Pular para o conteúdo
Publicidade

PSALMS 1

Die twee weë.

1 WELGELUKSALIG is die man wat nie wandel in die raad van die goddelose en nie staan op die weg van die sondaars en nie sit in die kring van die spotters nie;

2 maar sy behae is in die wet van die Here, en hy oordink sy wet dag en nag.

Estes versículos te tocaram? Ore agora!

+581 estão orando agora.

Junte-se à corrente de oração.

Veja também