Pular para o conteúdo
Publicidade

Psalms 105

'n Dankbare terugblik.

1 LOOF die Here, roep sy Naam aan, maak onder die volke sy dade bekend.

2 Sing, psalmsing tot sy eer, spreek van al sy wonders.

3 Beroem julle in sy heilige Naam; laat die hart van die wat die Here soek, bly wees.

4 Vra na die Here en sy sterkte; soek sy aangesig altyddeur.

5 Dink aan sy wonders wat Hy gedoen het, aan sy wondertekens en die oordele van sy mond,

6 o nageslag van , sy kneg, o kinders van Jakob, sy uitverkorenes!

7 Hy, die Here, is onse God; oor die hele aarde is sy oordele.

8 Hy dink vir ewig aan sy verbond, aan die woord wat Hy ingestel het vir duisend geslagte —

9 die verbond wat Hy met gesluit het, en sy eed aan Isak;

10 wat Hy ook vir Jakob as insetting bekragtig het, vir as 'n ewige verbond,

11 met die woorde: Ek sal aan jou die land Kanaän gee, julle aangewese erfdeel.

12 Toe hulle min mense was, min en vreemdelinge daarin,

13 en hulle getrek het van nasie tot nasie, van die een koninkryk na die ander volk,

14 het Hy geen mens toegelaat om hulle te verdruk nie; ook het Hy konings om hulle ontwil gestraf en gesê:

15 Raak my gesalfdes nie aan en doen my profete geen kwaad nie.

16 En Hy het 'n hongersnood oor die land geroep: elke staf van brood het Hy verbreek.

17 Hy het 'n man voor hulle uit gestuur: Josef is as slaaf verkoop.

18 Hulle het sy voete in boeie geknel, hy self het in die ysters gekom,

19 tot op die tyd dat sy woord uitgekom het, die woord van die Here hom beproef verklaar het.

20 Die koning het gestuur en hom losgemaak, die heerser van die volke, en hom losgelaat.

21 Hy het hom aangestel as heer oor sy huis en as heerser oor al sy goed;

22 om sy vorste te bind na sy begeerte, en aan sy oudstes moes hy wysheid leer.

23 Toe het Israel na Egipte gekom, en Jakob het as vreemdeling vertoef in die land van Gam.

24 En Hy het sy volk baie vrugbaar gemaak en dit meer versterk as sy teëstanders.

25 Hy het hulle hart verander, om sy volk te haat, om listig teen sy knegte te handel.

26 Hy het , sy kneg, gestuur en Aäron wat Hy uitgekies het.

27 Dié het onder hulle sy aangekondigde tekens gedoen en wonders in die land van Gam.

28 Hy het duisternis gestuur en dit donker gemaak; en hulle was teen sy woorde nie wederstrewig nie.

29 Hy het hulle waters verander in bloed en hulle visse laat sterwe.

30 Hulle land het gewemel van paddas, in die kamers van hulle konings.

31 Hy het gespreek, en daar het steekvlieë gekom, muskiete in hulle hele grondgebied.

32 Hy het hulle reëns hael gemaak, vuurvlamme in hulle land.

33 En Hy het hulle wingerdstok en hulle vyeboom geslaan en die bome van hulle grondgebied verbreek.

34 Hy het gespreek, en daar het sprinkane gekom en voetgangers sonder getal,

35 wat al die plante in hulle land opgeëet het, ja, opgeëet het die vrugte van hulle grond.

36 Hy het ook al die eersgeborenes in hulle land getref, die eerstelinge van al hulle krag.

37 Toe het Hy hulle laat uitgaan met silwer en goud, en onder sy stamme was daar niemand wat struikel nie.

38 Egipte was bly toe hulle uittrek, want vrees vir hulle het op hulle geval.

39 Hy het 'n wolk uitgebrei as bedekking en vuur om die nag te verlig.

40 Hulle het gebid: toe laat Hy kwartels kom; en Hy het hulle versadig met hemelbrood.

41 Hy het 'n rots oopgemaak, en waters het gevloei; dit het geloop deur die dor plekke — 'n rivier!

42 Want Hy het gedink aan sy heilige woord, aan , sy kneg.

43 En Hy het sy volk laat uitgaan met vreugde, sy uitverkorenes met gejubel.

44 En Hy het aan hulle die lande van die heidene gegee, en wat deur volke met moeite verwerf is, het hulle in besit geneem,

45 dat hulle sy insettinge kan onderhou en sy wette bewaar. Halleluja!

Pessoa
H85
Abraão
אַבְרָהָ֔םavərahamΑβρααμAbraam
Abraão, chamado por Deus, deixou a sua terra rumo a Canaã, recebeu a promessa de ser pai de muitas nações e foi pai de Isaque, o filho da promessa (Gênesis 12:1).
Significado: “Pai de uma multidão”
Ver página completa
Pessoa
H85
Abraão
אַבְרָהָ֔םavərahamΑβρααμAbraam
Abraão, chamado por Deus, deixou a sua terra rumo a Canaã, recebeu a promessa de ser pai de muitas nações e foi pai de Isaque, o filho da promessa (Gênesis 12:1).
Significado: “Pai de uma multidão”
Ver página completa
Pessoa
H3290
Jacó
יַעֲקֹ֑בyaaqovΙακωβIakob
Jacó, filho de Isaque, comprou de Esaú o direito de primogenitura, lutou com Deus em Peniel e recebeu o nome Israel; seus doze filhos deram origem às tribos (Gênesis 32:28).
Significado: “Aquele que segura pelo calcanhar (suplantador)”
Ver página completa
Pessoa
Tribo de Levi
Moisés
מֹשֶׁ֔הmoshehΜωϋσῆςMōüsē͂s
Moisés, levita criado pela filha do faraó, foi chamado por Deus na sarça ardente, tirou Israel da escravidão do Egito e recebeu a lei no monte Sinai (Êxodo 3:4).
Significado: “Tirado das águas”
Ver página completa
Pessoa
H85
Abraão
אַבְרָהָ֔םavərahamΑβρααμAbraam
Abraão, chamado por Deus, deixou a sua terra rumo a Canaã, recebeu a promessa de ser pai de muitas nações e foi pai de Isaque, o filho da promessa (Gênesis 12:1).
Significado: “Pai de uma multidão”
Ver página completa
Todos os capítulos de Psalms 150
  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7
  8. 8
  9. 9
  10. 10
  11. 11
  12. 12
  13. 13
  14. 14
  15. 15
  16. 16
  17. 17
  18. 18
  19. 19
  20. 20
  21. 21
  22. 22
  23. 23
  24. 24
  25. 25
  26. 26
  27. 27
  28. 28
  29. 29
  30. 30
  31. 31
  32. 32
  33. 33
  34. 34
  35. 35
  36. 36
  37. 37
  38. 38
  39. 39
  40. 40
  41. 41
  42. 42
  43. 43
  44. 44
  45. 45
  46. 46
  47. 47
  48. 48
  49. 49
  50. 50
  51. 51
  52. 52
  53. 53
  54. 54
  55. 55
  56. 56
  57. 57
  58. 58
  59. 59
  60. 60
  61. 61
  62. 62
  63. 63
  64. 64
  65. 65
  66. 66
  67. 67
  68. 68
  69. 69
  70. 70
  71. 71
  72. 72
  73. 73
  74. 74
  75. 75
  76. 76
  77. 77
  78. 78
  79. 79
  80. 80
  81. 81
  82. 82
  83. 83
  84. 84
  85. 85
  86. 86
  87. 87
  88. 88
  89. 89
  90. 90
  91. 91
  92. 92
  93. 93
  94. 94
  95. 95
  96. 96
  97. 97
  98. 98
  99. 99
  100. 100
  101. 101
  102. 102
  103. 103
  104. 104
  105. 105
  106. 106
  107. 107
  108. 108
  109. 109
  110. 110
  111. 111
  112. 112
  113. 113
  114. 114
  115. 115
  116. 116
  117. 117
  118. 118
  119. 119
  120. 120
  121. 121
  122. 122
  123. 123
  124. 124
  125. 125
  126. 126
  127. 127
  128. 128
  129. 129
  130. 130
  131. 131
  132. 132
  133. 133
  134. 134
  135. 135
  136. 136
  137. 137
  138. 138
  139. 139
  140. 140
  141. 141
  142. 142
  143. 143
  144. 144
  145. 145
  146. 146
  147. 147
  148. 148
  149. 149
  150. 150

Estes versículos te tocaram? Ore agora!

+581 estão orando agora.

Junte-se à corrente de oração.