Berusting.
1 'n BEDEVAARTSLIED. Van Dawid.
oHere, my hart is nie hoog en my oë nie trots nie; ook wandel ek nie in dinge wat vir my te groot en te wonderbaar is nie.
2 Waarlik, ek het my siel tot bedaring gebring en stilgemaak; soos 'n gespeende kind by sy moeder, soos 'n gespeende kind is my siel in my.
3 Wag op die Here, o Israel, van nou af tot in ewigheid!
仰赖 神如婴孩躺在母怀
大卫朝圣之歌原文作"往上行之歌"。 1 耶和华啊!我的心不骄傲,
我的眼不自高;
重大和超过我能力的事,我都不敢作。本节在《马索拉文本》包括细字标题
2 我的心平静安稳,
像断过奶的孩子躺在他母亲的怀中,
我的心在我里面真像断过奶的孩子。
3 以色列啊!你要仰望耶和华,
从现在直到永远。