16 En wanneer julle vas, moenie lang gesigte trek soos die geveinsdes nie; want hulle mismaak hul gesigte, sodat dit deur die mense gesien kan word dat hulle vas. Voorwaar Ek sê vir julle, hulle het hul loon weg.

16 "你们禁食的时候, 不可像伪君子那样愁眉苦脸, 他们装成难看的样子, 叫人看出他们在禁食。我实在告诉你们, 他们已经得了他们的赏赐。

Mateus 6:16 - Bíblia Online - AFR3353