Publicidade

Salmos 58

1 Vir die musiekleier; op die wysie van: "Moenie verwoes nie." Van Dawid. 'n Gedig.2 Spreek julle waarlik geregtigheid, o gode? Oordeel julle die mensekinders regverdig?3 Ja, julle bedryf ongeregtighede in die hart; julle weeg op aarde die geweld van julle hande af.4 Afvallig is die goddelose mense van die geboorte af; die leuensprekers dwaal van die moederskoot af.5 Hulle het gif soos die gif van 'n slang; soos 'n dowe adder wat sy oor toestop,6 wat nie luister na die stem van die besweerders, van hom wat ervare is om met towerspreuke om te gaan nie.7 o God, verbreek hulle tande in hulle mond; slaan die tande van die jong leeus uit, o HERE!8 Laat hulle vergaan soos water wat wegloop; as hy sy pyle rig, laat hulle wees asof hulle stomp geword het.9 Laat hulle wees soos 'n slak wat wegsmelt so ver as hy loop, soos 'n misgeboorte wat die son nie gesien het nie.10 Voordat julle potte die doringtak gewaar word, sal Hy dit wegstorm, die rou vleis sowel as die vuurgloed.11 Die regverdige sal bly wees as hy die wraak sien; hy sal sy voete was in die bloed van die goddelose. [ (Psalms 58:12) En die mense sal sê: Gewis, daar is vrug vir die regverdige; gewis, daar is 'n God wat op die aarde oordeel! ]

1 (다윗의 믹담 시. 영장으로 알다스헷에 맞춘 노래) 인자들아 ! 너희가 당연히 공의를 말하겠거늘 어찌 잠잠하느뇨 너희가 정직히 판단하느뇨2 오히려 너희가 중심에 악을 행하며 땅에서 너희 손의 강포를 달아주는도다3 악인은 모태에서부터 멀어졌음이여 나면서부터 곁길로 나아가 거짓을 말하는도다4 저희의 독은 뱀의 독같으며 저희는 귀를 막은 귀머거리 독사같으니5 곧 술사가 아무리 공교한 방술을 행할지라도 그 소리를 듣지 아니하는 독사로다6 하나님이여, 저희 입에서 이를 꺾으소서 여호와여, 젊은 사자의 어금니를 꺾어내시며7 저희로 급히 흐르는 물같이 사라지게 하시며 겨누는 살이 꺽임 같게 하시며8 소멸하여 가는 달팽이 같게 하시며 만기되지 못하여 출생한 자가 일광을 보지 못함 같게 하소서9 가시나무 불이 가마를 더웁게 하기 전에 저가 생 것과 불붙는 것을 회리바람으로 제하여 버리시리로다10 의인은 악인의 보복 당함을 보고 기뻐함이여 그 발을 악인의 피에 씻으리로다11 때에 사람의 말이 진실로 의인에게 갚음이 있고 진실로 땅에서 판단하시는 하나님이 계시다 하리로다

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-