Pular para o conteúdo
Publicidade

PSALMS 17

6 Ek roep U aan, want U verhoor my, o God! Neig u oor tot my, luister na my woord!

7 Maak u gunsbewyse wonderbaar, o verlosser van die wat by u regterhand skuil vir teëstanders!

8 Bewaar my soos 'n oogappel; verberg my in die skaduwee van u vleuels

9 teen die goddelose wat my geweld aandoen, my doodsvyande wat my omring.

Estes versículos te tocaram? Ore agora!

+581 estão orando agora.

Junte-se à corrente de oração.

Veja também