Publicidade

Gênesis 15

1 After these things the word of Jehovah came to Abram in a vision, saying, Fear not, Abram; I am thy shield, thy exceeding great reward.2 And Abram said, Lord Jehovah, what wilt thou give me? seeing I go childless, and the steward of my house is this Eliezer of Damascus.3 And Abram said, Lo, to me thou hast given no seed, and behold, a son of my house will be mine heir.4 And behold, the word of Jehovah {came} to him, saying, This shall not be thine heir, but he that will come forth out of thy body shall be thine heir.5 And he led him out, and said, Look now toward the heavens, and number the stars, if thou be able to number them. And he said to him, So shall thy seed be!6 And he believed Jehovah; and he reckoned it to him {as} righteousness.7 And he said to him, I am Jehovah who brought thee out of Ur of the Chaldeans, to give thee this land to possess it.8 And he said, Lord Jehovah, how shall I know that I shall possess it?9 And he said to him, Take me a heifer of three years old, and a she-goat of three years old, and a ram of three years old, and a turtle-dove, and a young pigeon.10 And he took all these, and divided them in the midst, and laid the half of each opposite its fellow; but the birds he did not divide.11 And the birds of prey came down on the carcases; and Abram scared them away.12 And as the sun was just going down, a deep sleep fell upon Abram; and behold, a horror, a great darkness, fell upon him.13 And he said to Abram, Know assuredly that thy seed will be a sojourner in a land {that is} not theirs, and they shall serve them; and they shall afflict them four hundred years.14 But also that nation which they shall serve I will judge; and afterwards they shall come out with great property.15 And thou shalt go to thy fathers in peace; thou shalt be buried in a good old age.16 And {in the} fourth generation they shall come hither again; for the iniquity of the Amorites is not yet full.17 And it came to pass when the sun had gone down, and it was dark, that behold, there was a smoking furnace, and a flame of fire which passed between those pieces.18 On the same day Jehovah made a covenant with Abram, saying, Unto thy seed I give this land, from the river of Egypt to the great river, the river Euphrates;19 the Kenites, and the Kenizzites, and the Kadmonites,20 and the Hittites, and the Perizzites, and the Rephaim,21 and the Amorites, and the Canaanites, and the Girgashites, and the Jebusites.

1 N hierdie dinge het die woord van die HERE tot Abram gekom in 'n gesig en gesê: Vrees nie, Abram, Ek is vir jou 'n skild en jou loon is baie groot.2 Toe vra Abram: Here HERE, wat sal U my gee, aangesien ek sonder kinders heengaan en die erfgenaam van my huis die Damask,ner Eliëser is?3 Verder het Abram gesê: Aan my het U geen nageslag gegee nie; so sal dan die bediende van my huis my erfgenaam wees.4 Toe kom die woord van die HERE tot hom en sê: Hierdie een sal jou erfgenaam nie wees nie, maar die een wat uit jou liggaam sal voortkom, hy sal jou erfgenaam wees.5 Daarop lei Hy hom uit na buite met die woorde: Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel. En Hy sê vir hom: So sal jou nageslag wees.6 En hy het in die HERE geglo; en Hy het hom dit tot geregtigheid gereken.7 Verder het Hy vir hom gesê: Ek is die HERE wat jou uitgelei het uit Ur van die Chaldeërs om jou hierdie land in besit te gee.8 En hy sê: Here HERE, waaraan sal ek weet dat ek dit in besit sal neem?9 En Hy antwoord hom: Neem vir My 'n driejaaroud vers en 'n driejaaroud bokooi en 'n driejaaroud ram en 'n tortelduif en 'n jong duif.10 En hy het dit alles vir Hom gebring en dit middeldeur gedeel en die helftes teenoor mekaar gelê; maar die voëls het hy nie verdeel nie.11 Toe kom daar roofvoëls op die dooie diere af, maar Abram het hulle weggejaag.12 En toe die son wou ondergaan, val daar 'n diepe slaap op Abram, en kyk, skrik en groot duisternis het hom oorval.13 Daarop sê Hy vir Abram: Weet verseker dat jou nageslag vreemdelinge sal wees in 'n land wat aan hulle nie behoort nie; daar sal hulle diensbaar wees en verdruk word vier honderd jaar lank.14 Maar Ek sal ook die nasie oordeel aan wie hulle diensbaar moet wees, en daarna sal hulle uittrek met baie goed.15 Maar jy sal na jou vaders gaan in vrede, jy sal in goeie ouderdom begrawe word.16 En die vierde geslag sal hierheen terugkom, want die ongeregtigheid van die Amoriete is tot nog toe nie vol nie.17 En n sononder, toe dit heeltemal donker was, gaan daar 'n rokende oond en vurige fakkel tussen die stukke vleis deur.18 Op die dag het die HERE met Abram 'n verbond gesluit en gesê: Aan jou nageslag gee Ek hierdie land, van die rivier van Egipte af tot by die groot rivier, die Eufraatrivier:19 die Keniete en Kenissiete en Kadmoniete20 en Hetiete en Feresiete en Refa‹ete21 en Amoriete en Kana„niete en Girgasiete en Jebusiete.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-