Gebed om beskerming teen lastertonge.
1 'n BEDEVAARTSLIED.
Ek roep die Here aan in my benoudheid, en Hy verhoor my.
2 oHere, red my siel van die valse lippe, van die bedrieglike tong!
3 Wat sal Hy jou gee of wat vir jou daaraan toevoeg, o bedrieglike tong?
4 Skerp pyle van 'n held saam met gloeiende kole van besembosse.
5 Wee my dat ek as vreemdeling vertoef in Meseg, dat ek by die tente van Kedar woon!
6 Te lank al woon my siel by die wat die vrede haat.
7 Ek is vredeliewend; maar as ek spreek, is hulle op oorlog uit.
祈求 神拯救脱离诡诈的人
朝圣之歌原文作"往上行之歌"。 1 我在急难中呼求耶和华,
他就应允我。本节在《马索拉文本》包括细字标题
2 耶和华啊!求你救我脱离说谎的嘴唇,
救我脱离诡诈的舌头。
3 诡诈的舌头啊!他要给你甚么呢?
他要加给你甚么呢?
4 就是勇士的利箭,
和罗腾木烧的炭火。
5 我寄居在米设,
住在基达的帐棚中,有祸了。
6 我和恨恶和平的人,
同住得太久。
7 我希望有和平,
但我一说话,他们就要争战。