Publicidade

Gênesis 11

1 And the whole earth had one language, and the same words.2 And it came to pass as they journeyed from the east, that they found a plain in the land of Shinar, and dwelt there.3 And they said one to another, Come on, let us make bricks, and burn {them} thoroughly. And they had brick for stone, and they had asphalt for mortar.4 And they said, Come on, let us build ourselves a city and a tower, the top of which {may reach} to the heavens; and let us make ourselves a name, lest we be scattered over the face of the whole earth.5 And Jehovah came down to see the city and the tower which the children of men built.6 And Jehovah said, Behold, the people is one, and have all one language; and this have they begun to do. And now will they be hindered in nothing that they meditate doing.7 Come, let us go down, and there confound their language, that they may not understand one another's speech.8 And Jehovah scattered them thence over the face of the whole earth. And they left off building the city.9 Therefore was its name called Babel; because Jehovah there confounded the language of the whole earth. And Jehovah scattered them thence over the face of the whole earth.10 These are the generations of Shem. Shem was a hundred years old, and begot Arphaxad two years after the flood.11 And Shem lived after he had begotten Arphaxad five hundred years, and begot sons and daughters.12 And Arphaxad lived thirty-five years, and begot Shelah.13 And Arphaxad lived after he had begotten Shelah four hundred and three years, and begot sons and daughters.14 And Shelah lived thirty years, and begot Eber.15 And Shelah lived after he had begotten Eber four hundred and three years, and begot sons and daughters.16 And Eber lived thirty-four years, and begot Peleg.17 And Eber lived after he had begotten Peleg four hundred and thirty years, and begot sons and daughters.18 And Peleg lived thirty years, and begot Reu.19 And Peleg lived after he had begotten Reu two hundred and nine years, and begot sons and daughters.20 And Reu lived thirty-two years, and begot Serug.21 And Reu lived after he had begotten Serug two hundred and seven years, and begot sons and daughters.22 And Serug lived thirty years, and begot Nahor.23 And Serug lived after he had begotten Nahor two hundred years, and begot sons and daughters.24 And Nahor lived twenty-nine years, and begot Terah.25 And Nahor lived after he had begotten Terah a hundred and nineteen years, and begot sons and daughters.26 And Terah lived seventy years, and begot Abram, Nahor, and Haran.27 And these are the generations of Terah: Terah begot Abram, Nahor, and Haran; and Haran begot Lot.28 And Haran died before the face of his father Terah in the land of his nativity at Ur of the Chaldeans.29 And Abram and Nahor took wives: the name of Abram's wife was Sarai; and the name of Nahor's wife, Milcah, a daughter of Haran, the father of Milcah and the father of Iscah.30 And Sarai was barren: she had no child.31 And Terah took Abram his son, and Lot the son of Haran his son's son, and Sarai his daughter-in-law, his son Abram's wife; and they went forth together out of Ur of the Chaldeans, to go into the land of Canaan, and came as far as Haran, and dwelt there.32 And the days of Terah were two hundred and five years; and Terah died in Haran.

1 En die hele aarde het dieselfde taal gehad en een en dieselfde woorde.2 En toe hulle wegtrek na die ooste, vind hulle 'n laagte in die land S¡near; en daar het hulle gaan woon.3 Daarop sê hulle vir mekaar: Kom laat ons stene vorm en dit goed brand. Hulle gebruik toe die bakstene vir bousteen en die lymgrond vir klei.4 En hulle sê: Kom, laat ons vir ons 'n stad bou en 'n toring waarvan die spits tot aan die hemel reik; en laat ons vir ons 'n naam maak, sodat ons nie oor die hele aarde verstrooid raak nie.5 Toe daal die HERE neer om die stad en die toring te besien waaraan die mensekinders gebou het.6 En die HERE sê: Daar is hulle nou een volk en het almal een taal! En dit is net die begin van hulle onderneming: nou sal niks vir hulle meer onmoontlik wees van wat hulle van plan is om te doen nie.7 Kom, laat Ons neerdaal en hulle taal daar verwar, sodat die een die taal van die ander nie kan verstaan nie.8 So het die HERE hulle dan daarvandaan oor die hele aarde verstrooi; en hulle het opgehou om die stad te bou.9 Daarom het hulle dit Babel genoem, want daar het die HERE die taal van die hele aarde verwar, en daarvandaan het die HERE hulle oor die hele aarde verstrooi.10 Dit is die stamboom van Sem: Toe Sem honderd jaar oud was, het hy die vader van Arpagsad geword, twee jaar n die vloed.11 En Sem het n die geboorte van Arpagsad nog vyf honderd jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.12 Toe Arpagsad vyf en dertig jaar oud was, het hy die vader van Selag geword.13 En Arpagsad het n die geboorte van Selag nog vier honderd en drie jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.14 Toe Selag dertig jaar oud was, het hy die vader van Heber geword.15 En Selag het n die geboorte van Heber nog vier honderd en drie jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.16 Toe Heber vier en dertig jaar oud was, het hy die vader van Peleg geword.17 En Heber het n die geboorte van Peleg nog vier honderd en dertig jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.18 Toe Peleg dertig jaar oud was, het hy die vader van Rehu geword.19 En Peleg het n die geboorte van Rehu nog twee honderd en nege jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.20 Toe Rehu twee en dertig jaar oud was, het hy die vader van Serug geword.21 En Rehu het n die geboorte van Serug nog twee honderd en sewe jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.22 Toe Serug dertig jaar oud was, het hy die vader van Nahor geword.23 En Serug het n die geboorte van Nahor twee honderd jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.24 Toe Nahor nege en twintig jaar oud was, het hy die vader van Tera geword.25 En Nahor het n die geboorte van Tera nog honderd en negentien jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.26 Toe Tera sewentig jaar oud was, het hy die vader geword van Abram, Nahor en Haran.27 En dit is die stamboom van Tera: Tera het die vader geword van Abram, Nahor en Haran, en Haran van Lot.28 En Haran het gesterwe terwyl sy vader Tera nog geleef het, in sy geboorteland, in Ur van die Chaldeërs.29 En Abram en Nahor het vir hulle vroue geneem. Die naam van Abram se vrou was Sarai, en die naam van Nahor se vrou was Milka, die dogter van Haran, die vader van Milka en die vader van Jiska.30 En Sarai was onvrugbaar, sy het geen kind gehad nie.31 En Tera het sy seun Abram geneem en Lot, die seun van Haran, sy kleinseun, en Sarai, sy skoondogter, die vrou van sy seun Abram, en die het saam met hulle uit Ur van die Chaldeërs getrek om na die land Kana„n te gaan. En hulle het tot by Haran gekom en daar gaan woon.32 En die dae van Tera was twee honderd en vyf jaar, en Tera het in Haran gesterwe.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-