Pular para o conteúdo
Publicidade

Provérbios 22

BIBEL1930

1 'n NAAM is verkiesliker as groot rykdom, guns beter as silwer en as goud.

2 Rykes en armes ontmoet mekaar, die Here het hulle almal gemaak.

3 'n Skrander mens sien die onheil en verberg hom, maar die eenvoudiges gaan verder en word gestraf.

4 Die loon van nederigheid is die vrees van die Here, is rykdom en eer en die lewe.

5 Dorings, vangnette op die pad van die verkeerde; hy wat sy siel wil bewaar, bly ver weg daarvandaan.

6 Oefen die seun volgens die eis van sy weg; dan sal hy, ook as hy oud word, daar nie van afwyk nie.

7 Die ryke heers oor die armes, en hy wat leen, is 'n slaaf van die man wat uitleen.

8 Wie onreg saai, sal onheil maai; en die stok van sy grimmigheid sal verdwyn.

9 Wie vriendelik is, hy word geseën, omdat hy van sy brood aan die arme gee.

10 Dryf die spotter weg, dan gaan die twis weg; en die stryery en die geskimp hou op.

11 Hy wat reinheid van hart liefhet, wie se lippe aangenaam is die koning is sy vriend.

12 Die van die Here bewaar kennis; daarom verydel Hy die woorde van die ontroue.

13 Die luiaard : Daar is 'n leeu buitekant; ek kan in die middel van die strate gedood word!

14 Die mond van die vreemde vroue is 'n diep kuil; hy op wie die Here vertoornd is, sal daarin val.

15 As die sotheid vassit in die hart van die seun, die tugroede sal dit daaruit verwyder.

16 Wie die arme verdruk, bevoordeel hom; hy wat aan die ryke gee, verarm hom net.

Sedespreuke.

17 GEE gehoor en luister na die woorde van die wyse manne, en let op my kennis.

18 Want dit is lieflik as jy dit in jou binneste bewaar; mag hulle tesame gereed op jou lippe.

19 Dat jou vertroue op die Here mag wees, daarom onderwys ek jou vandag, ja, vir jou.

20 Het ek jou nie kernagtige spreuke voorgeskrywe met raadgewinge en kennis,

21 om jou bekend te maak waarheid, betroubare woorde, sodat jy woorde van waarheid kan antwoord aan die wat jou stuur nie?

22 Beroof die arme nie, omdat hy arm is, en verbrysel die ellendige nie in die poort nie.

23 Want die Here sal hulle saak verdedig en hulle berowers van die lewe berowe.

24 Verkeer nie met 'n driftige man nie, en met 'n opvlieënde man moet jy nie omgaan nie,

25 sodat jy nie gewend raak aan sy paaie en 'n strik vir jouself span nie.

26 Wees nie onder die wat 'n handslag gee, onder die wat vir skulde borg staan nie.

27 As jy nie het om te betaal nie, waarom sal hulle jou bed onder jou uit neem?

28 Die ou grenslyne wat jou vaders gemaak het, moet jy nie verlê nie.

29 Sien jy 'n man wat vaardig is in sy werk hy kan voor konings staan, hy hoef nie voor geringes te staan nie.

1 Et godt navn er mere verdt enn stor rikdom; å være godt likt er bedre enn sølv og gull.

2 Rik og fattig møtes; Herren har skapt dem begge.

3 Den kloke ser ulykken og skjuler sig, men de uerfarne går videre og bøte.

4 Lønn for saktmodighet og gudsfrykt er rikdom og ære og liv.

5 Torner og snarer er der den falskes vei; den som varer sitt liv, holder sig borte fra dem.

6 Lær den unge den vei han skal ! viker han ikke fra den, selv når han blir gammel.

7 Den rike hersker over de fattige, og låntageren blir långiverens træl.

8 Den som sår urett, skal høste ondt, og med hans vredes ris skal det være forbi.

9 Den som har et godt hjerte, blir velsignet fordi han gav den fattige av sitt brød.

10 Jag spotteren bort! går tretten med, og kiv og skam hører op.

11 Den som elsker hjertets renhet, og hvis tale er tekkelig, han har kongen til venn.

12 Herrens øine verner den forstandige, men han gjør den troløses ord til intet.

13 Den late sier: Det er en løve der ute, jeg kunde bli drept midt gaten.

14 Fremmed kvinnes munn er en dyp grav; den Herren er vred , faller i den.

15 Dårskap er bundet fast til den unges hjerte; tuktens ris driver den bort.

16 undertrykke den fattige tjener bare til å øke hans gods; å gi til den rike volder ham bare tap.

17 Bøi ditt øre til og hør vismenns ord og vend ditt hjerte til min kunnskap!

18 For det er godt at du bevarer dem i ditt indre, og at de alle henger fast ved dine leber. 19 Forat du skal sette din lit til Herren, lærer jeg dig idag, nettop dig. 20 Har jeg ikke skrevet for dig kjernesprog med råd og kunnskap 21 for å kunngjøre dig det som rett er, sannhets ord, du kan svare dem som sender dig, med sanne ord?

22 Røv ikke fra en fattig, fordi han er fattig, og tred ikke armingen ned i byporten! {de. i retten}

23 For Herren skal føre deres sak, og han skal ta deres liv som tar noget fra dem.

24 Hold dig ikke til venns med en som er snar til vrede, og gi dig ikke i lag med en hastig mann,

25 forat du ikke skal lære dig til å hans veier og satt en snare for ditt liv!

26 Vær ikke blandt dem som gir håndslag, dem som borger for gjeld!

27 Når du intet har å betale med, hvorfor skal de da ta din seng bort under dig?

28 Flytt ikke det gamle grenseskjell som dine fedre har satt!

29 Ser du en mann som er duelig i sin gjerning(-)han kan komme til å tjene konger; han kommer ikke til å tjene småfolk.

Veja também