Publicidade

Salmos 129

WLC
Die einde van Israel se vyande.

1 'n BEDEVAARTSLIED.

Alreeds te veel het hulle my as vyand behandel van my jeug af laat Israel dit

2 alreeds te veel het hulle my as vyand behandel van my jeug af; tog het hulle my nie oorwin nie.

3 Ploeërs het op my rug geploeg; hulle het hul vore lank getrek.

4 Die Here is regverdig: Hy het die toue van die goddelose afgekap.

5 Laat hulle beskaamd staan en agteruitwyk, almal wat Sion haat.

6 Laat hulle word soos gras op die dakke wat verdor voordat 'n mens dit uittrek,

7 waarmee die maaier sy hand en die gerwebinder sy arm nie vul nie.

8 Sodat die wat verbygaan, nie nie: Die seën van die Here oor julle! Ons seën julle in die Naam van die Here.

1 שִׁ֗יר הַֽמַּ֫עֲל֥וֹת רַ֭בַּת צְרָר֣וּנִי מִנְּעוּרַ֑י יֹֽאמַר־נָ֝א יִשְׂרָאֵֽל׃ 2 רַ֭בַּת צְרָר֣וּנִי מִנְּעוּרָ֑י גַּ֝ם לֹא־יָ֥כְלוּ לִֽי׃ 3 עַל־גַּ֭בִּי חָרְשׁ֣וּ חֹרְשִׁ֑ים הֶ֝אֱרִ֗יכוּ למענותם׃ 4 יְהוָ֥ה צַדִּ֑יק קִ֝צֵּ֗ץ עֲב֣וֹת רְשָׁעִֽים׃ 5 יֵ֭בֹשׁוּ וְיִסֹּ֣גוּ אָח֑וֹר כֹּ֝֗ל שֹׂנְאֵ֥י צִיּֽוֹן׃ 6 יִ֭הְיוּ כַּחֲצִ֣יר גַּגּ֑וֹת שֶׁקַּדְמַ֖ת שָׁלַ֣ף יָבֵֽשׁ׃ 7 שֶׁלֹּ֤א מִלֵּ֖א כַפּ֥וֹ קוֹצֵ֗ר וְחִצְנ֥וֹ מְעַמֵּֽר׃ 8 וְלֹ֤א אָֽמְר֨וּ ׀ הָעֹבְרִ֗ים בִּרְכַּֽת־יְהוָ֥ה אֲלֵיכֶ֑ם בֵּרַ֥כְנוּ אֶ֝תְכֶ֗ם בְּשֵׁ֣ם יְהוָֽה׃

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-