Pular para o conteúdo
Publicidade

Provérbios 30

BIBEL1930

Die woorde van Agur.

1 DIE woorde van Agur, die seun van Jake; die Godspraak. Die man spreek: Ek het my moeg gemaak, o God, ek het my moeg gemaak, o God, en ek versmag.

2 Ja, ek is te dom om mens te kan wees, en ek het geen menseverstand nie.

3 En ek het nie wysheid geleer, sodat ek kennis van die Heilige sou besit nie.

4 Wie het na die hemel opgeklim en neergedaal? Wie het die wind in sy vuiste versamel? Wie het die waters in 'n kleed saamgebind? Wie het al die eindes van die aarde vasgestel? Hoe is sy Naam? En hoe is die Naam van sy Seun as jy dit weet?

5 Elke woord van God is gelouter; Hy is 'n skild vir die wat by Hom skuil.

6 Voeg by sy woorde niks by nie, sodat Hy van jou nie rekenskap vorder en jy as 'n leuenaar openbaar word nie.

7 Twee dinge vra ek van U; onthou dit nie aan my voordat ek sterf nie:

8 Hou valsheid en leuentaal ver van my af; gee my nie armoede of rykdom nie, laat my geniet die brood wat vir my bestem is;

9 dat ek nie, as ek oorversadig geword het, U verloën nie, en : Wie is die Here? En dat ek nie, as ek arm geword het, steel en my aan die Naam van my God vergryp nie.

10 Belaster nie 'n slaaf by sy heer nie, sodat hy jou nie vloek en jy daarvoor moet boet nie.

11 Daar is 'n geslag wat sy vader vervloek en sy moeder nie seën nie,

12 'n geslag wat rein is in sy eie en tog van sy vuiligheid nie gewas is nie,

13 'n geslag hoe trots is sy , en hoe hoog is sy ooglede opgetrek!

14 'n geslag waarvan die tande swaarde is, waarvan die gebit messe is, om die ellendiges uit die land te verteer en die behoeftiges onder die mensdom uit.

15 Die bloedsuier het twee dogters: Gee, gee! Drie is dit wat nie versadig word nie; vier nooit: Genoeg nie!

16 die doderyk en die toegesluite moederskoot, die aarde wat nie genoeg water kry en die vuur wat nooit : Genoeg nie!

17 'n Oog wat met die vader spot en die gehoorsaamheid vir die moeder verag die kraaie van die dal sal dit uitpik, en die kuikens van die arend sal dit opeet.

18 Drie is dit wat vir my te wonderbaar is, ja, vier wat ek nie begryp nie:

19 die weg van die arend in die lug, die weg van 'n slang oor 'n rots, die weg van 'n skip in die hart van die see, en die weg van 'n man by 'n maagd.

20 So is die weg van 'n vrou wat owerspel bedryf; sy eet en vee haar mond af en : Ek het geen sonde gedoen nie.

21 Onder drie bewe die aarde, en onder vier kan hy dit nie uithou nie:

22 onder 'n slaaf as hy koning word, en 'n dwaas as hy volop brood het;

23 onder 'n nie-geliefde as sy tog 'n man kry, en 'n slavin as sy haar meesteres uit die besitting verdrywe.

24 Vier is dit wat klein is op die aarde, maar hulle is uitermate wys:

25 die miere is nie 'n sterk volk nie, en tog berei hulle hul voedsel in die somer;

26 die klipdassies is nie 'n magtige volk nie, en tog maak hulle hul huis in die rots;

27 die sprinkane het geen koning nie, en tog trek die hele swerm in goeie orde uit;

28 die geitjie kan jy met die hande gryp, en tog is hy in die konings se paleise.

29 Drie is dit wat statig wegstap, ja, vier wat statig wegloop:

30 die leeu, die held onder die diere, wat vir niks omdraai nie;

31 die dier met gespierde heupe, of die bok, en 'n koning met die troepemag by hom.

32 As jy dwaas gewees het deur jou te verhef, of as jy vooraf nagedink het die hand op die mond!

33 Want drukking van melk bring botter voort, en drukking van die neus bring bloed voort, en drukking van die toorn bring twis voort.

1 Agurs, Jakes sønns ord og utsagn. talte mannen til Itiel, til Itiel og Ukkal: 2 Jeg er for ufornuftig til å kalles menneske; manns forstand har jeg ikke. 3 Jeg har ikke lært visdom og har ikke kunnskap om den Hellige. 4 Hvem fór op til himmelen og fór ned? Hvem samlet været i sine never? Hvem bandt vannet i et klæde? Hvem satte alle jordens grenser? Hvad er hans navn, og hvad er hans sønns navn? Du vet det jo. 5 Alt Guds ord er rent; han er et skjold for dem som tar sin tilflukt til ham. 6 Legg ikke noget til hans ord, forat han ikke skal straffe dig, og du stå som en løgner!

7 To ting beder jeg dig om, nekt mig dem ikke, før jeg dør:

8 La falskhet og løgnens ord være langt borte fra mig! Gi mig ikke armod og heller ikke rikdom! La mig ete mitt tilmålte brød, 9 forat jeg ikke når jeg blir mett, skal fornekte dig og si: Hvem er Herren? og ikke når jeg blir fattig, stjele og forbanne min Guds navn!

10 Baktal ikke en tjener for hans herre, forat han ikke skal banne dig, og du dra skyld over dig!

11 Der er en ætt som banner sin far og ikke velsigner sin mor, 12 en ætt som er ren i sine egne øine og dog ikke har tvettet sig for sitt eget skarn, 13 en ætt(-)hvor stolte er ikke dens øine, og dens øielokk, hvor hever de sig ikke! (-) 14 en ætt hvis tenner er sverd, og hvis jeksler er kniver, som eter arminger ut av landet og fattige ut av menneskenes tall.

15 Blodiglen har to døtre: Gi hit! Gi hit! Der er tre som aldri blir mette, fire som aldri sier: Nok!

16 Det er dødsriket og det ufruktbare morsliv, jorden, som aldri blir mett av vann, og ilden, som aldri sier: Nok! 17 Et øie som spotter far og forakter lydighet mot mor, det skal ravnene ved bekken hakke ut, og ørneunger skal ete det.

18 Det er tre ting som er mig for underlige, og fire som jeg ikke skjønner:

19 ¥rnens vei himmelen, ormens vei over stenen, skibets vei havet og en manns vei til en jomfru. 20 Slik bærer en horkvinne sig at: Hun eter og tørker sin munn og sier: Jeg har ikke gjort noget ondt. 21 Under tre skjelver jorden, og under fire kan den ikke holde ut: 22 under en træl når han blir konge, og en dåre når han blir mett av brød, 23 under en forsmådd kvinne når hun blir gift, og en tjenestepike når hun arver sin frue.

24 Det er fire som er små jorden og allikevel overvettes vise:

25 Maurene er ikke noget sterkt folk, og enda lager de sin føde om sommeren; 26 fjellgrevlingene er ikke noget kraftig folk, og enda bygger de sitt hus i berget; 27 gresshoppene har ingen konge, og enda drar de alle ut, skare efter skare; 28 firfislen kan du gripe med hendene, og allikevel finnes den i kongelige palasser.

29 Det er tre som skrider vakkert frem, og fire som har en vakker gang:

30 Løven, som er en helt blandt dyrene, og som ikke vender om for nogen, 31 hesten med gjord om lendene, bukken, og en konge i spissen for sitt folk. 32 Har du vært uforstandig at du har ophøiet dig, eller har du tenkt ondt, da legg hånden din munn! 33 For trykk melk gir smør, og trykk nese gir blod, og trykk vrede {enn mere å egge den vrede.} gir trette.

Veja também