1 En op die dag toe Moses die tabernakel klaar opgerig en dit gesalf en geheilig het met al sy gereedskap, en die altaar met al sy gereedskap, en hy dit gesalf en geheilig het,
2 het die owerstes van Israel, die hoofde van hulle families, offers gebring -- hulle was die owerstes van die stamme, hulle wat oor die geteldes gestaan het --
3 hulle het hul offer voor die aangesig van die HERE gebring: ses tentwaens en twaalf beeste; 'n wa vir twee owerstes en 'n bees vir elkeen; en hulle het dit voor die tabernakel gebring.
4 En die HERE het met Moses gespreek en gesê:
5 Neem dit van hulle aan, dat dit kan gebruik word om die dienswerk van die tent van samekoms te verrig; en jy moet dit aan die Leviete gee, aan elkeen volgens sy dienswerk.
6 Toe het Moses die waens en die beeste geneem en dit aan die Leviete gegee:
7 twee waens en vier beeste het hy aan die seuns van Gerson gegee volgens hulle dienswerk;
8 en vier waens en agt beeste het hy aan die seuns van Mer ri gegee volgens hulle dienswerk, onder leiding van Itamar, die seun van die priester A„ron.
9 Maar aan die seuns van Kehat het hy niks gegee nie; want die diens van die heiligdom het op hulle gerus: hulle moes dit op die skouers dra.
10 En die owerstes het die inwydingsgawe van die altaar gebring op die dag toe dit gesalf is, en die owerstes het hulle offer voor die altaar gebring.
11 En die HERE het aan Moses gesê: Elke owerste moet, elkeen op 'n afsonderlike dag, sy offer bring vir die inwyding van die altaar.
12 En hy wat op die eerste dag sy offer gebring het, was Nagson, die seun van Amm¡nadab, van die stam van Juda.
13 En sy offer was: een silwerskottel, honderd en dertig sikkels in gewig; een silwerkom van sewentig sikkels volgens die sikkel van die heiligdom; altwee vol fynmeel met olie gemeng as spysoffer;
14 een rookpan van tien sikkels goud, vol reukwerk;
15 een jong bul, een ram, een jaaroud lam as brandoffer;
16 een bokram as sondoffer;
17 en as dankoffer: twee beeste, vyf ramme, vyf bokramme, vyf jaaroud lammers. Dit was die offer van Nagson, die seun van Amm¡nadab.
18 Op die tweede dag het Net neël, die seun van Suar, die owerste van Issaskar, aangebring --
19 hy het sy offer gebring: een silwerskottel, honderd en dertig sikkels in gewig; een silwerkom van sewentig sikkels volgens die sikkel van die heiligdom; altwee vol fynmeel met olie gemeng as spysoffer;
20 een rookpan van tien sikkels goud, vol reukwerk;
21 een jong bul, een ram, een jaaroud lam as brandoffer;
22 een bokram as sondoffer;
23 en as dankoffer: twee beeste, vyf ramme, vyf bokramme, vyf jaaroud lammers. Dit was die offer van Net neël, die seun van Suar.
24 Op die derde dag die owerste van die kinders van S,bulon, El¡ab, die seun van Helon.
25 Sy offer was: een silwerskottel, honderd en dertig sikkels in gewig; een silwerkom van sewentig sikkels volgens die sikkel van die heiligdom; altwee vol fynmeel met olie gemeng as spysoffer;
26 een rookpan van tien sikkels goud, vol reukwerk;
27 een jong bul, een ram, een jaaroud lam as brandoffer;
28 een bokram as sondoffer;
29 en as dankoffer: twee beeste, vyf ramme, vyf bokramme, vyf jaaroud lammers. Dit was die offer van El¡ab, die seun van Helon.
30 Op die vierde dag die owerste van die kinders van Ruben, El¡sur, die seun van Sed,Âr.
31 Sy offer was: een silwerskottel, honderd en dertig sikkels in gewig; een silwerkom van sewentig sikkels volgens die sikkel van die heiligdom; altwee vol fynmeel met olie gemeng as spysoffer;
32 een rookpan van tien sikkels goud, vol reukwerk;
33 een jong bul, een ram, een jaaroud lam as brandoffer;
34 een bokram as sondoffer;
35 en as dankoffer: twee beeste, vyf ramme, vyf bokramme, vyf jaaroud lammers. Dit was die offer van El¡sur, die seun van Sed,Âr.
36 Op die vyfde dag die owerste van die kinders van S¡meon, Selumiël, die seun van Sur¡saddai.
37 Sy offer was: een silwerskottel, honderd en dertig sikkels in gewig; een silwerkom van sewentig sikkels volgens die sikkel van die heiligdom; altwee vol fynmeel met olie gemeng as spysoffer;
38 een rookpan van tien sikkels goud, vol reukwerk;
39 een jong bul, een ram, een jaaroud lam as brandoffer;
40 een bokram as sondoffer;
41 en as dankoffer: twee beeste, vyf ramme, vyf bokramme, vyf jaaroud lammers. Dit was die offer van Selumiël, die seun van Sur¡saddai.
42 Op die sesde dag die owerste van die kinders van Gad, Âljasaf, die seun van R,huel.
43 Sy offer was: een silwerskottel, honderd en dertig sikkels in gewig; een silwerkom van sewentig sikkels volgens die sikkel van die heiligdom; altwee vol fynmeel met olie gemeng as spysoffer;
44 een rookpan van tien sikkels goud, vol reukwerk;
45 een jong bul, een ram, een jaaroud lam as brandoffer;
46 een bokram as sondoffer;
47 en as dankoffer: twee beeste, vyf ramme, vyf bokramme, vyf jaaroud lammers. Dit was die offer van Âljasaf, die seun van R,huel.
48 Op die sewende dag die owerste van die kinders van Efraim, Elis ma, die seun van Amm¡hud.
49 Sy offer was: een silwerskottel, honderd en dertig sikkels in gewig; een silwerkom van sewentig sikkels volgens die sikkel van die heiligdom; altwee vol fynmeel met olie gemeng as spysoffer;
50 een rookpan van tien sikkels goud, vol reukwerk;
51 een jong bul, een ram, een jaaroud lam as brandoffer;
52 een bokram as sondoffer;
53 en as dankoffer: twee beeste, vyf ramme, vyf bokramme, vyf jaaroud lammers. Dit was die offer van Elis ma, die seun van Amm¡hud.
54 Op die agtste dag die owerste van die kinders van Manasse, G mliël, die seun van Ped sur.
55 Sy offer was: een silwerskottel, honderd en dertig sikkels in gewig; een silwerkom van sewentig sikkels volgens die sikkel van die heiligdom; altwee vol fynmeel met olie gemeng as spysoffer;
56 een rookpan van tien sikkels goud, vol reukwerk;
57 een jong bul, een ram, een jaaroud lam as brandoffer;
58 een bokram as sondoffer;
59 en as dankoffer: twee beeste, vyf ramme, vyf bokramme, vyf jaaroud lammers. Dit was die offer van G mliël, die seun van Ped sur.
60 Op die negende dag die owerste van die kinders van Benjamin, Ab¡dan, die seun van Gideoni.
61 Sy offer was: een silwerskottel, honderd en dertig sikkels in gewig; een silwerkom van sewentig sikkels volgens die sikkel van die heiligdom; altwee vol fynmeel met olie gemeng as spysoffer;
62 een rookpan van tien sikkels goud, vol reukwerk;
63 een jong bul, een ram, een jaaroud lam as brandoffer;
64 een bokram as sondoffer;
65 en as dankoffer: twee beeste, vyf ramme, vyf bokramme, vyf jaaroud lammers. Dit was die offer van Ab¡dan, die seun van Gideoni.
66 Op die tiende dag die owerste van die kinders van Dan, Ahiëser, die seun van Amm¡saddai.
67 Sy offer was: een silwerskottel, honderd en dertig sikkels in gewig; een silwerkom van sewentig sikkels volgens die sikkel van die heiligdom; altwee vol fynmeel met olie gemeng as spysoffer;
68 een rookpan van tien sikkels goud, vol reukwerk;
69 een jong bul, een ram, een jaaroud lam as brandoffer;
70 een bokram as sondoffer;
71 en as dankoffer: twee beeste, vyf ramme, vyf bokramme, vyf jaaroud lammers. Dit was die offer van Ahiëser, die seun van Amm¡saddai.
72 Op die elfde dag die owerste van die kinders van Aser, P giël, die seun van Ogran.
73 Sy offer was: een silwerskottel, honderd en dertig sikkels in gewig; een silwerkom van sewentig sikkels volgens die sikkel van die heiligdom; altwee vol fynmeel met olie gemeng as spysoffer;
74 een rookpan van tien sikkels goud, vol reukwerk;
75 een jong bul, een ram, een jaaroud lam as brandoffer;
76 een bokram as sondoffer;
77 en as dankoffer: twee beeste, vyf ramme, vyf bokramme, vyf jaaroud lammers. Dit was die offer van P giël, die seun van Ogran.
78 Op die twaalfde dag die owerste van die kinders van N ftali, Ah¡ra, die seun van Enan.
79 Sy offer was: een silwerskottel, honderd en dertig sikkels in gewig; een silwerkom van sewentig sikkels volgens die sikkel van die heiligdom; altwee vol fynmeel met olie gemeng as spysoffer;
80 een rookpan van tien sikkels goud, vol reukwerk;
81 een jong bul, een ram, een jaaroud lam as brandoffer;
82 een bokram as sondoffer;
83 en as dankoffer: twee beeste, vyf ramme, vyf bokramme, vyf jaaroud lammers. Dit was die offer van Ah¡ra, die seun van Enan.
84 Dit was die inwydingsgawe van die altaar van die kant van Israel se owerstes op die dag toe dit gesalf is: twaalf silwerskottels, twaalf silwerkomme, twaalf goue rookpanne --
85 elke skottel honderd en dertig sikkels silwer, en elke kom sewentig; al die silwer van die goed was twee duisend vier honderd volgens die sikkel van die heiligdom --
86 twaalf goue rookpanne, vol reukwerk; elke rookpan tien sikkels volgens die sikkel van die heiligdom; al die goud van die rookpanne was honderd en twintig sikkels.
87 Al die beeste vir die brandoffer was twaalf bulle; die ramme twaalf, die jaaroud lammers twaalf, met hulle spysoffer; en twaalf bokramme as sondoffer.
88 En al die beeste vir die dankoffer was vier en twintig bulle; die ramme sestig, die bokramme sestig, die jaaroud lammers sestig. Dit is die inwydingsgawe van die altaar nadat dit gesalf is.
89 En as Moses in die tent van samekoms gegaan het om met Hom te spreek, het hy die stem met hom hoor spreek van die versoendeksel af wat op die ark van die Getuienis is, tussen die twee g,rubs uit. So het Hy dan met hom gespreek.
1 摩西竖立了帐幕的那天, 就用膏抹它, 使它成圣; 又把其中的一切器具、祭坛和祭坛的一切器具, 都用膏抹了, 使它们成圣;
2 以色列的众领袖, 就是他们父家的首领, 都来奉献; 就是众支派的领袖, 是管理那些被数点的人的。
3 他们把自己的供物带到耶和华的面前, 就是六辆篷车和十二头公牛, 每两个领袖奉献一辆篷车, 每个领袖奉献一头公牛; 他们把这些都送到帐幕的面前。
4 耶和华对摩西说:
5 "你要把这些收下, 好作会幕事务的使用; 你要把这些交给利未人, 要按照各人所办的事务给他们。"
6 于是摩西收下了车和牛, 交给利未人。
7 他按着革顺子孙所办的事务, 把两辆车和四头牛交给他们。
8 又按着米拉利子孙所办的事务, 把四辆车和八头牛交给他们; 他们都受亚伦祭司的儿子以他玛的管理;
9 但是没有分给哥辖的子孙, 因为他们所办的事是圣所的事, 是要用肩头抬的。
10 用膏抹祭坛的日子, 众领袖都献上奉献祭坛的礼物; 众领袖把自己的供物献在祭坛前。
11 耶和华对摩西说: "众领袖要献上自己奉献祭坛的供物, 每天要有一位领袖来献上供物。"
12 头一天献上供物的, 是犹大支派的亚米拿达的儿子拿顺。
13 他的供物是一个银盘, 重一公斤半, 一个银碗, 重八百克, 都是按圣所的秤; 这两样都盛满调油的细面作素祭;
14 一个金盂, 重一百一十克, 盛满了香;
15 一头公牛犊、一只公绵羊、一只一岁的公羊羔, 作燔祭;
16 一只公山羊作赎罪祭;
17 作平安祭的, 是两头公牛、五只公绵羊、五只公山羊、五只一岁的公羊羔; 这是亚米拿达的儿子拿顺的供物。
18 第二天来献的, 是以萨迦的领袖, 苏押的儿子拿坦业。
19 他献上的供物是一个银盘, 重一公斤半, 一个银碗, 重八百克, 都是按圣所的秤; 这两样都盛满调油的细面作素祭;
20 一个金盂, 重一百一十克, 盛满了香;
21 一头公牛犊、一只公绵羊、一只一岁的公羊羔, 作燔祭;
22 一只公山羊作赎罪祭;
23 作平安祭的, 是两头公牛、五只公绵羊、五只公山羊、五只一岁的公羊羔; 这是苏押的儿子拿坦业的供物。
24 第三天来献的, 是西布伦子孙的领袖, 希伦的儿子以利押。
25 他的供物是一个银盘, 重一公斤半, 一个银碗, 重八百克, 都是按圣所的秤; 这两样都盛满调油的细面作素祭;
26 一个金盂, 重一百一十克, 盛满了香;
27 一头公牛犊、一只公绵羊、一只一岁的公羊羔, 作燔祭;
28 一只公山羊作赎罪祭;
29 作平安祭的, 是两头公牛、五只公绵羊、五只公山羊、五只一岁的公羊羔; 这是希伦的儿子以利押的供物。
30 第四天来献的, 是流本子孙的领袖, 示丢珥的儿子以利蓿。
31 他的供物是一个银盘, 重一公斤半, 一个银碗, 重八百克, 都是按圣所的秤; 这两样都盛满调油的细面作素祭;
32 一个金盂, 重一百一十克, 盛满了香;
33 一头公牛犊、一只公绵羊、一只一岁的公羊羔, 作燔祭;
34 一只公山羊作赎罪祭;
35 作平安祭的, 是两头公牛、五只公绵羊、五只公山羊、五只一岁的公羊羔; 这是示丢珥的儿子以利蓿的供物。
36 第五天来献的, 是西缅子孙的领袖, 苏利沙代的儿子示路蔑。
37 他的供物是一个银盘, 重一公斤半, 一个银碗, 重八百克, 都是按圣所的秤; 这两样都盛满调油的细面作素祭;
38 一个金盂, 重一百一十克, 盛满了香;
39 一头公牛犊、一只公绵羊、一只一岁的公羊羔, 作燔祭;
40 一只公山羊作赎罪祭;
41 作平安祭的, 是两头公牛、五只公绵羊、五只公山羊、五只一岁的公羊羔; 这是苏利沙代的儿子示路蔑的供物。
42 第六天来献的, 是迦得子孙的领袖, 丢珥的儿子以利雅萨。
43 他的供物是一个银盘, 重一公斤半, 一个银碗, 重八百克, 都是按圣所的秤; 这两样都盛满调油的细面作素祭;
44 一个金盂, 重一百一十克, 盛满了香;
45 一头公牛犊、一只公绵羊、一只一岁的公羊羔, 作燔祭;
46 一只公山羊作赎罪祭;
47 作平安祭的, 是两头公牛、五只公绵羊、五只公山羊、五只一岁的公羊羔; 这就是丢珥的儿子以利雅萨的供物。
48 第七天来献的, 是以法莲子孙的领袖, 亚米忽的儿子以利沙玛。
49 他的供物是一个银盘, 重一公斤半, 一个银碗, 重八百克, 都是按圣所的秤; 这两样都盛满调油的细面作素祭;
50 一个金盂, 重一百一十克, 盛满了香;
51 一头公牛犊、一只公绵羊、一只一岁的公羊羔, 作燔祭;
52 一只公山羊作赎罪祭;
53 作平安祭的, 是两头公牛、五只公绵羊、五只公山羊、五只一岁的公羊羔; 这是亚米忽的儿子以利沙玛的供物。
54 第八天来献的, 是玛拿西子孙的领袖, 比大蓿的儿子迦玛列。
55 他的供物是一个银盘, 重一公斤半, 一个银碗, 重八百克, 都是按圣所的秤; 这两样都盛满调油的细面作素祭;
56 一个金盂, 重一百一十克, 盛满了香;
57 一头公牛犊、一只公绵羊、一只一岁的公羊羔, 作燔祭;
58 一只公山羊作赎罪祭;
59 作平安祭的, 是两头公牛、五只公绵羊、五只公山羊、五只一岁的公羊羔; 这是比大蓿的儿子迦玛列的供物。
60 第九天来献供物的, 是便雅悯子孙的领袖, 基多尼的儿子亚比但。
61 他的供物是一个银盘, 重一公斤半, 一个银碗, 重八百克, 都是按圣所的秤; 这两样都盛满调油的细面作素祭;
62 一个金盂, 重一百一十克, 盛满了香;
63 一头公牛犊、一只公绵羊、一只一岁的公羊羔, 作燔祭;
64 一只公山羊作赎罪祭;
65 作平安祭的, 是两头公牛、五只公绵羊、五只公山羊、五只一岁的公羊羔; 这是基多尼的儿子亚比但的供物。
66 第十天来献的, 是但子孙的领袖, 亚米沙代的儿子亚希以谢。
67 他的供物是一个银盘, 重一公斤半, 一个银碗, 重八百克, 都是按圣所的秤; 这两样都盛满调油的细面作素祭;
68 一个金盂, 重一百一十克, 盛满了香;
69 一头公牛犊、一只公绵羊、一只一岁的公羊羔, 作燔祭;
70 一只公山羊作赎罪祭;
71 作平安祭的, 是两头公牛、五只公绵羊、五只公山羊、五只一岁的公羊羔; 这是亚米沙代的儿子亚希以谢的供物。
72 第十一天来献的, 是亚设子孙的领袖, 俄兰的儿子帕结。
73 他的供物是一个银盘, 重一公斤半, 一个银碗, 重八百克, 都是按圣所的秤; 这两样都盛满调油的细面作素祭;
74 一个金盂, 重一百一十克, 盛满了香;
75 一头公牛犊、一只公绵羊、一只一岁的公羊羔, 作燔祭;
76 一只公山羊作赎罪祭;
77 作平安祭的, 是两头公牛、五只公绵羊、五只公山羊、五只一岁的公羊羔; 这是俄兰的儿子帕结的供物。
78 第十二天来献的, 是拿弗他利子孙的领袖, 以南的儿子亚希拉。
79 他的供物是一个银盘, 重一公斤半, 一个银碗, 重八百克, 都是按圣所的秤; 这两样都盛满调油的细面作素祭;
80 一个金盂, 重一百一十克, 盛满了香;
81 一头公牛犊、一只公绵羊、一只一岁的公羊羔, 作燔祭;
82 一头公山羊作赎罪祭;
83 作平安祭的, 是两头公牛、五只公绵羊、五只公山羊、五只一岁的公羊羔; 这是以南的儿子亚希拉的供物。
84 用膏抹祭坛的日子, 以色列的众领袖献上奉献祭坛的供物, 共有银盘十二个、银碗十二个、金盂十二个,
85 每个银盘重一公斤半, 每个银碗重八百克; 一切器皿的银子, 按圣所的秤, 共有二十七公斤零六百克;
86 金盂十二个, 盛满了香, 按圣所的秤, 每个金盂重一百一十克; 这些金盂的金子, 共有一公斤零三百二十克;
87 作燔祭的牲畜, 共有公牛犊十二头、公绵羊十二只、一岁的公羊羔十二只, 还有同献的素祭, 以及作赎罪祭的公山羊十二只;
88 作平安祭的牲畜, 共有公牛二十四头、公绵羊六十只、公山羊六十只、一岁的公羊羔六十只; 这就是用膏抹祭坛以后, 所献上奉献祭坛的供物。
89 摩西进入会幕要与耶和华说话的时候, 就听见法柜的施恩座上, 二基路伯中间, 有与他说话的声音, 是耶和华与他说话。