Pular para o conteúdo
Publicidade

Provérbios 7

BIBEL1930

1 MY seun, onderhou my woorde en bewaar my gebooie by jou;

2 onderhou my gebooie, dan sal jy lewe, en my onderwysing soos jou oogappel;

3 bind hulle aan jou vingers, skryf hulle op die tafel van jou hart.

4 aan die wysheid: Jy is my suster! en noem die verstand jou vertroueling,

5 sodat hulle jou kan bewaar vir die vreemde vrou, vir die ontugtige wat met haar woorde vlei.

6 Want ek het deur die venster van my huis, deur my tralievenster uitgekyk,

7 en ek het onder die eenvoudiges gesien, onder die jongmense 'n verstandelose jongman opgemerk,

8 wat op die straat verbygaan naby haar hoek en in die rigting van haar huis stap,

9 in die skemer, in die aand van die dag, in die middel van die nag en die donker.

10 En kyk, daar kom 'n vrou hom tegemoet, soos 'n hoer aangetrek en listig van hart

11 sy is onrustig en losbandig, haar voete kan nie in haar huis bly nie

12 nou buitekant, dan weer op die pleine, en sy staan by elke hoek en loer.

13 En sy het hom gegryp en hom gesoen, met 'n onbeskaamde gesig vir hom gesê:

14 Ek moes dankoffers bring, vandag het ek my geloftes betaal;

15 daarom het ek uitgegaan om jou te ontmoet, om jou aangesig te soek, en ek het jou gekry.

16 Ek het my bed met dekens opgemaak, met bont spreie van Egiptiese linne;

17 ek het my bed besprinkel met mirre, alewee en kaneel

18 kom, laat ons dronk word van liefde tot die môre toe, laat ons mekaar vrolik maak in welluste.

19 Want die man is nie tuis nie, hy het ver weg op reis gegaan,

20 die geldbeurs het hy met hom saamgeneem, teen die dag van volmaan sal hy eers tuis kom.

21 Sy het hom verlei deur haar baie mooipraatjies, deur die gladheid van haar lippe het sy hom verlok.

22 Hy loop skielik agter haar aan soos 'n bees wat na die slagpaal gaan, en soos voetboeie wat dien tot tugtiging van die sot,

23 totdat die pyl sy lewer splits; soos 'n voël haastig na die vangnet vlieg sonder om te weet dat dit ten koste van sy lewe is.

24 Hoor dan nou na my, seuns, en luister na die woorde van my mond.

25 Laat jou hart nie afwyk na haar weë nie, dwaal nie rond op haar paaie nie.

26 Want baie is die gesneuweldes wat sy laat val het, en talryk almal wat deur haar vermoor is.

27 Haar huis is weë na die doderyk, wat afdaal na die kamers van die dood.

1 Min sønn, bevar mine ord og gjem mine bud hos dig! 2 Bevar mine bud, skal du leve, bevar min lære som din øiesten! 3 Bind dem dine fingrer, skriv dem ditt hjertes tavle! 4 Si til visdommen: Du er min søster, og kall forstanden din kjenning, 5 forat den bevare dig fra annen manns hustru, fra fremmede kvinner, som taler glatte ord.

6 For jeg engang ut av vinduet mitt hus, gjennem mitt gitter,

7 og da jeg blandt de uerfarne, jeg blev var blandt de unge en uforstandig gutt, 8 som gikk forbi gaten ved hennes hjørne og gikk frem veien til hennes hus, 9 i skumringen, da dagen var til ende, i dyp natt og mørke. 10 Da kom en kvinne ham i møte i en skjøges klær og med svikefullt hjerte. 11 Vill er hun og kåt; hennes føtter er ikke i ro i hennes hus. 12 Snart er hun gater, snart torver, og ved hvert hjørne lurer hun. 13 Og hun tok fatt ham og kysset ham, og med frekt åsyn sa hun til ham: 14 Takkoffer skulde jeg bære frem, og idag har jeg innfridd mine løfter; 15 derfor gikk jeg ut for å møte dig, for å søke dig op, og jeg fant dig. 16 Jeg har bredt tepper over min seng, brokete tepper av egyptisk garn. 17 Jeg har strødd mitt leie med myrra, aloè og kanel. 18 Kom, la oss beruse oss i kjærlighet inntil morgenen, fryde oss i elskov! 19 For min mann er ikke hjemme, han er reist langt bort; 20 pengepungen tok han med sig, først ved fullmåne kommer han hjem. 21 Hun fikk lokket ham ved sin sterke overtalelse, ved sine glatte leber forførte hun ham. 22 Han følger henne straks, lik en okse som går til slakterbenken, som i fotjern, hvormed dåren tuktes, 23 inntil pilen kløver hans lever(-)likesom fuglen haster til snaren og ikke vet at det gjelder dens liv.

24 hør nu mig, barn, og akt min munns ord!

25 La ikke ditt hjerte vende sig til hennes veier, forvill dig ikke inn hennes stier! 26 For mange som har fått ulivssår, har hun fellet, og mangfoldige er de hun har slått ihjel; 27 fra hennes hus går veier til dødsriket, de fører ned til dødens kammere.

Veja também