Pular para o conteúdo
Publicidade

PSALMS 128

Seën in die huisgesin.

1 'n BEDEVAARTSLIED.

Welgeluksalig is elkeen wat die Here vrees, wat in sy weë wandel!

2 Die opbrings van jou hande sal jy sekerlik eet; gelukkig is jy, en dit gaan met jou goed!

3 Jou vrou is soos 'n vrugbare wingerdstok binne-in jou huis; jou kinders soos olyfboompies rondom jou tafel.

Estes versículos te tocaram? Ore agora!

+581 estão orando agora.

Junte-se à corrente de oração.

Veja também