1 Jotam was vyf en twintig jaar oud toe hy koning geword het, en sestien jaar het hy in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Jerusa, die dogter van Sadok.

2 En hy het gedoen wat reg was in die oë van die HERE net soos sy vader Uss¡a gedoen het; alleenlik het hy nie in die tempel van die HERE ingegaan nie; en die volk het nog verderflik gehandel.

3 Hy het die Boonste Poort van die huis van die HERE gebou, en aan die muur van die Heuwel het hy baie gebou.

4 Verder het hy stede gebou op die gebergte van Juda, en in die bosse het hy forte en torings gebou.

5 Ook het hy oorlog gevoer teen die koning van die kinders van Ammon en hulle oorwin, sodat die kinders van Ammon hom in die jaar honderd talente silwer en tien duisend kor koring en tien duisend kor gars gegee het; dit het die kinders van Ammon vir hom ook in die tweede en derde jaar gelewer.

6 En Jotam het magtig geword, want hy het sy weë gerig voor die aangesig van die HERE sy God.

7 En die verdere geskiedenis van Jotam en al sy oorloë en sy ondernemings, kyk, dit is beskrywe in die Boek van die konings van Israel en Juda.

8 Hy was vyf en twintig jaar oud toe hy koning geword het, en sestien jaar het hy in Jerusalem geregeer.

9 En Jotam het ontslaap met sy vaders, en hy is begrawe in die stad van Dawid; en sy seun Agas het in sy plek koning geword.

10 Die sewende vir die sewende maand was Heles, die Peloniet, uit die seuns van Efraim; by sy afdeling was ook vier en twintig duisend.

11 Die agtste vir die agtste maand was S¡bbegai, die Husatiet, van die Sargiete; by sy afdeling was ook vier en twintig duisend.

12 Die negende vir die negende maand was Abiëser, die Anatotiet, van die Benjaminiete; by sy afdeling was ook vier en twintig duisend.

13 Die tiende vir die tiende maand was M harai, die Netofatiet, van die Sargiete; by sy afdeling was ook vier en twintig duisend.

14 Die elfde vir die elfde maand was Ben ja, die Pireatoniet, uit die seuns van Efraim; by sy afdeling was ook vier en twintig duisend.

15 Die twaalfde vir die twaalfde maand was H,ldai, die Netofatiet, van Otniël afkomstig; by sy afdeling was ook vier en twintig duisend.

16 En oor die stamme van Israel: bevelhebber oor die Rubeniete was Eliëser, die seun van Sigri; oor die Simeoniete was Saf tja, die seun van M äga;

17 oor die Leviete was Has bja, die seun van K,muel; oor die A„roniete, Sadok;

18 oor Juda was El¡hu, uit die broers van Dawid; oor Issaskar was Omri, die seun van M¡gael;

19 oor S,bulon was Jism ja, die seun van Ob dja; oor N ftali was J,rimot, die seun van Asriël;

20 oor die seuns van Efraim was Hos,a, die seun van As sja; oor die halwe stam van Manasse was Joël, die seun van Ped ja;

21 oor die halwe Manasse in G¡lead was Iddo, die seun van Sagar¡a; oor Benjamin was Ja„siël, die seun van Abner;

22 oor Dan was As reël, die seun van Jeroham. Dit was die owerstes van die stamme van Israel.

23 Maar Dawid het die getal van die wat twintig jaar oud was en daaronder, nie laat opneem nie; want die HERE het gesê dat Hy Israel sou vermeerder soos die sterre aan die hemel.

24 Joab, die seun van Seruja, het begin tel, maar nie voleindig nie, omdat hieroor 'n toorn oor Israel gekom het; daarom is die getal nie opgeneem in die optelling in die Kronieke van koning Dawid nie.

25 En oor die skatte van die koning was Asm wet, die seun van Adiël; en oor die skatte in die land, in die stede en in die dorpe en in die torings, was Jonatan, die seun van Uss¡a.

26 En oor die landarbeiders, vir die landbou, was Esri, die seun van Kelub.

27 En oor die wingerde was S¡me‹, die Ramatiet; en oor wat in die wingerde was aan wynvoorrade, was Sabdi, die Sifmiet.

28 En oor die olyfbome en die wildevyebome wat in die Laeveld is, was Baäl-Hanan, die Gederiet; en oor die olievoorrade was Joas.

29 En oor die beeste wat in Saron gewei het, was S¡trai, die Saroniet; maar oor die beeste in die vlaktes was Safat, die seun van Adlai.

30 En oor die kamele was Obil, die Ismaeliet; en oor die eselinne was J,gdeja, die Meronotiet.

31 En oor die kleinvee was Jasis, die Hagriet. Hulle almal was owerstes oor die besittinge van koning Dawid.

32 En Jonatan, die oom van Dawid, was raadgewer; hy was 'n man van deursig en 'n geleerde; en J,hiël, die seun van Hagmoni, was by die seuns van die koning.

33 En Agitofel was raadgewer van die koning; en Husai, die Arkiet, was die vriend van die koning.

34 En n Agitofel: Jojada, die seun van Ben ja, en Abjatar; en die leërowerste van die koning was Joab.

1 约坦登基的时候, 是二十五岁; 他在耶路撒冷作王共十六年; 他的母亲名叫耶路沙, 是撒督的女儿。

2 约坦行耶和华看为正的事, 像他父亲乌西雅一切所行的, 只是没有进入耶和华的殿; 但人民还是行败坏的事。

3 约坦建造了耶和华殿的上门; 在俄斐勒的城墙上, 他也有很多建设。

4 他在犹大山地建造城市, 又在树林中建造一些营寨和瞭望楼。

5 约坦和亚扪人的王交战, 战胜了他们; 那一年, 亚扪人就献给他三千四百公斤银子, 一千公吨小麦, 一千公吨大麦; 第二年和第三年, 亚扪人也献给他这个数目。

6 约坦在耶和华他的 神面前坚守正道, 所以日渐强盛。

7 约坦其余的事迹, 他的一切战争和作为, 都记在以色列和犹大列王记上。

8 他登基的时候是二十五岁; 他在耶路撒冷作王共十六年。

9 约坦和他的列祖同睡, 埋葬在大卫城里; 他的儿子亚哈斯接续他作王。