Publicidade

Salmos 134

'n Nagtelike begroeting.

1 'n BEDEVAARTSLIED.

Kom, loof die Here, o alle knegte van die Here wat snags in die huis van die Here staan!

2 Hef julle hande op na die heiligdom, en loof die Here!

3 Mag die Here jou seën uit Sion, Hy wat hemel en aarde gemaak het!

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-06-18_12-43-22-