sodat daarvoor geen woning meer is nie.16 Maar God sal my siel loskoop van die mag van die doderyk, want Hy sal my opneem. Sela.17 Wees nie bevrees as 'n man ryk word, as die rykdom van sy huis groot word nie;18 want by sy dood sal hy van alles niks saamneem nie; sy heerlikheid sal nie neerdaal agter hom aan nie.19 Al ag hy homself gelukkig in sy lewe -- en prys hulle jou, omdat jy aan jouself goed doen --20 tog gaan sy siel na die geslag van sy vaders; tot in ewigheid sal hulle die lig nie sien nie. [ (Psalms 49:21) Die mens wat in aansien is en geen verstand het nie, is soos die diere wat vergaan. ]

1 Išgirskite visos tautos! Klausykitės visi pasaulio gyventojai:2 prastuoliai ir kilmingieji, turtuoliai ir vargšai!3 Savo burna skelbsiu išmintį; mano širdies apmąstymai­išmanymas.4 Aš klausysiuos patarlių, skambant arfai įminsiu mįslę.5 Ko gi man nelaimės dienomis bijoti, kai priešai klastingi apninka,6 kurie savo turtais pasitiki ir giriasi gausiais savo lobiais?7 Nė vienas žmogus negalės išpirkti savo brolio nė Dievui duoti išpirką už jį.8 Didelė kaina už sielos išpirkimą­tiek niekad neturėsi,9 kad galėtum amžinai gyventi ir nematytum sugedimo.10 Matysi, kaip išminčiai miršta, kvailiai ir paikieji žūna, palikdami turtus kitiems.11 Jie nori, kad jų namai pasiliktų per amžius, jų buveinės kartų kartoms, savo vardais jie pavadina žemes.12 Net ir garbingas žmogus neišlieka: jis panašus į galviją, kuris pražūna.13 Toks yra kvailai pasitikinčiųjų likimas ir galas jų pasekėjų, kurie pritaria jiems.14 Mirtis juos ganys kaip avis. Josios buveinei jie skirti ir į ją nužengs. Jų kūnas sunyks, pavidalas sudūlės; mirusiųjų buveinė bus jų namai.15 Tačiau Dievas iš kapo išpirks mano sielą, Jis priims mane.16 Nesijaudink, jei kas praturtėja ir jo namų garbė padidėja.17 Juk mirdamas jis to nepasiims, garbė nepalydės jo.18 Nors gyvendamas jis tarsis esąs laimingas, kiti jį dėl sėkmės girs,19 tačiau jis nužengs pas savo tėvų kartą ir šviesos neregės per amžius.20 Žmogus, kuris yra gerbiamas, bet neturi supratimo, yra panašus į galviją, kuris pražus.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-