Publicidade

Gênesis 5

1 This is the book of Adam's generations. In the day that God created man, in the likeness of God made he him.2 Male and female created he them; and blessed them, and called their name Adam, in the day when they were created.3 And Adam lived a hundred and thirty years, and begot {a son} in his likeness, after his image, and called his name Seth.4 And the days of Adam after he had begotten Seth were eight hundred years; and he begot sons and daughters.5 And all the days of Adam that he lived were nine hundred and thirty years; and he died.6 And Seth lived a hundred and five years, and begot Enosh.7 And Seth lived after he had begotten Enosh eight hundred and seven years, and begot sons and daughters.8 And all the days of Seth were nine hundred and twelve years; and he died.9 And Enosh lived ninety years, and begot Cainan.10 And Enosh lived after he had begotten Cainan eight hundred and fifteen years, and begot sons and daughters.11 And all the days of Enosh were nine hundred and five years; and he died.12 And Cainan lived seventy years, and begot Mahalaleel.13 And Cainan lived after he had begotten Mahalaleel eight hundred and forty years, and begot sons and daughters.14 And all the days of Cainan were nine hundred and ten years; and he died.15 And Mahalaleel lived sixty-five years, and begot Jared.16 And Mahalaleel lived after he had begotten Jared eight hundred and thirty years, and begot sons and daughters.17 And all the days of Mahalaleel were eight hundred and ninety-five years; and he died.18 And Jared lived a hundred and sixty-two years, and begot Enoch.19 And Jared lived after he had begotten Enoch eight hundred years, and begot sons and daughters.20 And all the days of Jared were nine hundred and sixty-two years; and he died.21 And Enoch lived sixty-five years, and begot Methushelah.22 And Enoch walked with God after he had begotten Methushelah three hundred years, and begot sons and daughters.23 And all the days of Enoch were three hundred and sixty-five years.24 And Enoch walked with God; and he was not, for God took him.25 And Methushelah lived a hundred and eighty-seven years, and begot Lemech.26 And Methushelah lived after he had begotten Lemech seven hundred and eighty-two years, and begot sons and daughters.27 And all the days of Methushelah were nine hundred and sixty-nine years; and he died.28 And Lemech lived a hundred and eighty-two years, and begot a son.29 And he called his name Noah, saying, This {one} shall comfort us concerning our work and concerning the toil of our hands, because of the ground which Jehovah has cursed.30 And Lemech lived after he had begotten Noah five hundred and ninety-five years, and begot sons and daughters.31 And all the days of Lemech were seven hundred and seventy-seven years; and he died.32 And Noah was five hundred years old, and Noah begot Shem, Ham, and Japheth.

1 Dit is die stamboom van Adam. Die dag toe God Adam geskape het, het Hy hom gemaak na die gelykenis van God.2 Man en vrou het Hy hulle geskape en hulle geseënen hulle mens genoem, die dag toe hulle geskape is.3 Toe Adam honderd en dertig jaar oud was, het hy 'n seun verwek na sy gelykenis, na sy ewebeeld, en hom Set genoem.4 En die dae van Adam, n die geboorte van Set, was agt honderd jaar. En hy het seuns en dogters gehad.5 So was dan al die dae van Adam wat hy geleef het, nege honderd en dertig jaar, en hy het gesterwe.6 Toe Set honderd en vyf jaar oud was, het hy die vader van Enos geword.7 En Set het n die geboorte van Enos nog agt honderd en sewe jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.8 So was dan al die dae van Set nege honderd en twaalf jaar, en hy het gesterwe.9 Toe Enos negentig jaar oud was, het hy die vader van Kenan geword.10 En Enos het n die geboorte van Kenan nog agt honderd en vyftien jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.11 So was dan al die dae van Enos nege honderd en vyf jaar, en hy het gesterwe.12 Toe Kenan sewentig jaar oud was, het hy die vader van Mahal lel geword.13 En Kenan het n die geboorte van Mahal lel nog agt honderd en veertig jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.14 So was dan al die dae van Kenan nege honderd en tien jaar, en hy het gesterwe.15 Toe Mahal lel vyf en sestig jaar oud was, het hy die vader van Jered geword.16 En Mahal lel het n die geboorte van Jered nog agt honderd en dertig jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.17 So was dan al die dae van Mahal lel agt honderd vyf en negentig jaar, en hy het gesterwe.18 Toe Jered honderd twee en sestig jaar oud was, het hy die vader van Henog geword.19 En Jered het n die geboorte van Henog nog agt honderd jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.20 So was dan al die dae van Jered nege honderd twee en sestig jaar, en hy het gesterwe.21 Toe Henog vyf en sestig jaar oud was, het hy die vader van Metusalag geword.22 En Henog het n die geboorte van Metusalag nog drie honderd jaar met God gewandel. En hy het seuns en dogters gehad.23 So was dan al die dae van Henog drie honderd vyf en sestig jaar.24 En Henog het met God gewandel; en hy was daar nie meer nie, want God het hom weggeneem.25 Toe Metusalag honderd sewe en tagtig jaar oud was, het hy die vader van Lameg geword.26 En Metusalag het n die geboorte van Lameg nog sewe honderd twee en tagtig jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.27 So was dan al die dae van Metusalag nege honderd nege en sestig jaar, en hy het gesterwe.28 Toe Lameg honderd twee en tagtig jaar oud was, het hy 'n seun verwek29 en hom Noag genoem, want hy het gesê: Dit is hy wat ons sal troos oor ons werk en oor die moeitevolle arbeid van ons hande wat voortkom uit die aarde wat die HERE vervloek het.30 En Lameg het n die geboorte van Noag nog vyf honderd vyf en negentig jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.31 So was dan al die dae van Lameg sewe honderd sewe en sewentig jaar, en hy het gesterwe.32 En Noag was vyf honderd jaar oud, en Noag het die vader geword van Sem, Gam en Jafet.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-