Pular para o conteúdo
Publicidade

Salmos 66

Loflied lyde.

1 VIR die musiekleier. 'n Lied. 'n Psalm.

Juig tot eer van God, o ganse aarde!

2 Besing die eer van sy Naam, maak heerlik sy lofsang!

3 tot God: Hoe vreeslik is u werke! Deur die grootheid van u sterkte sal u vyande kruipende na U toe kom.

4 Laat die hele aarde U aanbid en psalmsing tot u eer; laat dit u Naam verhef in psalmgesang. Sela.

Veja também