Pular para o conteúdo
Publicidade

Provérbios 23

BIBEL1930

1 SIT jy aan om saam met 'n heerser te eet, let dan net op wat vóór jou is,

2 en sit 'n mes op jou keel as jy 'n goeie eetlus het.

3 Moenie sy lekker ete begeer nie, want dit is bedrieglike spys.

4 Vermoei jou nie om ryk te word nie, laat staan jou slimheid.

5 Sou jy jou daarop laat afvlieg? Maar weg is dit! want skielik maak dit vir hom vlerke en vlieg soos die arend na die hemel toe!

6 Eet nie die brood van een wat afgunstig is nie, en begeer nie sy lekker ete nie.

7 Want soos hy in sy siel bereken, so is hy; eet en drink, hy vir jou, maar sy hart is nie met jou nie.

8 Jou stukkie wat jy geëet het, sal jy uitspuug; en dan het jy jou vriendelike woorde verspil.

9 Spreek nie voor die ore van 'n dwaas nie, want hy sal die verstandigheid van jou woorde verag.

10 Verlê die ou grenslyne nie, en kom nie op die landerye van die wese nie.

11 Want hulle Verlosser is sterk, Hy sal hulle saak teen jou verdedig.

12 Bring jou hart na die tug en jou oor na woorde van kennis.

13 Hou die tug nie terug van die seun nie; as jy hom met die roede slaan, sal hy nie sterwe nie.

14 Jy sal hom wel met die roede slaan, maar sy lewe van die doderyk red.

15 My seun, as jou hart wys word, dan sal my hart hom ook verheug.

16 En my niere sal jubel as jou lippe spreek wat reg is.

17 Laat jou hart die sondaars nie beny nie, maar wees die hele dag in die vrees van die Here.

18 Waarlik, daar is 'n toekoms, en jou hoop sal nie verydel word nie.

19 Hoor, my seun, en word wys, en rig jou hart reguit op die weg.

20 Wees nie onder die wynsuipers nie, onder die wat as vrate hulle hart ophaal.

21 Want 'n drinker en 'n vraat sal arm word, en slaperigheid laat stukkende klere dra.

22 Luister na jou vader wat jou verwek het, en verag jou moeder nie as sy oud geword het nie.

23 Koop waarheid en verkoop dit nie, ook wysheid en tug en verstand.

24 Die vader van 'n regverdige juig baie; en as iemand 'n wyse verwek het, dan is hy bly oor hom.

25 Laat jou vader en jou moeder bly wees, en laat sy juig wat jou gebaar het.

26 My seun, gee my jou hart, en laat jou 'n welgevalle in my weë.

27 Want 'n hoer is 'n diep kuil, en 'n ontugtige vrou is 'n nou put.

28 Sy ook en loer soos 'n rower en vermeerder die ontroues onder die mensdom.

29 By wie is Ag!"; by wie is Wee my!"; by wie is getwis; by wie is geklaag; by wie is wonde sonder oorsaak; by wie is dofheid van ?

30 By die wat láát opbly by die wyn, by die wat ingaan om gemengde drank te proe.

31 Kyk nie na die wyn as dit rooiagtig lyk, as dit sy glans gee in die beker, glad na binne gly nie:

32 op die end byt dit soos 'n slang en spuug gif uit soos 'n basilisk.

33 Jou sal vreemde dinge sien en jou hart verkeerde dinge spreek;

34 en jy sal wees soos een wat in die hart van die see en soos een wat op die top van die mas .

35 Hulle het my geslaan, jy dan, ek het geen pyn gevoel nie; hulle het my neergeslaan, ek het dit nie gemerk nie!

36 Wanneer sal ek wakker word? Dan sal ek dit weer opnuut soek.

1 Når du sitter til bords med en fyrste, da skal du nøie akte hvem du har for dig, 2 og sette en kniv din strupe, hvis du er grådig. 3 Vær ikke lysten efter hans fine retter, for det er mat som kan svike!

4 Gjør dig ikke møie for å bli rik, la sådan klokskap fare!

5 Når du vender dine øine mot rikdommen, er den borte. For den gjør sig visselig vinger, lik en ørn som flyver mot himmelen.

6 Et ikke den misunneliges brød, og vær ikke lysten efter hans fine mat!

7 For som han tenker i sin sjel, er han; et og drikk, sier han til dig, men hans hjerte er ikke med dig. 8 Den matbit som du har ett, den vil du spy ut, og du har spilt dine vakre ord.

9 Tal ikke for dårens ører, for han forakter dine forstandige ord!

10 Flytt ikke det gamle grenseskjell, og kom ikke inn farløses marker!

11 For deres løser er sterk, han skal føre deres sak mot dig.

12 Bøi ditt hjerte til tukt og dine ører til kunnskaps ord!

13 La ikke den unge være uten tukt! Når du slår ham med riset, skal han ikke . 14 Du slår ham med riset, men du frelser hans sjel fra dødsriket. 15 Min sønn! Er ditt hjerte vist, skal også mitt hjerte glede sig, 16 og jeg skal juble i mitt indre når dine leber taler det som rett er.

17 La ikke ditt hjerte være nidkjært mot syndere, men alltid nidkjært for Herrens frykt!

18 Sannelig, det er en fremtid for dig, og ditt håp skal ikke bli til intet.

19 Hør, min sønn, og bli vis og la ditt hjerte bent frem veien!

20 Vær ikke blandt vindrikkere, blandt dem som fråtser i kjøtt! 21 For drankeren og fråtseren blir fattig, og søvn klær mannen i filler. 22 Hør din far, som gav dig livet, og forakt ikke din mor når hun er blitt gammel! 23 Kjøp sannhet og selg den ikke, kjøp visdom og tukt og forstand! 24 Den rettferdiges far skal juble; den som får en vis sønn, skal glede sig over ham. 25 La din far og din mor glede sig, og la henne som fødte dig, juble! 26 Min sønn! Gi mig ditt hjerte, og la dine øine ha lyst til mine veier! 27 For skjøgen er en dyp grav, og den fremmede kvinne en trang brønn; 28 ja, hun ligger lur som en røver, og hun øker tallet de troløse blandt menneskene.

29 Hvem roper: Akk? Hvem roper: Ve? Hvem har trette? Hvem har klage? Hvem har sår for ingen ting? Hvem har røde øine?

30 De som sitter lenge oppe ved vinen, de som kommer for å prøve den krydrede drikk. 31 Se ikke til vinen, hvor rød den er, hvorledes den perler i begeret, hvor lett den går ned! 32 Til sist biter den som en slange og hugger som en huggorm; 33 dine øine vil se efter fremmede kvinner, og ditt hjerte tale forvendte ting, 34 og du blir lik en som sover midt ute havet, lik en som sover i toppen av en mast. 35 Du vil si: De banket mig, det gjorde ikke ondt; de støtte mig, jeg kjente det ikke. Når skal jeg våkne? Jeg vil se å tak i enda mere.

Veja também