1 Praise Jehovah, all ye nations; laud him, all ye peoples;2 For his loving-kindness is great toward us, and the truth of Jehovah {endureth} for ever. Hallelujah!
1 Loof die HERE, alle nasies! Prys Hom, alle volke!2 Want sy goedertierenheid is geweldig oor ons, en die trou van die HERE is tot in ewigheid. Halleluja!