Publicidade

Salmos 145

AFR53
Cântico de louvor

Louvores de Davi

1 Eu te exaltarei, ó Deus, rei meu,

e bendirei o teu nome

pelos séculos dos séculos

e para sempre.

2 Cada dia te bendirei,

e louvarei o teu nome

pelos séculos dos séculos

e para sempre.

3 Grande é o Senhor,

e muito digno de louvor,

e a sua grandeza insondável.

4 Uma geração louvará as tuas obras

à outra geração,

e anunciarão as tuas proezas.

5 Falarei da magnificência gloriosa

da tua majestade

e das tuas obras maravilhosas.

6 E se falará da força

dos teus feitos terríveis;

e contarei a tua grandeza.

7 Proferirão abundantemente

a memória da tua grande bondade,

e cantarão a tua justiça.

8 Misericordioso e compassivo

é o Senhor,

tardio em irar-se

e de grande misericórdia.

9 O Senhor é bom para todos,

e as suas misericórdias são

sobre todas as suas obras.

10 Todas as tuas obras te louvarão,

ó Senhor,

e os teus santos te bendirão.

11 Falarão da glória do teu reino,

e relatarão o teu poder,

12 Para fazer saber aos filhos

dos homens as tuas proezas

e a glória da magnificência

do teu reino.

13 O teu reino é um reino eterno;

o teu domínio dura

em todas as gerações.

14 O Senhor sustenta

a todos os que caem,

e levanta a todos os abatidos.

15 Os olhos de todos esperam em ti,

e lhes dás o seu mantimento

a seu tempo.

16 Abres a tua mão,

e fartas os desejos

de todos os viventes.

17 Justo é o Senhor

em todos os seus caminhos,

e santo em todas as suas obras.

18 Perto está o Senhor

de todos os que o invocam,

de todos os que o invocam

em verdade.

19 Ele cumprirá o desejo

dos que o temem;

ouvirá o seu clamor, e os salvará.

20 O Senhor guarda

a todos os que o amam;

mas todos os ímpios

serão destruídos.

21 A minha boca falará

o louvor do Senhor,

e toda a carne louvará

o seu santo nome

pelos séculos dos séculos

e para sempre.

Almeida Corrigida Fiel | acf ©️ 1994, 1995, 2007, 2011 Sociedade Bíblica Trinitariana do Brasil (SBTB). Todos os direitos reservados. Texto bíblico utilizado com autorização. Saiba mais sobre a SBTB. A Missão da SBTB é: Uma cópia da Bíblia Fiel ®️ para cada pessoa. Ajude-nos a cumprir nossa Missão!

Lofpsalm op die grootheid en goedheid van God.

1 'n LOFLIED van Dawid.

Alef.o My God, o Koning, ek wil U verhoog en u Naam loof vir ewig en altyd.

2 Bet. Elke dag wil ek U loof en u Naam prys vir ewig en altyd.

3 Gimel. Die Here is groot en baie lofwaardig, en sy grootheid is ondeurgrondelik.

4 Dalet. Die een geslag prys u werke by die ander, en hulle verkondig u magtige dade.

5 He. Ek wil spreek van die glans van u heerlike majesteit en van u wonderbare dade.

6 Wau. En hulle sal spreek van die krag van u vreeslike dade, en u grootheid wil ek vertel.

7 Sajin. Hulle sal die gedagtenis van u grote goedheid laat uitstroom en jubel oor u geregtigheid.

8 Get. Genadig en barmhartig is die Here, lankmoedig en groot van goedertierenheid.

9 Tet. Die Here is vir almal goed, en sy barmhartighede is oor al sy werke.

10 Jod. Al u werke loof U, o Here, en u gunsgenote prys U.

11 Kaf. Hulle maak melding van die heerlikheid van u koninkryk en spreek van u mag,

12 Lamed. om aan die mensekinders sy magtige dade bekend te maak en die glansryke heerlikheid van sy koninkryk.

13 Mem. U koninkryk is 'n koninkryk van alle eeue, en u heerskappy duur deur al die geslagte.

14 Samek. Die Here ondersteun almal wat val, en Hy rig almal op wat neergeboë is.

15 Ajin. Die van almal wag op U, en U gee hulle hul spys op die regte tyd.

16 Pe. U maak u hand oop en versadig alles wat lewe met welbehae.

17 Sade. Die Here is regverdig in al sy weë en goedgunstig in al sy werke.

18 Kof. Die Here is naby almal wat Hom aanroep, almal wat Hom aanroep in waarheid.

19 Resj. Hy vervul die wens van die wat Hom vrees, en Hy hoor hul hulpgeroep en verlos hulle.

20 Sjin. Die Here bewaar almal wat Hom liefhet, maar Hy verdelg al die goddelose.

21 Tau. My mond sal die lof van die Here uitspreek, en laat alle vlees sy heilige Naam loof vir ewig en altyd.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-05_19-25-13-