1 En in die sewende maand, op die eerste van die maand, moet daar vir julle 'n heilige samekoms wees; g,,n beroepswerk mag julle doen nie; dit moet vir julle 'n dag van trompetgeklank wees.
2 Dan moet julle 'n brandoffer as lieflike geur vir die HERE berei: een jong bul, een ram, sewe jaaroud lammers sonder gebrek;
3 en hulle spysoffer: fynmeel met olie gemeng, drie-tiendes van 'n efa vir die bul, twee-tiendes vir die ram,
4 en een-tiende vir elke lam van die sewe lammers;
5 en een bokram as sondoffer om vir julle versoening te doen;
6 behalwe die brandoffer van die nuwemaan en die spysoffer wat daarby behoort, en die voortdurende brandoffer en die spysoffer wat daarby behoort, en hulle drankoffers volgens die daarvoor geldende voorskrif -- tot 'n lieflike geur, 'n vuuroffer aan die HERE.
7 En op die tiende van hierdie sewende maand moet daar vir julle 'n heilige samekoms wees, en julle moet julle verootmoedig; g,,n werk mag julle doen nie.
8 Dan moet julle 'n brandoffer as lieflike geur aan die HERE bring: een jong bul, een ram, sewe jaaroud lammers; sonder gebrek moet hulle vir julle wees;
9 en hulle spysoffer: fynmeel met olie gemeng, drie-tiendes vir die bul, twee-tiendes vir die een ram,
10 een-tiende vir elke lam van die sewe lammers;
11 een bokram as sondoffer, behalwe die sondoffer van versoening en die voortdurende brandoffer en die spysoffer wat daarby behoort -- en hulle drankoffers.
12 En op die vyftiende dag van die sewende maand moet daar vir julle 'n heilige samekoms wees; g,,n beroepswerk mag julle doen nie, maar julle moet sewe dae lank vir die HERE 'n fees vier.
13 En julle moet as brandoffer, as vuuroffer van lieflike geur aan die HERE bring: dertien jong bulle, twee ramme, veertien jaaroud lammers; sonder gebrek moet hulle wees;
14 en hulle spysoffer: fynmeel met olie gemeng, drie-tiendes vir elke bul van die dertien bulle, twee-tiendes vir elke ram van die twee ramme,
15 en een-tiende vir elke lam van die veertien lammers;
16 en een bokram as sondoffer, behalwe die voortdurende brandoffer, die spysoffer en die drankoffer wat daarby behoort.
17 Daarna op die tweede dag: twaalf jong bulle, twee ramme, veertien jaaroud lammers sonder gebrek;
18 en hulle spysoffer en hulle drankoffers vir die bulle, die ramme en die lammers, na hulle getal, volgens die voorskrif;
19 en een bokram as sondoffer, behalwe die voortdurende brandoffers, en die spysoffer en drankoffers wat daarby behoort.
20 En op die derde dag: elf bulle, twee ramme, veertien jaaroud lammers sonder gebrek;
21 en hulle spysoffer en hulle drankoffers vir die bulle, die ramme en die lammers, na hulle getal, volgens die voorskrif;
22 en een bokram as sondoffer, behalwe die voortdurende brandoffer, en die spysoffer en die drankoffer wat daarby behoort.
23 Verder op die vierde dag: tien bulle, twee ramme, veertien jaaroud lammers sonder gebrek;
24 hulle spysoffer en hulle drankoffers vir die bulle, die ramme en die lammers, na hulle getal, volgens die voorskrif;
25 en een bokram as sondoffer, behalwe die voortdurende brandoffer, die spysoffer en die drankoffer wat daarby behoort.
26 En op die vyfde dag: nege bulle, twee ramme en veertien jaaroud lammers sonder gebrek;
27 en hulle spysoffer en hulle drankoffers vir die bulle, die ramme en die lammers, na hulle getal, volgens die voorskrif;
28 en een bokram as sondoffer, behalwe die voortdurende brandoffer, en die spysoffer en die drankoffer wat daarby behoort.
29 Daarna op die sesde dag: agt bulle, twee ramme, veertien jaaroud lammers sonder gebrek;
30 en hulle spysoffer en hulle drankoffers vir die bulle, die ramme en die lammers, na hulle getal, volgens die voorskrif;
31 en een bokram as sondoffer, behalwe die voortdurende brandoffer, die spysoffer en die drankoffer wat daarby behoort.
32 En op die sewende dag: sewe bulle, twee ramme, veertien jaaroud lammers sonder gebrek;
33 en hulle spysoffer en hulle drankoffers vir die bulle, die ramme en die lammers, na hulle getal, volgens die daarvoor geldende voorskrif;
34 en een bokram as sondoffer, behalwe die voortdurende brandoffer, die spysoffer en die drankoffer wat daarby behoort.
35 Op die agtste dag moet daar vir julle 'n feestyd wees; g,,n beroepswerk mag julle doen nie.
36 En julle moet as brandoffer, as vuuroffer van lieflike geur aan die HERE bring: een bul, een ram, sewe jaaroud lammers sonder gebrek;
37 hulle spysoffer en hulle drankoffers vir die bul, die ram en die lammers, na hulle getal, volgens die voorskrif;
38 en een bokram as sondoffer, behalwe die voortdurende brandoffer, en die spysoffer en die drankoffer wat daarby behoort.
39 Dit moet julle tot eer van die HERE op jul feestye berei, behalwe julle geloftes en julle vrywillige gawes, of dit al brandoffers is of spysoffers of drankoffers of dankoffers.
40 En Moses het aan die kinders van Israel alles gesê net soos die HERE Moses beveel het.
1 "‘七月第一日, 你们要有圣会; 什么劳碌的工都不可作。这是你们吹角的日子。
2 你们要把燔祭作馨香的祭献给耶和华, 就是一头公牛犊、一只公绵羊、七只一岁没有残疾的公羊羔。
3 同献的素祭, 是用油调和的细面, 为每头公牛要献上三公斤; 为每只公绵羊要献上两公斤;
4 为那七只公羊羔, 每只要献一公斤;
5 还要献一只公山羊作赎罪祭, 为你们赎罪;
6 在月初的燔祭和同献的素祭、常献的燔祭和同献的素祭, 以及照例同献的奠祭以外, 还要献上这些给耶和华作馨香的火祭。
7 "‘在七月十日, 你们要有圣会, 刻苦己心, 什么都不可作,
8 只要把燔祭作馨香的祭献给耶和华, 就是一头公牛犊、一只公绵羊、七只一岁没有残疾的公羊羔。
9 同献的素祭, 是用油调和的细面, 为每头公牛要献三公斤; 为每只公绵羊要献两公斤。
10 为那七只公羊羔, 每只要献一公斤;
11 在为赎罪的赎罪祭、常献的燔祭和同献的素祭, 以及同献的奠祭以外, 还要献一只公山羊作赎罪祭。
12 "‘七月十五日, 你们要有圣会; 什么劳碌的工都不可作, 要向耶和华守节七天;
13 你们要给耶和华献燔祭, 作馨香的火祭, 就是十三头公牛犊、两只公绵羊、十四只一岁没有残疾的公羊羔。
14 同献的素祭, 是用油调和的细面, 为那十三头公牛, 每只要献三公斤; 为那两只公绵羊, 每只要献两公斤;
15 为那十四只公羊羔, 每只要献一公斤;
16 在常献的燔祭和同献的素祭, 以及同献的奠祭以外, 还要献一只公山羊作赎罪祭。
17 "‘第二日, 要献公牛犊十二头、公绵羊两只、一岁没有残疾的公羊羔十四只,
18 并且为公牛、公绵羊和公羊羔, 按着数目, 照着规例, 献上同献的素祭和同献的奠祭。
19 在常献的燔祭和同献的素祭, 以及同献的奠祭以外, 还要献一只公山羊作赎罪祭。
20 "‘第三日, 要献公牛十一头、公绵羊两只、一岁没有残疾的公羊羔十四只;
21 并且为公牛、公绵羊和公羊羔, 按着数目, 照着规例, 献上同献的素祭和同献的奠祭;
22 在常献的燔祭和同献的素祭, 以及同献的奠祭以外, 还要献一只公山羊作赎罪祭。
23 "‘第四日, 要献公牛十头、公绵羊两只、一岁没有残疾的公羊羔十四只;
24 并且为公牛、公绵羊和公羊羔, 按着数目, 照着规例, 献上同献的素祭和同献的奠祭;
25 在常献的燔祭和同献的素祭, 以及同献的奠祭以外, 还要献一只公山羊作赎罪祭。
26 "‘第五日, 要献公牛九头、公绵羊两只、一岁没有残疾的公羊羔十四只;
27 并且为公牛、公绵羊和公羊羔, 按着数目, 照着规例, 献上同献的素祭和同献的奠祭;
28 在常献的燔祭和同献的素祭, 以及同献的奠祭以外, 还要献上一只公山羊作赎罪祭。
29 "‘第六日, 要献公牛八头、公绵羊两只、一岁没有残疾的公羊羔十四只;
30 并且为公牛、公绵羊和公羊羔, 按着数目, 照着规例, 献上同献的素祭和同献的奠祭;
31 在常献的燔祭和同献的素祭, 以及同献的奠祭以外, 还要献上一只公山羊作赎罪祭。
32 "‘第七日, 要献公牛七头、公绵羊两只、一岁没有残疾的公羊羔十四只;
33 并且为公牛、公绵羊和公羊羔, 按着数目, 照着规例, 献上同献的素祭和同献的奠祭;
34 在常献的燔祭和同献的素祭, 以及同献的奠祭以外, 还要献上一只公山羊作赎罪祭。
35 "‘第八日, 你们要有盛会; 什么劳碌的工都不可作,
36 只要给耶和华献燔祭, 作馨香的火祭, 就是公牛一头、公绵羊一只、一岁没有残疾的公羊羔七只;
37 并且为公牛、公绵羊和公羊羔, 按着数目, 照着规例, 献上同献的素祭和同献的奠祭;
38 在常献的燔祭和同献的素祭, 以及同献的奠祭以外, 还要献一只公山羊作赎罪祭。
39 "‘在那些为还愿或是甘心所献, 作你们的燔祭、素祭、奠祭, 或是平安祭的以外, 这些是在你们规定的时期内, 要献给耶和华的祭物。’"
40 于是, 摩西照着耶和华吩咐他的一切话, 对以色列人说了。(本节在《马索拉抄本》为30:1)