Publicidade

Salmos 125

CNVS
Israel se beskerming.

1 'n BEDEVAARTSLIED.

Die wat op die Here vertrou, is soos die berg Sion wat nie wankel nie, maar bly tot in ewigheid.

2 Rondom Jerusalem is berge; so is die Here rondom sy volk van nou af tot in ewigheid.

3 Want die septer van goddeloosheid sal nie rus op die erfdeel van die regverdiges nie, sodat die regverdiges hulle hande nie sal uitsteek na onreg nie.

4 Here, doen goed aan die goeies en aan die wat opreg is in hulle harte.

5 Maar die wat langs krom paaie wegdraai, sal die Here laat vergaan saam met die werkers van ongeregtigheid. Vrede oor Israel!

原文作"往上行之歌"1

本节在《马索拉文本》包括细字标题

2

3

4

5

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-05_19-25-13-