Publicidade

Salmos 123

CNVS
Die oog na bowe!

1 'n BEDEVAARTSLIED.

Ek slaan my op tot U wat in die hemel troon.

2 Kyk, soos die van die knegte is op die hand van hulle heer, soos die van die diensmaagd is op die hand van haar meesteres so is ons op die Here onse God, totdat Hy ons genadig is.

3 Wees ons genadig, o Here, wees ons genadig, want meer as versadig is ons van veragting;

4 meer as versadig is ons siel van die spot van die oormoediges, van die veragting van die trotsaards!

原文作"往上行之歌"1

本节在《马索拉文本》包括细字标题

2

的 

3

4

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-05_19-25-13-