Pular para o conteúdo
Publicidade

PSALMS 144

Gebed vir die oorwinning en 'n beeld van toekomstige seën.

1 'n PSALM van Dawid.

Geloofd sy die Here, my rots, wat my hande leer om te veg, my vingers om oorlog te voer

2 my goedertierenheid en my bergvesting, my skans en my redder, my skild en die Een by wie ek skuil, wat my volk aan my onderwerp.

Estes versículos te tocaram? Ore agora!

+581 estão orando agora.

Junte-se à corrente de oração.

Veja também